Keuse van handwapen
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Keuse van handwapen
Ek het al hier deur gelees. Ek het almla al vasgehou, almal klein vir makliker dra en versteek.
Die enigste uitsondering is die G19 vs G17. Die G19 align op die horisontaal verkeerd, punt van die loop hoër. Ek het gister die 17 getoets en dit is meer natuurlik reguit as ek aanlê.
Ek dink die P07 is heel voor op waarde vir geld sonder om betroubaarheid in te boet.
Die enigste uitsondering is die G19 vs G17. Die G19 align op die horisontaal verkeerd, punt van die loop hoër. Ek het gister die 17 getoets en dit is meer natuurlik reguit as ek aanlê.
Ek dink die P07 is heel voor op waarde vir geld sonder om betroubaarheid in te boet.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Keuse van handwapen
Carl,
Ek is glad nie 'n kenner op die gebied van handwapens nie. Maar ek het na hulle almal gekyk en gevoel en vir my sit die S&W M&P die lekkerste. As my dinge regloop skaf ek so een in .45 aan.
Groete,
Lou
Ek is glad nie 'n kenner op die gebied van handwapens nie. Maar ek het na hulle almal gekyk en gevoel en vir my sit die S&W M&P die lekkerste. As my dinge regloop skaf ek so een in .45 aan.
Groete,
Lou
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Keuse van handwapen
Meeste geweerwinkels laat mens toe om tweedehandse pistole eers te skiet voor jy koop.
My advise is, gaan shop rond en skiet eers met al daai pistole VOOR jy koop.
Ek het al meer as een keer ondervind dat 'n pistol wat lekker in die hand sit en maklik point, nie so gemaklik/lekker skiet nie.
Gaan skiet, en kyk of jy gemaklik is metdie sneller en recoil
My advise is, gaan shop rond en skiet eers met al daai pistole VOOR jy koop.
Ek het al meer as een keer ondervind dat 'n pistol wat lekker in die hand sit en maklik point, nie so gemaklik/lekker skiet nie.
Gaan skiet, en kyk of jy gemaklik is metdie sneller en recoil
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Keuse van handwapen
Dankie manne, sien dis kop aan kop op die oomblik. Ons geweer winkel het nie die toets opsie nie. Ek kan moontlik met die CZ skiet en dan ander Glocks, 40 S&W, maar nie die 17 nie.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Keuse van handwapen
Carl die 17/19 Glocks is presies die selde ding behalwe die 17 het n langer loop en n langer grip.Die "angle" van die grip/loop bly die selde.Dus kan die een nie hoog wees en die ander reg nie.Dalk n menslike grip issue?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Keuse van handwapen
Ek het nou die dag die m&p vasgehou. Pas lekker gemaklik in my hand. Dink ek gaan hom binne kort aanskaf.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Keuse van handwapen
Ek het een en jy sal nie fout maak nie.Maar moet nie huiwer nie,daar is net n paar oor en die agent sukkel om nuwe besendings te kry met die klomp wapens wat die Amerikaners tans aankoop.Beer wrote:Ek het nou die dag die m&p vasgehou. Pas lekker gemaklik in my hand. Dink ek gaan hom binne kort aanskaf.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Keuse van handwapen
Dankie GeG-force wrote:Ek het een en jy sal nie fout maak nie.Maar moet nie huiwer nie,daar is net n paar oor en die agent sukkel om nuwe besendings te kry met die klomp wapens wat die Amerikaners tans aankoop.Beer wrote:Ek het nou die dag die m&p vasgehou. Pas lekker gemaklik in my hand. Dink ek gaan hom binne kort aanskaf.
Die een wat ek vasgehou het was reeds verkoop. Sal dalk kyk of 'n nuwe geweer winkel bestuurder hier in ons geledere my kan help
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Keuse van handwapen
Tacshac in Jhb het nog drie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Keuse van handwapen
Dankie ek weet, gaan vanmiddag weer geweer winkel toe hulle het nou beide so ek gaan weer toets. Die 17 se langer grip kan dalk die verskil wees.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Keuse van handwapen
Sien die ouens vote nou Glock sodat ek nie hulle M&P gaan koop nie ;-)
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Keuse van handwapen
Dankie manne vir die advies. Na baie toets in die winkel het ek die Glock 19 G4 gevat. Ek het met 'n kollega se 40 G23 geskiet, die pistool skiet baie lekker en akkuraat. Besluit 9mm is genoeg en makliker. Lisensie aansoek is nou net ingegee. Tick tock.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Keuse van handwapen
Geluk Carl
Ek het 'n M&P 9mm met thumb safety gevat. Trek more in die nuwe huis in dan kan ek volgende week my aansoek indien
Ek het 'n M&P 9mm met thumb safety gevat. Trek more in die nuwe huis in dan kan ek volgende week my aansoek indien
