303 lading

Post Reply
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

303 lading

Post by HennieC »

Dag mense.

Wat se gewig koeels en lading sal aanbeveel word.
My 303 is 'n sport No4 mrk 1 met 'n 22" loop en het 5 groewe links om.
Ek skiet tans met 150gr PMP punte met 37.8gr S335 kruit in PMP doppe met CCI primers.
Ek het gesien hulle loop so teen 2375 tot 2480 f/s

Ek luister graag na voorstelle.
Last edited by HennieC on Fri Aug 09, 2013 4:29 am, edited 2 times in total.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 303 met 'n 1 - 16" groef draai

Post by LUAN »

Hornady Interlocks 150 en 174gr is goed in meeste van hulle. Die interlocks is ook .312 en nie .311 soos meeste .303 koeels so jy kry dalk beter seel as jou loop effe uitgeslyt is. Myne werk met 42gr S335 ook met 22" loop. Daardie lading van jou lyk maar laag en so ook die spoed vir 150gr. Mik vir so 2500-2600fps. Waar word geadverteer dat hy 1:10 is?
Post Reply