Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Jean Marais »

Ek gaan verseker. Dankie
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Piet Pille »

Ek vind my Bipod baie handig. Dis vinnig om op te sit of af te haal met die QD knippe en dus kan jy een bi-pod op meer as een geweer gebruik.

Dit verander wel bietjie die balans van jou geweer en moontlik POI beinvloed. Dis 'n baie stabiele oppervlak, maar in my opinie speel die fabrikaat ook 'n rol. Sommige goedkoper make is volgens my bietjie "flimsy". Ek het die "harris" tipe en vir my is hy baie stewig en duursaam.

Ook handig as jy die geweer wil neersit uit die grond uit sonder 'n risiko om om te kan val. Dit het al seker met ons almal gebeur dat jy jou geweer gou moet neersit in die veld en teen 'n boompie/tak/klip ens en dan val hy om agv 'n rukwind ens.- baie frustrerend. Die bi-pod is 'n stewige opsie.

http://i1075.photobucket.com/albums/w433/PieterVorster/IMG_0338Small_zpse44343cb.jpg
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Carl »

Pieter as daai vark sou opspring agv 'n ruk wind dan help die 2-poot nie, maar ek glo hy is in baie diep REM slaap. ;-) hahaha
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Piet Pille »

hahahaha. :-)

...as daai vark agv 'n rukwind sou opspring sou die wind darem self uit my seile gewees het!

Die geweer omval is seker 'n simpel oorweging, tog kan ek aan verskeie kere dink wat ek gou my geweer iewerste moet neersit (gou keel afsny/draai loop/ ens.) en dan is daar nie 'n stewige boom/klip naby nie. Ek het eenkeer my geweer teen 'n kleinerige bossie staangegemaak, en toe val hy om toe die wind skielik daai bossie 'n skud gee. Ek was de M&&* in!!

Nou slaan ek net daai pootjies uit en hy staan houtgerus op enige plek- bakkie se dak, oppie grond.. enige plek.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Eugene »

Pieter Vorster wrote:hahahaha. :-)

...as daai vark agv 'n rukwind sou opspring sou die wind darem self uit my seile gewees het!

Die geweer omval is seker 'n simpel oorweging, tog kan ek aan verskeie kere dink wat ek gou my geweer iewerste moet neersit (gou keel afsny/draai loop/ ens.) en dan is daar nie 'n stewige boom/klip naby nie. Ek het eenkeer my geweer teen 'n kleinerige bossie staangegemaak, en toe val hy om toe die wind skielik daai bossie 'n skud gee. Ek was de M&&* in!!

Nou slaan ek net daai pootjies uit en hy staan houtgerus op enige plek- bakkie se dak, oppie grond.. enige plek.
Dit alleen, maak klaar die bi-pod vir my die moeite werd! :)
Aim small, miss small
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Piet Pille »

Carl wrote:Pieter as daai vark sou opspring agv 'n ruk wind dan help die 2-poot nie, maar ek glo hy is in baie diep REM slaap. ;-) hahaha
@Carl- ek het juis die foto opgesit om die "ander" baie goeie (maar minder bekende) eienskap van 'n bi-pod te wys: daardie 2 voetjies trap juis die vark stewig vas op die grond sodat hy nie kan opspring en weghol nie....... kyk net hoe mooi soet le hy daar sonder om te roer... ;-)
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by sako 30-06 »

Ok manne,ek is nou baie deurmekaar!
Ek skiet nie 300m kopskote nie so ek moet nog bietjie oefen.
My vraag is nou,as ek my geweer weer instel met die bipod,hoeveel sal die POI wees as ek met die bipod van n skietstok afskiet as die gras n bietjie lank is?
Ek is nie te bekommers oor n paar mm's nie.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Carl »

Pieter Vorster wrote:
Carl wrote:Pieter as daai vark sou opspring agv 'n ruk wind dan help die 2-poot nie, maar ek glo hy is in baie diep REM slaap. ;-) hahaha
@Carl- ek het juis die foto opgesit om die "ander" baie goeie (maar minder bekende) eienskap van 'n bi-pod te wys: daardie 2 voetjies trap juis die vark stewig vas op die grond sodat hy nie kan opspring en weghol nie....... kyk net hoe mooi soet le hy daar sonder om te roer... ;-)
Lag my gat af, jy is reg dis of soet varke of daai Harris werk.

Sako ek sou voorstel jy toets dit. My 2 gewere skiet heelmal anders van die X-bag op skiet tafel en die 2 poot. So ek is nou besig om notas te neem van watter koeel skiet waar.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Beyers »

Sit die bipod op en gaan skiet jou geweer weer in.
Jy haal nie weer die Bipod af nie. Dan hoef jy nie te bekommer oor veranderde POI nie.
Ek skiet ook met bipod aan oor skietstokke dis net oefen om aan die lompgeit gewoond te raak.
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Cor Jacobs »

Pieter Vorster wrote:Ek vind my Bipod baie handig. Dis vinnig om op te sit of af te haal met die QD knippe en dus kan jy een bi-pod op meer as een geweer gebruik.

Dit verander wel bietjie die balans van jou geweer en moontlik POI beinvloed. Dis 'n baie stabiele oppervlak, maar in my opinie speel die fabrikaat ook 'n rol. Sommige goedkoper make is volgens my bietjie "flimsy". Ek het die "harris" tipe en vir my is hy baie stewig en duursaam.

Ook handig as jy die geweer wil neersit uit die grond uit sonder 'n risiko om om te kan val. Dit het al seker met ons almal gebeur dat jy jou geweer gou moet neersit in die veld en teen 'n boompie/tak/klip ens en dan val hy om agv 'n rukwind ens.- baie frustrerend. Die bi-pod is 'n stewige opsie.

http://i1075.photobucket.com/albums/w433/PieterVorster/IMG_0338Small_zpse44343cb.jpg
Pieter, jammer as ek hijack op die post, maar daai pos waar die varke lê lyk darem baie bekend...
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Piet Pille »

Netso Cor!
Jou gemis daar laas naweek!
Post Reply