Toe word ek ook slagoffer.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Toe word ek ook slagoffer.
Kon dit net nie weerstaan nie.
Dankie Johan aka Prohunt, lyk sommer spogerig.
Dankie Johan aka Prohunt, lyk sommer spogerig.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Julle manne brag darem lekker met julle hi-fi's en speakers.
Die teleskope is ook alright
Die teleskope is ook alright
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Ha!!!! Nog manne wat ook my siekte onder lede het!!
Dog dis net ek wat verkwis hier in die maer tye!
Lyk baie netjies Dries! Geluk man!
@7mm - "Julle manne brag darem lekker met julle hi-fi's en speakers.
Die teleskope is ook alright " -- LMGA!!!

Dog dis net ek wat verkwis hier in die maer tye!
Lyk baie netjies Dries! Geluk man!
@7mm - "Julle manne brag darem lekker met julle hi-fi's en speakers.
Die teleskope is ook alright " -- LMGA!!!
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Sjoe menere maar dis darem wilde teleskope daardie, amper sê ek verkykers haha
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Het al die jare met n ou Lynx geskiet, maak geen fout, niks fout met Lynx nie maar deesdae soek hulle te veel, Ek het maar die Nightforce pad gegaan met die ver skieters en Leupold vir die bos. Het laas Saterdag my .243 se gate op 300meter op die SAJWV se Jakkals teiken gesien met die NF se BR scope, die kondiesies was maar goor.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Ek ken n trokkie wat se vrag gereeld afval.7mm wrote:Julle manne brag darem lekker met julle hi-fi's en speakers.
Die teleskope is ook alright
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Dries , jy sal jou naam op die Forum moet verander na "Dries Kyk"
Dit is lekker as 'n man se toerusting bymekaar kom en alles loop soos stroop.
Groete, Gawie.
Dit is lekker as 'n man se toerusting bymekaar kom en alles loop soos stroop.
Groete, Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Was dit die shoot buite Durbanville? Daai jakkals baan het my gevang jong. Mooi groep geskiet wat mooi onder 'n bierblik se gat sal pas. Net jammer die ek hele groep het net onder die bors van die jakkals gesit. Sommer net daar - 30 punte...
Ek moet nog my scope gewoond raak op die afstand.
Mooi scopes daai Dries.
Ek moet nog my scope gewoond raak op die afstand.
Mooi scopes daai Dries.
Jannie Welman
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
[quote="JTM"]Was dit die shoot buite Durbanville?
Was Gen. Piet Joubert skietbaan by die SAW se Boekenhoutskloof basis, Noord van Pretoria. Julle daar in die Kaap het maar woeste winde, n mens sal met 338 Lapua daar moet skiet.
Was Gen. Piet Joubert skietbaan by die SAW se Boekenhoutskloof basis, Noord van Pretoria. Julle daar in die Kaap het maar woeste winde, n mens sal met 338 Lapua daar moet skiet.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Mooi Dries
Niks is meer veilig met so scope nie
Reggie
Niks is meer veilig met so scope nie
Reggie
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
More Dries
Moet nou nie laat ons so nuuskierig bly nie.
Gee bietjie meer inligting rondom daardie scopes.
Groete
Riaan
Moet nou nie laat ons so nuuskierig bly nie.
Gee bietjie meer inligting rondom daardie scopes.
Groete
Riaan
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Hi Riaan
Niks vremmds nie, Alby 8-32X56 Nightforce, naaste een is BR of dan Benchrest model, hy is op n .308 RSA. Die ander een is die NXS met NP-R1 rectical en hy is nou op my .243 Remmington 700 VLS.
Ek dink dit is meer as voldoende vir my skiet, bewe in elke geval soos hond wat gif gekry het, gaan more bietjie baan toe dan sal ek sien wat maak die NXS.
Groete
Dries

NXS werk soos n droom, op 200m sien die rooi telling strepies op die SAJWV se springbok teiken.
Kolf is amper klaar, gaan hom Vrydag haal.

Kolf is amper klaar, gaan hom Vrydag haal.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Hi Dries,
Ek is bly jy is gelukkig met die scope. Geniet hom. My Swarov is oppad
Groetnis
Johan
Ek is bly jy is gelukkig met die scope. Geniet hom. My Swarov is oppad
Groetnis
Johan
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Johan ek is baie gelukkig
Was n goeie koop. Jy moet kom vertel as jy daai swarovski getoets het, dit sal iets besonders moet wees om die NXS te kan klop.
Groete
Dries
Was n goeie koop. Jy moet kom vertel as jy daai swarovski getoets het, dit sal iets besonders moet wees om die NXS te kan klop.
Groete
Dries
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Wow mooi bly maar mooi
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Finish en klaar, loop soos stroop, pas my soos n handskoen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Baie mooi kolf, baie geluk - is daai teleskoop familie van die hubble?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Baie mooi 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Darius aka Boomslang, baie bekend in die luggeweer kringe het die kolf vir my pasgemaak, hout van Boyds af gekry. Die kolf het ook twee LED's wat aan kom as jy die geweer meer as 1grade links of regs kantel, so geplaas dat dit mooi in jou oog skyn as jy deur die scope kyk, maw as jy 99% waterpas is skyn niks in jou oog. Dit help baie met ver skote.Zack Benade wrote:Baie mooi kolf daai Dries. Vertel bietjie oor hom.
Nou wag ek vir die 308 RSA se kolf. Sy scope lyk nog meer soos stere kyker sin. Alby is maar net 8X32 NF.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Baie interresant
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Baie netjies maat
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Toe word ek ook slagoffer.
Netjies, jaloesie steek no sy kop uit hier by my.
As ek mag vra, wat kos so kolf?
Jaco
As ek mag vra, wat kos so kolf?
Jaco