Hartbees wat spring?

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Hartbees wat spring?

Post by BLOK »

Image

Ek het die foto by n ander forun gekry en die vraag was of dink die mense dat die foto werklik is of aangepas is om te laat lyk of die bok spring. Ek het in Botswana grootgeword en duisende hbeeste teen drade sien vrek maar nooit een sien oor spring nie wat is julle kommentaar hierop.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
RIEMPIES
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am

Re: Hartbees wat spring?

Post by RIEMPIES »

Hallo julle, het al self met eie oe gesien hoe harley davidson oor draad spring in die Karoo het net nie kamera gehad nie.


Groete vir sproete
Oom Riempies
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
tafjak

Re: Hartbees wat spring?

Post by tafjak »

Blok

Ek dink die 2de foto sal wys dat die ou aan die draad hang. Lyk nie of hy dit gaan maak nie.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by BLOK »

Moet se dit lyk ook vi my hy gaan nie oorkom nie ma dis eerste keer dat ek sien hartbees spring oor draad ons het so 150 op die plaas gehad wat net gewone bees draad het en nooit oorgespring welbaie draat gekruip. Op die ander forum het manne vertel hulle sien gereeld wat oorspring dis hoekom dit vi my baie eienaardig is.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by JOHANNIC »

Die foto lyk 100% as jy kyk na die skaduwee op die bos en paal.
Ek het al gesien hulle spring n klein draad maar m##r hierdie rhartbees is gee sy beste,as hy so hoog is en sy pote is nog ingetrek ga hy dit wragtig maak
Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by Theo E »

grew up on a game farm and the only time i have seen one jump is from a gun shot !

Theo
NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by NICO »

Hell ek weet darem nie of hy daar oor gaan kom nie.
As long as there's lead in the air there are hope
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by BLOK »

Wonder of probeer hy die kudu op die pad teken impress
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by Francois Marais »

Manne

Ek het een aand met n oes teen n draad af gery, sien toe ver voor my 4 kudu's wat oor die draad spring, gewone 1.5m bees draad, dit was baie ver en ek het ma op die oe gejuge dat dit kudu's moet wees, asook op die feit dat hulle die een na die ander oorgespring het. Kudu's was nie op die menu nie en ek het maar stadig aangery, net om tot my verbasing by die plek te kom en vier HARTEBEESTE teen die pad te gewaar. Dit is my eerste en enigste ondervinding met H/Bees wat spring. Daarna seker nog n duisend of wat gesien wat almal gekruip het, nooit weer een wat gespring het nie.

Ek glo ook nie hierdie man op die foto gaan dit maak nie, hy het wel sy beste probeer..............

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Hartbees wat spring?

Post by frinam »

Het hier by my op die plaas het ek 'n hartebeesbul wat soos 'n koedoe na hartelus tussen my en die buurman heen en weer spring(oor 'n jakkalsproef draad) en ek het ook al 'n blouwildebeesbul gehad wat dieselfde "sports" gemaak het. Moes hom toe maar later by die buurman skiet omdat veeartseny regulasies hier by ons nie toelaat dat blouwildebeeste leer draad spring nie (met dood strafbaar!!) :'(. Groetnis- Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
HVZ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by HVZ »

Ek het dit ook nog nie self gesien nie maar my pa het my al gese dat hy dit as kind in die kalahari gesien het. Volgens hom spring hy beter as n kudu draad. :)

Henri
260rem 8x57js brno 12br mossberg
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by Skolla »

By n maat van my hier naby is n hartbees bul wat heen en weer oor n jakkalsproef draad spring om in die gorrel te wei.
Skolla
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by 243Songdaug »

Naand Blok.

'n Hartbees kan verseker spring.  Ek was verlede jaar een aand oppad vanaf Prieska na Upington toe daar 'n Hartbees reg voor my bakkie in hardloop - ek was nie haastig nie en was half bang dat iemand anders dalk in die arme dier sal vasry.  Ek piekel toe maar so teen ongeveer 40km/h agter die outjie aan, al in die pad af.  

Net voor Marydale kry 'n man sulke mooi rooi sandduine langs die pad, die duine l? sommer mooi hoog hier teen die pad.  Toe ons die 2de duin nader besluit die hartbees, wat toe seker al vir 'n goeie 8km voor my uitdraf, dat hy teen die duin gaan uitdraf en bo-oor die draad wat bo-op die duin loop sal spring.

Ek het al klaar gesien hoe slag ek vir hartbees teen die pad!  My maat met 'n tong wat SOOOOOOO ver uithang het die meneer teen die duin uitgehardloop, spoed opgetel en met gemak opdraande teen die duin uit bo-oor die draad gespring!!!!

Dis my 2c...... soos FC sal seg.

Groete.
Jaco
Last edited by Guest on Tue May 25, 2010 11:24 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by Yalair »

Ek dink hy't dit gemaak, maar is verseker nou 'n kapater  :o
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by Caller »

Blok

Hartbees kan spring. Meeste bokke kan spring as hulle moet. Sertifikaat van voldoende omheining vereis 'n 1.8 m hoe heining as laagste standaard vir 'n rooihartbees.

Onder normale toestande is hy egter nie 'n springer nie, maar het self met wildvang operasies gesien dat ta die nette (2.3 m)probeer spring. As hy bedryg voel, kan hy nogal redelik spring. 'n Hartbees is 'n sterke derduiwel en redelik ligvoet daarby.

Het self al gesien hoe 'n paar springbokke wat skrik, oor 'n jakkalsproef spring. Van hulle het wel bietjie gehaak en gat oor kop oorgegaan, maar oorgaan het hulle oorgegaan. Ek weet nie hoe normaal De Brug (Militere terryn/Bloemftn.) se springbokke is nie, maar dit is waar ek dit gesien het.

Groete

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by Raven »

Ons het so 4 jaar gelede 10 laat aflaai in dieselfde kamp waar blesbokke is, 2 het in draad vasgesit, en ander het ons sommer 2 tot 3 plase verder gekry, baie geld verloor, en gaan definitief nie weer die bok inbring nie.  >:(

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hartbees wat spring?

Post by theedge »

Man het ek nou die inligting geniet.  Het mooi na die foto geky.  Is bietjies snaaks dat die Hbees nou die draad spring by die padteken van die kudu.  Die foto lyk egter of dit eg is,  as ek na die stories kyk ja dan is die ou seker instaat om te spring.  Ek moet se het al self n paar goed in die natuur gesien en nie kon glo dit kan wees nie. 
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hartbees wat spring?

Post by Stefan764 »

Ek weet dis bietjie laat mar ek moes net se:

Wat is die kans lat n man so n foto neem??? Maggies!!

Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Hartbees wat spring?

Post by baboonstalker »

Ons het De Brug se springbokke met die 12.7's leer draad spring, maar net die vlukstes het die les verstaan! ::)
Post Reply