Hornady Case Tumbler
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Hornady Case Tumbler
Ek het vandag vir my die Hornady case tumbler gekoop.....
Het ek te veel van 'n tumbler verwag? Doppe was 40min in en lyk maar soos hulle altyd lyk, niks besonders nie.
het julle ander truuks wat julle met julle tumblers doen om doppe skoon en blink te kry? Iemand het gesê tastic rys werk die beste?

-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Met 'n tumbler los ek hom gewoonlik oornag, of anders ten minste 4 ure. As jy iets vinnig soek kyk eerder na 'n sonic cleaner
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Ek doen eers die wynsteensuur/sunlight liquid/ warm water vir 20 minute metode voor ek na die tumbler gaan vir so 4 ure.
Groete
Groete
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Jip Trevor,
Ten minste oornag. Ek het by Sven hulle destyds ook 'n bottletjie "media activator" van New Generation Ammunition bygekry toe ek my tumbler gekoop het. Dit is 'n blou pasta-agtige stof, waarvan ek dan so 1/2 teelepel by die tumbling media byvoeg wat as tipe "politoer" dien. Weet nie hoe goed/sleg is dit nie, maar my doppe blink soos spieels met daai goed nadat ek dit oornag in de tumbler gelos het.
Ten minste oornag. Ek het by Sven hulle destyds ook 'n bottletjie "media activator" van New Generation Ammunition bygekry toe ek my tumbler gekoop het. Dit is 'n blou pasta-agtige stof, waarvan ek dan so 1/2 teelepel by die tumbling media byvoeg wat as tipe "politoer" dien. Weet nie hoe goed/sleg is dit nie, maar my doppe blink soos spieels met daai goed nadat ek dit oornag in de tumbler gelos het.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Pieter kom jy nog more skietbaan toe?
OORNAG ek dog die ding maak skoon in 30min of so. Nee wat dan sit ek hom terug op my winkel se rak en maak maar skoon met die hand soos altyd. 'n Uur is dan seker genoeg om net die binne kant darem redelik skoon te kry of nie?
OORNAG ek dog die ding maak skoon in 30min of so. Nee wat dan sit ek hom terug op my winkel se rak en maak maar skoon met die hand soos altyd. 'n Uur is dan seker genoeg om net die binne kant darem redelik skoon te kry of nie?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Ja ek wil!! Maar ek moet nog paar proewe laai. Ek bel jou later, dan praat ons.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Slegte nuus trevor 'n tumbler maak nie rerig binne die doppie skoon nie hy maak hom net mooi blink buite, vir binne het jy 'n sonic cleaner nodig. ek doen meestal ook die wynsteensuur/sunlight liquid/ warm water dingTrevor wrote:Pieter kom jy nog more skietbaan toe?
OORNAG ek dog die ding maak skoon in 30min of so. Nee wat dan sit ek hom terug op my winkel se rak en maak maar skoon met die hand soos altyd. 'n Uur is dan seker genoeg om net die binne kant darem redelik skoon te kry of nie?
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Trevor
Ek het 100 doppe gekoop en hulle ongeskiet vir n dag ge-tumble.
Het hulle vandag ge-fireform.
En hulle lyk nou so na 6 ure se tumble.
die blokkie op linkerkant is: brass buffing media(enige harde-ware winkel sal kan help)
Ek het n stuk daarvan in gerasper by die tumbling media.
(moet net nie gevang word "ma" se kombuis-rasper gebruik nie)
Maar jy is te haastig vir n halfuur. Kry eerder n Sonic-cleaner.
Tumbler werk mooi as jy tyd het.
http://i1310.photobucket.com/albums/s648/Longwolf43/20130321_1944160_zps2dc65c90.jpg
http://i1310.photobucket.com/albums/s648/Longwolf43/20130321_194429_zps7a06f8a3.jpg

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Het hulle so 3ure gedoen en dit lyk heel goed. Sal maar net die dag voor die tyd tumble dis nie so erg nie.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Doppe lyk goed Longwolf. Sal daai goed wat jy by gerasper het nie maak dat dit olierig in die dop is nie?
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Trevor
Neewat dit pla nie. In teendeel as ek die doppe uithaal het hulle gewoonlik n baie fyn stoflaagie op.
Dit is al hoe ek my dope skoonmaak, gebruik niks anders nie.
Die binnekant van die doppe is ook vir my heel aanvaarbaar.
Die primer-pockets is maar die gewoone manier, met n RCBS primer-pocket borsel en dan n oorstokkie.
Neewat dit pla nie. In teendeel as ek die doppe uithaal het hulle gewoonlik n baie fyn stoflaagie op.
Dit is al hoe ek my dope skoonmaak, gebruik niks anders nie.
Die binnekant van die doppe is ook vir my heel aanvaarbaar.
Die primer-pockets is maar die gewoone manier, met n RCBS primer-pocket borsel en dan n oorstokkie.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Trevor, net iets met tumblers... (heel montlik het jy dit reeds self agtergekom)
Inspekteer elke flash hole afsonderlik vir stukkies tumbler media wat daarin kan vassit. Steek dit sommer skoon met 'n paperclip of iets dergliks. Doppe met geblokte flash holes kan misfires veroorsaak
Inspekteer elke flash hole afsonderlik vir stukkies tumbler media wat daarin kan vassit. Steek dit sommer skoon met 'n paperclip of iets dergliks. Doppe met geblokte flash holes kan misfires veroorsaak
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Dankie Pieter, ja het so paar gehad wat verstop was. Ek lees ander ouens tumble eers dan size hulle, maar maak die case lube en goed nie maar dan weer die doppe vuil nie?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Die ouens doen dit veral as die doppe buite vuil is, dit is om die dies te beskerm, ek gebruik gewoonlik wynsteensuur om die lube af te kry en as ek mooi doppe wil he tumble ek hulle agterna.Trevor wrote:Dankie Pieter, ja het so paar gehad wat verstop was. Ek lees ander ouens tumble eers dan size hulle, maar maak die case lube en goed nie maar dan weer die doppe vuil nie?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Ek tumble myne ook eers as ek klaar is met die dopvoorbereiding. Die rede is omdat jy elke dop in elke proses van dopvoorbeiding hanteer, veroorsaak dit weer baie vingermerke teen die tyd as jy klaar gelaai het (behalwe as jy met handskoene laai...
). Dit haal ook alle lube en residue af wat tydens die dopvoorbereiding kon vorm.
Terloops, wil iemand nie asb. net weer vir my die link opsit waar die wynsteensuur/sunlight konkoksie se resep en metode bespreek word nie?
Groete
Terloops, wil iemand nie asb. net weer vir my die link opsit waar die wynsteensuur/sunlight konkoksie se resep en metode bespreek word nie?
Groete
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Hornady Case Tumbler
PieterPieter Vorster wrote:Ek tumble myne ook eers as ek klaar is met die dopvoorbereiding. Die rede is omdat jy elke dop in elke proses van dopvoorbeiding hanteer, veroorsaak dit weer baie vingermerke teen die tyd as jy klaar gelaai het (behalwe as jy met handskoene laai...). Dit haal ook alle lube en residue af wat tydens die dopvoorbereiding kon vorm.
Terloops, wil iemand nie asb. net weer vir my die link opsit waar die wynsteensuur/sunlight konkoksie se resep en metode bespreek word nie?
Groete
Ek maak altyd myne met die wynsteensuur doepa skoon oordat ek nie seker is dat die tumbler die lube binne in die dop mooi skoonmaak nie, ek het eendag in magnum gelees oor koeels wat baie vas in die doppie gesit het na die ou nie die lube binne mooi afgehaal het nie, ek het self eendag van my 270 doppe wat ek herlaai het en nie die lube afgehaal het nie se koeels getrek. Dit was seker so 2 jaar na ek hulle herlaai het en dit het verskriklik vasgesit, van daar af is ek baie versigtig.
Hoe ek met die doepa werk is soos volg die wynsteensuur kom in klein pakkies, ek gooi sommer so bietjie sê teeleper of twee in met Sunlight liquid en gooi kookwater oor, roer met plastiek lepel tot tot lekker skuim ( Ek hou gewoonlik die kookwater hoog as ek ingooi dan skuim hy lekker) maak seker al die doppe is toe onder die water, laat staan hom so vir 20 - 30 min gooi af spoel lekker af maak doppe droog met lap, los hulle oornag op 'n ander lap ( die eerste lap is gewoonlik bietjie nat) en more is hulle mooi, moet hulle net nie te lank in die mengsel hou nie hulle raak so rooi maar tumble maak hulle weer mooi.
groete
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hornady Case Tumbler
Dankie Flip,
Ek gaan dit bietjie toets.
Miskien eers hierdie metode voor ek begin met die dopvoorbereiding en dan weer tumble daarna. Dan haal die wynsteensuur/sunlight die ou vuilgoed af en die tumbler die nuwes..
Ek is ook bang vir daai koeel-in-dop-vassit storie. Ek lube ook my nekke effens aan die binnekant as ek FL size, en borsel dan die nekke se binnekante vinnig met 'n koperborseltjie (waarmee mens die loop skoonmaak..) op die handboor om alle lube en koperstukkies (van die die terugsny en de-burring) uit te haal uit die nekke uit.
Spieelgladde blink doppe skiet sekerlik nie akkurater as vaal doppe nie, maar vet weet, dit LYK ten minste of hulle beter gaan skiet!

Neewat Pieter
Dis om daai haarlyn kraakies te sien, en dit kan jy nie sien op n vuil dop nie.
Die realiteit het weer gister sy verskeining gemaak opie baan ini vorm van n 300wm met n halwe dop buite eni ander deel ini kamer.
Dis hoekom ek so vol draadwerk is oor skoon doppe.