Begin lading vir .308

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Begin lading vir .308

Post by LUAN »

Trevor watse koeel gebruik jy en wat is jou huidige tpl? 41gr klink maar laag as jy 150gr skiet. As jy nie wil wag vir Pierre om jou te help met die ql roete en jy lus om more weer te skiet dan kan jy net probeer met die tpl speel. Probeer .3mm inkremente.
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Nee ek laai 42gr die 41gr was 'n herlaai fout wat in gesluip het. my tpl is nou70,70 met hornady interlock spbt
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

die 42,5 gr was nie sleg as jy na die fotos kyk nie. Dink ek moet dit laai en teen die lands begin en dan dieper seat tot hy mooi groep. Dit wat ek nou laai is net vir jag en ek skiet nie sommer vir die kop nie, te veel kan fout gaan.
As ek egter vir die 100m en 200m hunters klas gaan skiet wil ek laai vir beste groep om elke keer so na as moontlik in die middel van daai sirkel teiken te kom. ek gaan dan ook heelwaarskynlik match koeel gebruik, maar wil eers net die jag lading uitsort.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Begin lading vir .308

Post by LUAN »

42.5gr klink beter ja. Begin met dieselfde tpl wat jy se nie sleg was en speel van daar af. Eks seker jy kan met 12 rondtes in groepe van 4 met veskillende tpl's geluk vind.
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Skoon loop of vuil loop? Warm loop of koue loop?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Begin lading vir .308

Post by LUAN »

As jy net 100m gaan skiet sal jy nie die verskil sommer sien van n vuil of skoon loop of altans myne was dit nie. Jy soek n indikasie wat jou geweer van hou, word die groep kleiner met tpl dieper of word die groep groter. Hy het n dik loop hy moet sommer 5 skote na mekaar skiet op die selle plek. Laat hom net afkoel na elke groep.
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Dankie Luan, gaan laat weet wat het gebeur.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Begin lading vir .308

Post by BRNO (Pierre) »

Trevor, ek het so vinnig na QL gekyk, en reken dat jy n node gaan slaan by 2875ft/s met jou 26" loop, as jy die 150gr Hornady BTSP gebruik. Jy kan begin laai by 41.2gr S335. Jy gaan heelmoontlik n baie laer spoed kry, maar skiet so drie ladings sodat ek presies kan sien wat jou geweer met die S335 doen, aangesien die kruit tans baie treurig is.

Ek het gewerk op die H2o volume van die lapuas wat ek hier het. Dit is gem 55,6gr. Dit sal egter baie help as jy jou volledige data ook kan deurgee.

Ek raai dat jy met 42gr S335 maar slegs n spoed van 2700ft/s behaal, en dit sal n skande wees om dit uit n 26" loop te gooi, vernam met n 150gr koeel.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Ek gaan my bes doen om die keer die chrony se stand te onthou Pierre. Dankie ek laat weet more.
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Pierre, het vir jou pm gestuur.
Het gou 2x PMP doppe geweeg en kom by 54.6gr
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

En die S335 is lot 693
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Begin lading vir .308

Post by BRNO (Pierre) »

Trevor en Luan, ek kan tans nie julle PM's oopmaak nie. Sal weer later kyk, of dalk moet julle dit sommer hier plaas asb.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Pierre, wat ek wou weet is, ons weet 41gr se spoed gaan te min so ek gaan vir jou 2 ladings se spoed gee. Die 2 wat beter was op my fotos 42gr of 42.5gr en 43.5gr wat ek op 300m geskiet het. Dan gaan ek met die bogenoemde ladings ook 3groepe met 3 verskillende tpl's laai wat elk .3 dieper gaan wees net om te kyk wat gebeur. Ek het net 26 koeëls oor en die nuwe sal eers woensdag hier wees.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Begin lading vir .308

Post by BRNO (Pierre) »

Stuur Trevor. Dit sal goed werk.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Ek is een groot d@@s!!!! Dis al wat ek nou vir my self kan sê...
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Flip Nel »

Trevor wrote:Ek is een groot d@@s!!!! Dis al wat ek nou vir my self kan sê...
wat het jy nou weer gedoen
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Flip, dis ek en nie die geweer nie!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Begin lading vir .308

Post by BRNO (Pierre) »

Skroewe los?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Dis die eerse keer dat ek 200% dop voorbereiding gedoen het, ek het selfs 'n nuwe skaal gebruik gister aand en my ladings, TPL's alles was 200% reg en ek was baie positief gewees en het net die beste verwag....aaah tot ek begien skiet het en niks wil gropeer nie, het die wind blameer en toe die geweer. By die 2de laaste ladings het ek besluit om my skiet styl te verander en maar weer soos altyd my hand op die scope te sit. En daar is dit toe, toe ek die geweer wou skuif met my hand op die scope toe sien ek hy is los! Die scope mounts en skroewe was vas, maar die blerrie picatiny rail se skroewe het los gekom. Daar alles uit mekaar gehaal en vas gedraai en daar skiet my laaste lading 3 in een blokkie. Sou ek nie my hand op die scope gesit het nie sou ek nou nog gesoek het na die fout.
As jy nie in die klas oplet nie, moet jy seker maar voel.
Ek is regtig jammer as ek julle tyd gemors het. Elke liewe skroefie op my geweer is nou vas en ge lock tight tot die recoil pad se skroewe.

Pierre ek het nou nie vir jou groep sizes nie maar wel almal se spoed. Ek sal vanaand weer laai en gaan groepe skiet. Ek weet nie wat sê jou QL nie maar volgens die spoed dink ek 43.5gr is reg en nie die 42/42.5gr nie.

Weereens jammer!
42.5gr TPL70.70
2774
2780
2784
2790

42.5gr TPL70.40
2790
2791
2797

42.5gr TPL70.10
2766
2781
2763
2792

43.5gr TPL70.70
2855
2862
2851
2866
2860

43.5gr TPL70.40 (Na scope vas gemaak is 3 bymekaar)
2866
2850
2886
2869

43.5gr TPL70.10 (Na scope vas gemaak is 3in een blokkie)
2881
2840
2860
*Primer nie af gegaan nie*
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Begin lading vir .308

Post by LUAN »

Ek het mos gese kyk na die picatinny rail. Ek het al die voorbereidings gedoen locktite op skroewe ens voor ek die eerste skoot geskiet het.
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Het my les geleer
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Begin lading vir .308

Post by BRNO (Pierre) »

Ek sal kyk Trevor. Sie slegte het my ook al oorgekom, daarom het ek sommer geraai van n skroef wat erens los is.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Dankie Pierre. Ek voel soos 'n jack ass! More skiet ek wêreld klas groepe hehehe
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Okay, is nou oppead om weer te laai. Ek gaan net weer die 43.5gr laai en 4 verskillende tpl'le. Die speod wat ek vandag gekry het met die 42.5gr is nie nice nie. Glo nie daar sal nou weer iets fout gaan nie!!!!
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Begin lading vir .308

Post by Trevor »

Vat nou eers 'n smoke break...
Ek sien in die Somchem boekkie dat ek met max 44.2gr S335 2795 met 150gr koeel moet kry, nou ek kry dit met 42.5gr. Is dit oor die 26" loop?
Post Reply