Klein silencers
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Klein silencers
Ek is opsoek na daardie kompakte silencers wat ek al op n paar ouens se gewere gesien het. Ek het geen idee wie hulle maak nie. Ek is nie n groot fan van hierdie groot silencers nie, aangesien dit vir my die geweer baie lomp maak.Ek stem dit is ideal as jy in die stoel sit. Stel dit so , ek wil graag albei gewere nog gemaklik vir walk en stalk kan gebruik sonder te veel extra lengte op die loop en lompigheid. Dit is vir n .308 Win en n 375 H&H Mag.
Sal enige hulp waardeer.
Sal enige hulp waardeer.
-
Danie Lombard .243
Re: Klein silencers
Iceman
Kontak vir Terminator, jy sal sy naam daar by memers kry, bo in die blou bar, kontak hom gerus. Hy maak GOOD STUFF as dit by stil makers kom vir roere. Terminator is in bloem.
Danie
Kontak vir Terminator, jy sal sy naam daar by memers kry, bo in die blou bar, kontak hom gerus. Hy maak GOOD STUFF as dit by stil makers kom vir roere. Terminator is in bloem.
Danie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Klein silencers
Ysman
Ek het vi my 204 Ruger en 22 Hornet kleiner silencers laat maak, hulle werk net so goed, maar hulle brand baie minder kruit, glo nie jy gaan met n "klein" silencer op n standaard kaliber wegkom nie, dalk sit ek die pot heel mis, ma ek reken so.
Kontak Clerance, en laat weet ons wat hy se.
Mooi loop
Francois
Ek het vi my 204 Ruger en 22 Hornet kleiner silencers laat maak, hulle werk net so goed, maar hulle brand baie minder kruit, glo nie jy gaan met n "klein" silencer op n standaard kaliber wegkom nie, dalk sit ek die pot heel mis, ma ek reken so.
Kontak Clerance, en laat weet ons wat hy se.
Mooi loop
Francois
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Klein silencers
Dankie vir die terugvoering manne,
Ek gaan die manne kontak. Sal op hoogte hou , as ek regkom.
Ek gaan die manne kontak. Sal op hoogte hou , as ek regkom.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Klein silencers
Iceman
Ek glo jy gaan regkom by Clerance - het sopas 'n splinternuwe Terminator vir 'n 25-06 'ontvang - en ek moet s? ek is heel impressed. Die man KEN!
Francois, ek het 'n vraag vir jou.
"Kan die gebruik van 'n klankdemper die tempo waarteen 'n loop uitgeskiet word bespoedig?"
'n Mater van my op Prieska bel my vanoggend - IN DIE KERK!! - om my die vraag te vra! Ek het aan hom verduidelik dat ek nie glo dat dit die kd sodanig is wat die uitskiet van die loop bevorder nie, maar volgens my sou ek s? dat dit eerder die volgende faktore is:
1. Omrede die manne nou met knaldempers skiet is baie geneig om meer skote kort na mekaar te skiet - wat hitte veroorsaak en dit is die ding wat die loop se lewe verkort - HITTE.
2. Die manier hoe die manne die aanpaksel voor op die kroon verwyder - baie manne verwyder gladnie die aanpaksel nie en AS hy dit dan die dag loop afhaal word goed soos staalwol en selfs lemme gebruik om die kroon mee skoon te krap!!! - Skoonmaak Regime.
Het ek die kat aan die dinges beet en vir die man gelieg?
Hoor graag van jou.
Jaco.

Dont tell me, show me......
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Klein silencers
Jaco
Hoeveel het hy jou gevra vir die silencer? Het jy al skroefdraad op jou loop gehad?
Hoeveel het hy jou gevra vir die silencer? Het jy al skroefdraad op jou loop gehad?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Klein silencers
Jaco
Stem een honderd persent saam met jou punt no een, glo dit is ma wat gebeur. Ek kan geen manier sien waarop die gebruik van n KD die loop vinniger gaan laat opraak as normaal nie.

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Klein silencers
Jaco.
Wat is die regte manier om die kroon skoon te maak as jy silincer afhaal.
Ek gebruik al baie jare die fyn staalwol ding en het nog nie probleem gekry nie.
Ek sal graag van die regte metode wil hoor. Wat ek wel doen is om die kroon voor ek die silincer terugdraai lekker met olie blink te vryf 'penetrating oil' as daar ooit so iets kan bestaan?
Graag luister ek groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Klein silencers
Juba
Ja jy kry hulle, jy kry self gewere wavan die hele loop lengte n silencer is, dit lyk of die gun n lekker dul loop inhet, as jy mooi kyk sien jy dis n dun lopie maar met n silencer verskans as loop.

- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Klein silencers
Hi Francois
Het jy dalk foto`s van daai loop lange silencers?
Izak
Het jy dalk foto`s van daai loop lange silencers?
Izak
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Klein silencers
Izak
Ek het nie, maar sal kyk of ek kan kry.
Mooi loop
Francois
Ek het nie, maar sal kyk of ek kan kry.
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Klein silencers

Hier is myne. nie so duidelike en mooi foto maar jy kan die idee sien.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Klein silencers
Izak
Kyk by hierdie link onder weapons, daar is n Ruger 15/22 met die hele loop silencer ding.
http://guns.connect.fi/gow/wildlife.html

Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Klein silencers
Ek net nou onlangs vir my een op my 30-06 gesit wat halflyf oor die loop pas en ek is baie tevrede. Die silencer is 25cm lank en 13 cm in omtrek, maar die loop slegs 13cm langer met die silencer op.
Geweer voel glad nie lomp of swaar nie
Geweer voel glad nie lomp of swaar nie
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Klein silencers
geen idee nie, ek het hom laat maak by die duitser in pe voordat ek aangesluit het by die forum en van jou gehoor het, my broer het so 2 weke terug een by jou gekoop, maak jy ook van die wat halflyf oor die loop pas?
-
theterminator
Re: Klein silencers
NEE KOOS EK MAAK DIT NIE EK DINK DIE MANNE WAT SO BAIE GELD VIR DIT BETAAL SOU VAN DIE GEWONES GEKOOP HET AS HULLE GEWEET HET DIT IS STILLER
LUISTER HOE KLINK DIE EEN WAT JOU BROER GEKOOP HET
WIE IS JOU BROER, DAAR IS 'N KLOMP MANNE IN PE OMGEWING WAT BY MY GEKOOP HET
LUISTER HOE KLINK DIE EEN WAT JOU BROER GEKOOP HET
WIE IS JOU BROER, DAAR IS 'N KLOMP MANNE IN PE OMGEWING WAT BY MY GEKOOP HET
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Klein silencers
My broer is Adaan. Hoeveel is joune stiller?
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Klein silencers
Sorry seker onmoontlik om daai een te beantwoord, hoeveel baffels het joune in? Neem dan ook aan dat hoe meer baffels hoe stiller is die silencer?Is daar n vaste persentasie afname in klank met elke baffel wat bygevoeg word?
-
theterminator
Re: Klein silencers
ons gaan binnekort met die regte toerusting die klank van 'n klomp verskillende kd's meet dan kan ek met sekerheid daaroor skryf, soos dit nou is, is dit in die omgewing van +_ 25 desibels
as daar verskillende kd's langs mekaar skiet kan jy die verskille duidelik hoor
as daar verskillende kd's langs mekaar skiet kan jy die verskille duidelik hoor
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Klein silencers
Dink jy is reg,sal eerder die stiller een verkies,die een van jou wat ek gesien het is ook nie rerig groot nie, dus sal die T ook nie sommer jou geweer lomp maak nie.Stel belang om die toets uitslae te hoor.
Groetnis
Groetnis
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Re: Klein silencers
Hi Francois,Francois Marais wrote: Juba
Ja jy kry hulle, jy kry self gewere wavan die hele loop lengte n silencer is, dit lyk of die gun n lekker dul loop inhet, as jy mooi kyk sien jy dis n dun lopie maar met n silencer verskans as loop.
Mooi loop
Francois
Weet jy waar mens van hierdie 'vol lengte' silencers kan kry? Behoort nogal smart te lyk. Is daar enige negatiewe implikasies met so silencer teenoor die meer konvensionele tipe?
Dankie,
Thom
Tikka T3 Hunter 270 & 300 WM