Leupold VX3 6.5-20x50LR

Post Reply
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Leupold VX3 6.5-20x50LR

Post by Umshwati Boy »

Ek soek iets vir papierbokke skiet, klein groeperings skiet en om met ver te skiet vir die pret daar van (Is tog seker rede genoeg vir my motivation ;D ).

So 'n paar vrae oor die Teleskoop:

1-Wat dink julle van hierdie Teleskoop vir boogenoemde?

2-Watter Reticle sal jy kry? Ek het gedink die Target Dot..

3-Is dit moontlik om die M1 Turrets in RSA te kry?

4-Watter ander Teleskoop sal jy aanbeveel, sien Safari&Outdoor het hom vir R11 500?

Sal hom op 'n 243 Match Loop sit.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Leupold VX3 6.5-20x50LR

Post by wlm »

Kontak SJ oor Burris.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Leupold VX3 6.5-20x50LR

Post by Gawie(13mm) »

Stephan kom in!
Naand U-boy.
Ek het een op my 7x57 met die fine duplex.
Die kombinasie het al 'n bobbejaan op 435m plat gemaak.
Glase is mooi helder.
Vir die prys dink ek jy sal heel tevrede wees.
My 2c.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Leupold VX3 6.5-20x50LR

Post by Arnold »

Ek sal graag eendag so scope op n Sako 260 Rem met laminated kolf en fluted stainless loop wil hê.
n Reticle soos die LR dupleks sal vir my mooi werk, maar ek het nognie baie hierna gekyk nie.
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Leupold VX3 6.5-20x50LR

Post by DSBW »

U-boy, ek het onlangs een opgesit. Ek is 'n groot Leupoldt fan, so miskien bietjie "biased" in my opinie, maar ek het die Leupoldt geruil vir my Nightforce NXS 4.5 x 15 x 56. Nightforce was jaar oud, Leupoldt nuut, selfs die nuwe eienaar van die Nightforce (groot fan van NF) erken dat die Leupoldt se glase aansienlik helderder is, dag en nag.

Wat my aanbetref een van die beste waarde vir geld modelle in die Leupoldt reeks.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Leupold VX3 6.5-20x50LR

Post by PWV »

7mm wrote:Ek het een op my 7x57 met die fine duplex.
Die kombinasie het al 'n bobbejaan op 435m plat gemaak.
Glase is mooi helder.
Vir die prys dink ek jy sal heel tevrede wees.
My 2c.

Woaw...ou ryperd!!!! :):
Post Reply