6mm XC

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
stoffel pantoffel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am

6mm XC

Post by stoffel pantoffel »

Hi daar. Kan iemnand my dalk raad gee of selfd 'n lading wat vir hul goed werk met 'n 6mm XC. Ek het 'n 1/10 twist 24" loop en skiet 87gr punte wil hom ten minste 3200fps skiet. Ek het al met S355 gelaai maar om by my gewenste spoed uit te kom raak my druk op die dop te hoog. Enige raad kan help. Dankie
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 6mm XC

Post by James Wilson »

Ek gebruik S365 im my 6mm 250 Ai. Kry beter dopvulling maar twyfel of jy werklik beter spoed gaan kry.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
stoffel pantoffel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am

Re: 6mm XC

Post by stoffel pantoffel »

Dankie James. Ek het raad gekry om S341 te gebruik vir viniger ontbranding maar ek soek nogsteeds 'n lading wat ek mee kan begin. Moet se dat die XC baie goed skiet met die S355 maak nie saak hoe ek hom laai nie. Hy skiet met al die ladings 'n duim groepering is baie impressed met hom!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: 6mm XC

Post by jaracal »

Probeer Willem Immelman by Safari and Outdoor, hy herlaai ook vir die kaliber. Sover ek weet is hy net eers met vakansie.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
stoffel pantoffel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am

Re: 6mm XC

Post by stoffel pantoffel »

Baie dankie man. Sal bietjie vi willem kontak waneer hy trug is. Dankie.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 6mm XC

Post by James Wilson »

stoffel pantoffel wrote:Dankie James. Ek het raad gekry om S341 te gebruik vir viniger ontbranding maar ek soek nogsteeds 'n lading wat ek mee kan begin. Moet se dat die XC baie goed skiet met die S355 maak nie saak hoe ek hom laai nie. Hy skiet met al die ladings 'n duim groepering is baie impressed met hom!
N duim?????.

Die 6xc en die woord duim mag nooit n een sin genoem word nie. N 6xc moet so ten minste 12mm op 200m konstant groep!!!!!!! ++>: ++>:

Ps: S341 en konstantheid kan tog nie met mekaar versoen nie. Wat van die temp verskille op bal kruit. Ek dink nie 341 en komp gewere loop saam nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply