Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Manne, ek wil nou nie 'n Ford vs Chev argument begin nie, vertel net wat ek gesien het.
Die naweek het 'n paar van ons Bisleyskuts op Doornkop skietbaan buite Middelburg gaan ladings toets vir die opkomende SA Ope Bisley vroeg in April. Ek skiet gaatjie visier, maar vir 'n "ladder test" op 500m, het ek 'n Leupold 6.5-20x 50mm Vari-X 3 Long Range target teleskoop monteer, om soveel moontlik menslike variasies uit te skakel, en oor benchrest tipe rus en sandsakkies geskiet (soos F-klas).
Dit was 'n koel bewolkte dag, min wind en mirage, ideale weersomstandighede om die toets te doen.
Een van die ander skuts het dieselfde gedoen, maar met 'n Nightforce NXS 8-32x 56mm teleskoop op sy geweer.
Soos mense maar is, het ons naderhand deur elke teleskoop gekyk om hul te vergelyk.
Groot was my verbasing dat die Leupold duidelik helderder beeld en beter resolusie gehad het, 4 ander skuts, insluitend die Nightforce eienaar het dit ook so ondervind. Om dit te verifieer, het ons die Nightforce afgedraai na 20x soos die Leupold, toe lyk die beeld steeds swakker en merkbaar kleiner vergroting/resolusie van die koeëlgate. Na verstellings aan die fokus en parralaks van die Nightforce deur die verskeie manne vir hulle sig, was almal dit eens, die Leupold was helderder en het beter resolusie gegee.
Op die hoër versterkings het die Nightforce ook sigbare distorsie rondom die gesigsveld gehad. Ek wil hiermee gladnie voorgee dat die Leupold beter is as die Nightforce nie, die verskil was egter net te ooglopend om te ignoreer.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Dankie vir die waarheid!
Leupold (en 2 chinese scopes) groete,
Eugene
Leupold (en 2 chinese scopes) groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Die lewe is vol verassings moenie net glo! Gaan kyk self! Luppie is bo baas!
-
Zack Benade
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
My ou tasco is ook net so duidelik soos my swarovski scopes.
Daar is baie meer dinge om 'n goeie scope te meet as slegs die glase of beeld.
As die NXS se beeld nie reg is nie moet daar fout wees. Stuur hom terug.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
dalk het jy n goeie leupold of dit was n slegte nxs 
Het die naweek gou n paar skote op 747m geskiet en kon toe mooi sien hoekom die nxs duurder as die SIII is. Op die nader afstande sien mens die verskil nie so mooi nie.
Het die naweek gou n paar skote op 747m geskiet en kon toe mooi sien hoekom die nxs duurder as die SIII is. Op die nader afstande sien mens die verskil nie so mooi nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Ek was nie daar nie en ek trek niemand se woord in twyfel nie!Zack Benade wrote:My ou tasco is ook net so duidelik soos my swarovski scopes.![]()
Daar is baie meer dinge om 'n goeie scope te meet as slegs die glase of beeld.
As die NXS se beeld nie reg is nie moet daar fout wees. Stuur hom terug.
Ek sal egter maar bietjie ongesukkel wees as my R 7 000 teleskoop duideliker is as my R 19 000 teleskoop...
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Nie net beperk tot teleskope nie, maar is dit nie verbasend hoe mense bloot net aanvaar dat iets goed moet wees, net omdat dit duur is nie....Ludwig wrote: Ek dink net hulle is overpriced en 'n groot deel van die prys is vir die naam.
Aim small, miss small
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Manne
As jy kyk na hoekom die hele SA veldskiet span met NF skiet en hoe baie daar verder van die NF scopes aan die veldskiet kompetisies deelneem, dink ek daar moet iets wees wat NF reg doen?
Ek betwyfel nie SWC waargeneem het tussen die leupold en NF nie, selfs as jy die NF eienaars vra hoekom hulle so getrou is aan NF, sal hulle vir jou se dis nie die beeld nie. Dis die scope wat punch kan vat, en heel belangrikste is vir hulle die presiesheid waarmee 'n NF dial. Nou ek het gevra, 1 MOA bly tog 1 MOA, maak nie saak waarmee jy hom stel nie, maar die NF eienaars glo dat daar nie 'n scope is waarmee jy met soveel sekerheid kan dial en vertroue in 'n positiewe verstelling kan he nie.
Groetnis

Die hele SA Veldskiet span is gesponser met 'n NF. Nou wil almal NF hê.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Ek skiet Leupold
Het nog nooit n NFX besit nie
Het nog nooit n NFX besit nie
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Ek skiet albei, met helderheid kan ek nie kla nie, hulle vergelyk bittergoed vir my, hoewel ek moet noem, my nuwer 8-32x56 NXS is nie so helder as my ouer 8-32 nie.
Ek het die betrokke teleskoop vergelyk met 'n heelwat nuwer, Nightfoce en ook hy was helder. Ek vermoed dat daar op 'n stadium iets nie so lekker was met NF nie.
Ek het die betrokke teleskoop vergelyk met 'n heelwat nuwer, Nightfoce en ook hy was helder. Ek vermoed dat daar op 'n stadium iets nie so lekker was met NF nie.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Nee wat. ek bly by luppy lyk my ons word ge brain washed!?
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Dag manne,
Ken iemand die Zeiss FL Victory Diavari 6-24 56T? Hoe sal julle hom "rate" in die geselskap van die ander drie scopes hierbo genoem?
Ek praat onder korreksie maar sover ek weet is die Nightforce scopes al twee jaar terug uitgedeel aan die SA span. Ek weet sommige van die huidige top tien veldskiet manne verkies ander scopes as die nightforce.
Ken iemand die Zeiss FL Victory Diavari 6-24 56T? Hoe sal julle hom "rate" in die geselskap van die ander drie scopes hierbo genoem?
Ek praat onder korreksie maar sover ek weet is die Nightforce scopes al twee jaar terug uitgedeel aan die SA span. Ek weet sommige van die huidige top tien veldskiet manne verkies ander scopes as die nightforce.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Zeiss is defnitief in klas van Swarvoski van die beste!
-
Zack Benade
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Van die manne is terug na die swarovskis. Nie almal is mal oor die taktiese verstelling van die NF nie. Hulle mik eerder af.Ek weet sommige van die huidige top tien veldskiet manne verkies ander scopes as die nightforce.
- Greyghost
- Sr. Member

- Posts: 272
- Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
When rating a scope there are 4 criteria I think are important.
1) Magnification and FOV , 8-32x56 NF has both - the gongs over 300m you can see and get a good sight picture
2) Reticle , not too thick and not to thin - MLR is perfect and can be used for ranging targets
3) Click repeat ability , you can dial all day and the NF is 100% accurate I dial height and wind and NF is AWESOME
4) Clarity , here Zwarofski and Zeiss are better but NF is OK
My nickname at the shoots is 'Moll' (Mole) as my vision is not the best
so you would think clarity would be my top condition but it is not if you rate any other scope using ALL 4 criteria then nothing beats a NF.
I shoot with a NF 8-32x56 with Mlr reticle on a 6XC shooting a berger 68gr at 3650ft , I swopped from a NPR1 reticle (was a bit thin for me).
I have looked at plenty scopes Rudolf Nikkon Swarofski Zeiss IOR Millet and using all 4 criteria NF still comes out on tops.
I had a Leupold long ago but had a horrible experience with click settings so wont be rushing back there.
1) Magnification and FOV , 8-32x56 NF has both - the gongs over 300m you can see and get a good sight picture
2) Reticle , not too thick and not to thin - MLR is perfect and can be used for ranging targets
3) Click repeat ability , you can dial all day and the NF is 100% accurate I dial height and wind and NF is AWESOME
4) Clarity , here Zwarofski and Zeiss are better but NF is OK
My nickname at the shoots is 'Moll' (Mole) as my vision is not the best
I shoot with a NF 8-32x56 with Mlr reticle on a 6XC shooting a berger 68gr at 3650ft , I swopped from a NPR1 reticle (was a bit thin for me).
I have looked at plenty scopes Rudolf Nikkon Swarofski Zeiss IOR Millet and using all 4 criteria NF still comes out on tops.
I had a Leupold long ago but had a horrible experience with click settings so wont be rushing back there.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Koos Barnard het so paar jaar terug n NF getoets in Magnum en het ook gekla oor die "waserige" uit fokus beeld op die hoe vergrotings. Sy gevlogtrekking was dieselfde as van die manne hierbo s'n. Vir so duur scope moet hy darem n bietjie helderder wees.243Songdaug wrote:Ek skiet albei, met helderheid kan ek nie kla nie, hulle vergelyk bittergoed vir my, hoewel ek moet noem, my nuwer 8-32x56 NXS is nie so helder as my ouer 8-32 nie.
Ek het die betrokke teleskoop vergelyk met 'n heelwat nuwer, Nightfoce en ook hy was helder. Ek vermoed dat daar op 'n stadium iets nie so lekker was met NF nie.
-
Zack Benade
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Helderheid laat jou nie raak skiet nie. Koop 'n Leica spotting scope as jy helderheid soek.
Ek stem saam met jou brief Greyghost.
Alles gaan oor "repeat ability , you can dial all day and the NF is 100% accurate I dial height and wind and NF is AWESOME
NF kan die punch vat.
Ek stem saam met jou brief Greyghost.
Alles gaan oor "repeat ability , you can dial all day and the NF is 100% accurate I dial height and wind and NF is AWESOME
NF kan die punch vat.
- Greyghost
- Sr. Member

- Posts: 272
- Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Last year in the cape gong challenge with a 30+ km hr wind blowing from 9 o clock dialled in 13 clicks for wind and was one of the very few people to shoot all 5 gongs at that range with a Berger 68 gr.
Just for that reason I will stick with NF. dont dispute that other scopes are maybe a bit clearer but in my book 8-32 and click repeat-ability is tops
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Hi Spokie en Zack, ek hoor wat julle se. Baie gaan daaroor dat die skut sy teleskoop 100% vertrou. Dan weet jy die swak skote is nie die scope nie maar die drywer, en maak jy seker jy bring jou kant.
Wats die storie met oom Piet Breedt en die Nightforce wat uitstel? Hy het al op twee komps die ervaring gehad dat die scope uitstel. Iets te doen met die turrets wat nie "lock" nie, en as dit uit die geweersak getrek word stel die turret? Hy skiet dan mooi klein groepies langs die bok se kop.
Persoonlik dink ek die NF is te duur vir wat jy kry, maar self kan ek nie NF of die Zeiss of Swarofs bekostig nie.
Wats die storie met oom Piet Breedt en die Nightforce wat uitstel? Hy het al op twee komps die ervaring gehad dat die scope uitstel. Iets te doen met die turrets wat nie "lock" nie, en as dit uit die geweersak getrek word stel die turret? Hy skiet dan mooi klein groepies langs die bok se kop.
Persoonlik dink ek die NF is te duur vir wat jy kry, maar self kan ek nie NF of die Zeiss of Swarofs bekostig nie.
-
Zack Benade
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Biltong Ek sal graag by hom wil hoor. Miskien is dit daai dik boere vingers wat te veel biltong vet ophet.
Ek het hom gevra om een aan my te verkoop maar hy wil nie. Dit sê ook baie. As jy eers een gehad het wil jy nog hê.
Ek het hom gevra om een aan my te verkoop maar hy wil nie. Dit sê ook baie. As jy eers een gehad het wil jy nog hê.
- Greyghost
- Sr. Member

- Posts: 272
- Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Hi Biltong.
Het met my ook gebeur by kaap skiet laas jaar , skiet ek sommer a 0 op die gong baan
Dis hoekom hulle a null 0 setting het
check your tools before you shoot , het scope reg gestell end die vark op 225m mooi 5 kopskote gegee ....
Soos jy se dont blame the tools blame the driver.
Het met my ook gebeur by kaap skiet laas jaar , skiet ek sommer a 0 op die gong baan
Dis hoekom hulle a null 0 setting het
Soos jy se dont blame the tools blame the driver.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Kan enigiemand ons inlig of die NF se turrets kan lock? Baie turrets moet jy mos uittrek om te stel en dan weer terugdruk om te sluit sodat hy nie sal stel as hy teen iets druk of skuur nie.
- Greyghost
- Sr. Member

- Posts: 272
- Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Some of the models have a zero lock but the rest not
They dont just move has only happened once in over 2 years always have your settings on the 0 mark then you should not have a problem.
And check settings before you shoot
And check settings before you shoot
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Teenstrydige waarneming - Leupold en Nightforce
Spook, sorry, het nou gepost voor ek gesien het jy het ge-antwoord.
Ludwig, die wat ek ken sluit juis die turret dat hy nie kan draai, tensy jy hom oplig nie. Dis nie 'n zero lock nie maar 'n turret lock. Gaan niks verander in die donker nie. Ons praat seker nie van dieselfde ding nie.
Wat dink jy van die Zeiss model soos genoem hierbo?