Ystervark ?
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Ystervark ?
Ek het nou net gehoor van Dorperram wat dood in die veld gekry is vol ystervarkpenne. Geen ander tekens van byplekke sover werkers van sien nie. Hulle reken die ystervark het hom "gevang"
Dit is in die Fauresmith distrik.
Dit is in die Fauresmith distrik.
Geroer-nie geskud nie
-
Danie Lombard .243
Re: Ystervark ?
Hi ou Wielie.
Dit is volgens my nie moontlik nie. Ystervark en skaap loop langs mekaar hand aan hand vir jare. Ek het baie ystervark kennis met die wat hul so plunder by die mielielande, ek ken hom goed. Ek ken sy reuk en sy hol en sy khirrrrrrr en sy alles.
Is dit nie weer een van daai afrika tekens wat verband hou met een of ander teken, intimedasie of so iets nie?
Het al honde, jakkalse, leeus en luiperds gesien met penne in hul gesigte, maar dit is nadat hul gaan moelikheid soek het met meneer scrap metal.
Vind meer uit en laat onse mense weet.

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ystervark ?
DanieDanie .243 wrote: ...Ek ken sy reuk en sy hol en sy khirrrrrrr en sy alles....
As jy s? ken "alles" van ystervark, weet jy seker hoe hy smaak ook? Of eet jy nie knaagdier nie? My personeel is giggelrig oor sy vleis. Nou't ek gewonner of ek nie van hom ook so braaiworsie moet maak vir as Freek weer kom kuier nie? Dink jy dit kan werk? Freek was nogal be?ndruk met my vet rooikat kaasworsie, die ander dag.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Ystervark ?
Ai, is ons al weer by die lekker eet goed? As jy die rugstuk (saalstuk) gaar maak, sorg net dat jy dit goed uit braai. Nogal geneig om n lekker glade maag te veroorsaak. So, hou die lwb naby. Smaaklike ete. Robert
Oorwining deur opleiding
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Ystervark ?
Manne
Daai rugvel is koningskos. Daar is niks, maar niks vet aan dit nie. Dit is spier en geletien (soos by lamskenkels). En as jy die boud vat en reg voorberei en gaarmaak gaan jy mooi moet proe om die verskil tussen ystervark en lam te bepaal.
Foxcreek.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ystervark ?
Louis
Ja, ek kan getuig, daardie saal stuk oppi rug is vi jou lekka, het hom al n paar maal ge-eet, ek ken nie regtig sy voorbereiding nie, weet dam hy moet gepluk word (Sy penne) en dan geskraap word (die vel), maar gebraai of gebak dana, en hy smaak heerlik.
Lyk my Foxie ken hom goed, dis nou die gaarmaak.............
Mooi loop
Francois

SIES, GA, FOEFS, JIGGIE, AAKLIG, nou is my woorde op. Nee ooooooo kraaitjie, penne rot eet ekke nie.
Let tog op na die volgende. Voor ek verduidelik, my reuk sintuig is, volgens my erg goed. Ek ruik 'n witrug in die nag loop tussen die tente by die Nossob kamp in die Kalahari gemsbok park. Glo my.
Nou het jul manne al geruik hoe ruik die bloed van ystervark? Dit het vir my 'n aaklige reuk. Gin dier of ding se bloed het so 'n reuk nie.
Ek daai voete en daai ore????? Nee dankie, ek eet hom nie.
Hy herkou nie en hy het nie gesplete kloutjies nie. Ek myself eet net van Exodus se spyskaart. Ek sukkel nog bietjie met die swem vleis.
Sommer terloop, nou ander dag kry ekke 'n omie by my ouers wat saam met hul in die aftee oord woon. Kan jule glo dat hy vir my begin vertel dat 'n ystervark sy penne kan uitkiet soos 'n olimpiese spies gooier. En hy word sommer moeilik beneuk toe ek hom probeer oortuig dat daar nie so 'n storie bestaan nie. Ja wat, party glo nog in die tandemuis en kersvader ens. Dan kan hul seker ook glo dat ystervark penne kan skiet?
Lekker eet aan jul pen rotte. Ek sal jul cheer en als, maar asb. nie saam eet nie.

Korrel
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Sun Jan 17, 2010 4:35 pm
Re: Ystervark ?
Danie
Nee man,vat net n kans en proe hom,salie spyt wees nie.Met die swem vleis stem ek,vreet jou vrek en halfuur later sterf jy vd honger.Verkies ook maar n vet!! skaaptjop.

HOOR-HOOR KORREL vir die skaap tjoppie met die vetjie.
Nettie varkie se rugvel nie.
Nettie varkie se rugvel nie.
-
tafjak
Re: Ystervark ?
Danie
Los nou die varke, begin topic van die skiet gister. Immers jou tipe gesels.

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Ystervark ?
Smaak my die word 'n chef's forum 
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Ystervark ?
MORE MANNE,
EK DINK WEER DIT IS MOONTLIK DAT DIT KAN GEBEUR, BAIE DORPER RAMME IS TAAMLIK BENEUK EN WIL ALS WAT BEWEEG STAMP... SO EK DINK DIE RAM HET DIE YSTERVARK GESTORM EN TOE IN DIE PENNE IN GEHARDLOOP??
WAT SY VLEIS AAN BETREF HET EK HOM OOK AL PAAR KEER GEEET,NOG NET DIE VEL, DIT WAS BAIE LEKKER!
GROETE
STEPHAN

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Ystervark ?
Het julle al iewers op die forum vertel van "ironpig" se vleis (nie die rugvel nie). Na tien ure se stadige spitbraai, gaan jy nie kan ophou eet nie. Het sulke sagte vleisies op 'n mater se troue (onthaal) ge eet en kan julle verseker, jy sal weer skep. Die man was darrem nie arm nie (nou wel 'n bokwagter) maar die varke (2) was vir die aardigheid gespit. Die vleis is mooi pienk, murg-sag en geurig gewees.
Kom nou Danie, probeer dit gerus. Soutpan se staalvarke eet mos net ordentlike Vrystaat mielies. Wat kan dan nou so snaaks ruik aan hom. O ja, moet hom liewer nie self slag nie, laat dit maar liewer doen, anders gaan jy hom wragtag moeilik eet.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Danie Lombard .243
Re: Ystervark ?
Hallo da Caller.
Waneer gaan kap jy weer vlekkies daar by Witkop, Langoor en oom Sameul se kant? Ek het verlede week twee reuns daar gekap, 1 by Witkop en een op Hendrik se Runnymead. Ek wil een aand saam jou gaan, sommer so vir die lekker. So 'n alleen sit is darem nie lekker nie.
Nope, nee dankie vir ystervark. Eet ek hom nie. Ek en ou Hendrik het saam besluit dat ons nie ooit so honger sal kan word nie.
Skapie en bees, gemsbok en springbok is veels nams in vergeleke met mnr. staal.
Jy moet mooi loop, kom maak tog draai hierdie kant.

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Ystervark ?
Middag Danie.
Vertel my eers, wat is die storie met die kous oor jou roer se loop?
Ek dink daai kort roertjie van jou behoort lekker te skiet - wat maak hy op die langer afstande? My 308 het ek spesiaal laat bou vir die kortafstand bane, maar jou roertjie laat my 23duim loop LANK lyk!
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Ystervark ?
Danie 243
Man my jagbakkie was afgelope paar maande in Bloem gestasioneer, maar is terug in sy stal op Dealesville. Het juis sondag met witkop gepraat en hy se die jakkies is aktief op sy deel van Runnymead. Het jy by hom in die pan geskiet by Runnymead? Dit is een van my gunsteling jagplekke daai en hulle vang mos ook maar by Oom Koos, langsaan.
Ons moet regtig 'n slag saam uitgaan, sal laat weet as ek reg is.
Groete
Caller
Man my jagbakkie was afgelope paar maande in Bloem gestasioneer, maar is terug in sy stal op Dealesville. Het juis sondag met witkop gepraat en hy se die jakkies is aktief op sy deel van Runnymead. Het jy by hom in die pan geskiet by Runnymead? Dit is een van my gunsteling jagplekke daai en hulle vang mos ook maar by Oom Koos, langsaan.
Ons moet regtig 'n slag saam uitgaan, sal laat weet as ek reg is.
Groete
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Danie Lombard .243
Re: Ystervark ?
Caller.
Bel my en ons ry so 'n draai. Yip, ek het die groot reun in Witkop se pan ge kap. Sommer so met die raak ry slag.

Hallo da ou Jaco 243 Song a dong a long.
Ja, my .308 het 'n baie kort lopie, 20 duim kort. Dit is 'n SPS (special purpose sniper) tactical rifle. Blykbaar vir die polisie swat snipers ens. wat op kort afstande moet sniper werk doen. REM model 700 aksie met daai nuwe X mark pro sneller van Remington.
Die kort loop staan nie terug vir die lang lope nie, hy stoot ook 'n 180gr sierra gameking @ 2600ft/sek en die 155gr sierra palma @ 2700 ft/sek. Ek skiet tans 155gr PMP match punte @ 2660 ft/sek. Ek zero die roer op 200 meter, en stel dan 32 clicks wat 1/8 ste MOA per click op 100 meter stel. Jy kan dus dan uitwerk hoe laag hy op 300 meter skiet met die 200 meter zero. Ek skat dit moet so 20 duim wees, dalk meer. Vir 100 meter skote stel ek hom weer so 8 clicks af. Die kort loop sukkel geensins om tot op 400 meter ver te skiet nie. Verlede woensdag middag het ek, Gerhard en Gerrie gaan instel in die pan. Daar hang 2 ghongs op 400 meter. Ek skiet toe vir die lekker 4 skote so 'n 2 duim gropeering op die plaat op 400m. Ons het eers die plaat weer mooi wit gespray so dit was maklik om die skote te sien op die plaat. Wat papier skiet betref is dit tans my gunsteling roer in die kas. Het nog nie met hom gaan jag nie, nee, maar het wel al 2 bonsmara koeie geskiet vir slag. Een op 30m en die ander een op 270m. Die ver een het wild geword en twee plase ver weg gehol. As die koei 'n wit bakkie sien dan het sy ge spander.
So ja, ek reken ek sal met die kort lopie kan gaan jag ook. Die kort loop het net 'n nare skop in hom, hy skop veel meer as my mater sse .308 gewere. Hoekom weet ek nie, die roer is tog nie so lig nie.
Die kous oor die loop werk so, sien dit was mos so effens koud gewees sat. en ek kan mos nie die loop laat koud kry nie. Hy moet europese kamer temp. bereik en waneer ek die binne loop diamensie temp. meet met die digitale termometer, en dit is so in die orde van 18 grade celcius, dan is die roer gereed om te vuur. Ek skiet ook eers voor 'n komp. 2 loop opwarm skote wat spesiaal gelaai is met duplex kruit en .................................

Nee man ou Jaco, ek knerts sommer nou lekke twak. GRAPPIE.

Die kous trek ek oor die loop vir estetiese redes. Ek wil graag die loop mooi netjies hou sonder krappe en merke. As jy sien hoe lyk my werks bakkie 243 jakkals en spring bok spuit sal jy verstaan. Ek het dieselfde tipe kous vir my .300 Win Mag ook. Ek wil maar die twee roere netjies hou.
Jy moet goed gaan en soet wees. Hoop ek sien jou gou weer by 'n skiet/skeit komp.
Ja, somtyds gaan die skiet komp. ma skeit-skeit die bult uit.
Hou lyk jou punte vir die nasionale pres. skiet te dv Rustenburg? Gaan ons jou da sien?
Danie die kort loop tik masjien.

Jou somme reg, uit my 308 dae onthou ek iets van 8" laag op 300m met n 225m Zero, 130gr punte. Kan die x-tra grein op die punt soveel verskil maak. Man, eks dam bly ek's van n 308 genees.

Mooi loop
Francois
Ek zero die roer op 200 meter, en stel dan 32 clicks wat 1/8 ste MOA per click op 100 meter stel. Jy kan dus dan uitwerk hoe laag hy op 300 meter skiet met die 200 meter zero. Ek skat dit moet so 20 duim wees, dalk meer.
Jou somme reg, uit my 308 dae onthou ek iets van 8" laag op 300m met n 225m Zero, 130gr punte. Kan die x-tra grein op die punt soveel verskil maak. Man, eks dam bly ek's van n 308 genees.
Mooi loop
Francois
-
Danie Lombard .243
Re: Ystervark ?
Francois.
Ja, HE HE!!! Toe ek sien wat ek ge tik/ ge skryf het, sien ek dit lees en lyk nogal snaaks en nie na die waarheid nie.
Eintlik moes dit wees en ge lees het, ek stel 32 clicks op vir die 300 meter afstand vanaf die 200 meter zero stelling. En dan weer 8 clicks af vir die 100 meter afstand. Klink dit nou vir jou beter?
My kort loop .308 skiet maar krom tussen 200 en 300 meter. Maar gelukkig werk dit vir my en die skiet baan skiet tabelle.
Ja, en die kort loop skiet 13,38 duim laag op 300 meter met die 200 meter zero stelling.
YIP, en nie 20 duim nie,
Party ouens wil he hy moet 20 duim en meer laag skiet op 300 meter. Almal dink met die kort loop is die ding nie 'n snowball in die hel werd nie. Wens jy kan sien hoe beloer en bevoel en bevat al die skiet ouens die kort snoet roer op die baan. Lyk vir hul seker soos mannemarak space junk wat ek da by Roswell opgetel het.
En kyk nou waar trek die ystervark topic nou alweer.
Soet wees daar in Nambabwe ou Francois.
Ek laaaaaik dit as jy die plasings met 'n tegniese oog lees en terugvoer gee.
Soos jy altyd se,
Mooi loop.
Danie.
Ja, HE HE!!! Toe ek sien wat ek ge tik/ ge skryf het, sien ek dit lees en lyk nogal snaaks en nie na die waarheid nie.
Eintlik moes dit wees en ge lees het, ek stel 32 clicks op vir die 300 meter afstand vanaf die 200 meter zero stelling. En dan weer 8 clicks af vir die 100 meter afstand. Klink dit nou vir jou beter?
My kort loop .308 skiet maar krom tussen 200 en 300 meter. Maar gelukkig werk dit vir my en die skiet baan skiet tabelle.
Ja, en die kort loop skiet 13,38 duim laag op 300 meter met die 200 meter zero stelling.
YIP, en nie 20 duim nie,
En kyk nou waar trek die ystervark topic nou alweer.
Soet wees daar in Nambabwe ou Francois.
Ek laaaaaik dit as jy die plasings met 'n tegniese oog lees en terugvoer gee.
Soos jy altyd se,
Mooi loop.
Danie.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ystervark ?
Danie

Mooi loop
Francois
Ja, en dit alles oor n 308........En kyk nou waar trek die ystervark topic nou alweer.
Mooi loop
Francois