Skuif van forum na nuwe server
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Skuif van forum na nuwe server
Ek gaan probeer om die forum vannaand na die nuwe server oor te plaas. Die nuwe adres sal wees http://www.jaracal.co/index.php totdat ons weer jaracal.com na die nuwe server kon oorplaas wat so 2 weke blykbaar sal vat. Daar sal 'n redirect op jaracal.com wees na die nuwe website maar jy sal elke keer weer moet inlog as jy jaracal.com ge"bookmark" het.
Ek gaan die post funksie enige van 08h30 "disable" maar sal julle kan lees. Dit is om nie posts te verloor nie en dat alle posts oorgedra sal word.
Die PM funksie is reeds disable om my toe te laat om al die PM's tot nou oor te dra
Dankie
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Dankie Oom, hou duim vas alles loop Mooi
Sien julle aan die ander Kant whoohooo
Sien julle aan die ander Kant whoohooo
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Skuif van forum na nuwe server
Dankie vir al die harde werk en hoop die nuwe server werk soos 'n bom !
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Die forum gaan vir 'n ruk af wees om die back-up te maak wat oorgeskuif gaan word.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Dankie Oom Hein, julle moeite word waardeer!
Goed, beter, 6millimeter!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Ons is nou op die nuwe server en hoop ek dat ek die meeste stellings reg het. Die attachments kan per PM en per post direk op die forum gelaai word.Dit mag wees dat daar nog hier en daar 'n foutjie kan deursluip so wees maar bietjie geduldig.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skuif van forum na nuwe server
+1!Geno wrote:Dankie Oom Hein, julle moeite word waardeer!
Aim small, miss small
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Skuif van forum na nuwe server
I made it through alive!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Dankie Oom Hein
As ek dan reg vertsaan is hierdie dan nou onse nuwe adres
Weereens dankie
Mooi loop
Marc
As ek dan reg vertsaan is hierdie dan nou onse nuwe adres
Weereens dankie
Mooi loop
Marc
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Hallo Marc
Yip, dit sal ons nuwe adres wees totdat ons jaracal.com domain na die nuwe server kan oordra.
Ek sien van die avatars is weer weg en so ook die smilies.
Gee net bietjie kans hopelik kan ek dit deur die dag regstel.
Die wat wys is op photo-bucket of ekstern gelaai.
Sal met die tyd die goed regmaak.
Indien jy probleme ondervind laar my weet.
Groete
Yip, dit sal ons nuwe adres wees totdat ons jaracal.com domain na die nuwe server kan oordra.
Ek sien van die avatars is weer weg en so ook die smilies.
Gee net bietjie kans hopelik kan ek dit deur die dag regstel.
Die wat wys is op photo-bucket of ekstern gelaai.
Sal met die tyd die goed regmaak.
Indien jy probleme ondervind laar my weet.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Alles loop mooi so vêr Oom, Avatars en smileys kan maar bietjie wag
Mooi loop
Marc
Mooi loop
Marc
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Baie dankie.
Ek moet elke keer inlog, al "tick" ek dat hy my moet onthou,van PC en iPad.
Ek moet elke keer inlog, al "tick" ek dat hy my moet onthou,van PC en iPad.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Skuif van forum na nuwe server
Die nuwe server loop met spoed van wit lig ek hou baie daarvan !
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Skuif van forum na nuwe server
Hier by my ook.henried wrote:Baie dankie.
Ek moet elke keer inlog, al "tick" ek dat hy my moet onthou,van PC en iPad.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skuif van forum na nuwe server
Ek is ongelukkig geblock nou by die werk...
Sal maar na ure moet kom kuier
Sal maar na ure moet kom kuier
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skuif van forum na nuwe server
Moet ook elke keer in lock al click jy op die auto in lock??
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Skuif van forum na nuwe server
Ludwig wrote:Ja, ek sien dieselfde ding. Alles gebeur nou sommer baie mooi vinnigFrederik wrote:Die nuwe server loop met spoed van wit lig ek hou baie daarvan !
van my kant af loop hy ook nou soos n 243 wat warm gelaai is