Zero en veranderlikhede
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Zero en veranderlikhede
Hallo aan almal
As jy jou geweer se teleskoop instel en jy sit 'n tweepoot of geweerband aan, dan verander daardie zero. Of so het ek gelees. Wat presies is die oorsaak hiervan?
Hein M.
As jy jou geweer se teleskoop instel en jy sit 'n tweepoot of geweerband aan, dan verander daardie zero. Of so het ek gelees. Wat presies is die oorsaak hiervan?
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Danie Lombard .243
Re: Zero en veranderlikhede
Hallo Hein.
Die bipod een is waar, maar die geweer band een is nie waar nie, of so weet ek, of dink ek-ek weet. Dink as mens 'n o ossewa rem kettang gebruik vir 'n geweerband sal dit die zero beslis affekteer.
Die bipod.
Waneer mens die sneller druk by 'n geweer gebeur daar sommer 'n hele klomp goed in 'n string. Die twee laaste aksies wat die geweer uitvoer is revcoil en opwaarts wip. As mens ekstra gewig aanheg aan 'n geweer beinvloed dit die wip van die wapen. In die geval is die bipod die gewig, en so wip die wapen anders as sonder die bipod.
Nou wil ek 'n vraag vra oor die wip van die geweer. Jul almal weet tog dat 'n geweer recoil na die patroon die loop verlaat het, en dus wip die wapen ook na die patroon die loop verlaat het. As dit alles waar is sal die wip, meer en of minder nie die patroon beinvloed nie, want die is reeds oppad teiken toe en het dus reeds die loop verlaat??????
Nou is ek self so bietjie deurmekaar.
Slim manne, help gou vir my en Hein.
Danie

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Zero en veranderlikhede
ek het n 30-06 wat ge free float is. as ek my my bi-pod op hom sit maak hy absoluut geen verskil aan hoe hy skie nie. as ek dit op my gewere sit wat nie ge free float is nie maak dit n verskil. ek dink die druk punte tussen die loop en die kolf is dan anders!
groete
groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Zero en veranderlikhede
Ja. Ek het gelees dat die ouens - destyds - nie 'n bajonet op 'n geweer wou sit nie, omdat dit die akkuraatheid sou beinvloed. Dit sluit dalk by hierdie storie aan? 
Hein M.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Zero en veranderlikhede
Ek wil my nou nie eintlik hieroor uitlaat nie, aangesien daar heelwat wapen kenners op hierdie forum is, (Nee, dit is nie sarkasties nie.) maar vat enige geweer, plaas die in 'n "zero pressure" zone, en die recoil is direk agter toe, daar is geen opwawaartse, afwaarts of sywaartse reaksie nie, tensy die wapen ongebalenseer is, wat onwaarskynlik is. As jou geweer opwaarts ruk, is jou lyf plasing en / of ligaams posissie verkeerd of foutief, en dit is waar die meeste mense kry dat die POI verander met 'n tweepoot. Die skut verander sy houding / posiessie agter die geweer om by die bipod aan te pas, pleks om die bipod / wapen by sy houding aan te pas. Ek het ook al baie mense gekry wat hulle natuurlikke aanle verander as hy / sy met 'n bipod skiet, omdat die voorkant van die wapen nou nie meer so veel aandag nodig het om stabiel te bly nie. If the POI changes with a bipod, it should then also change when using a sand bag or frame, as both will act as a bipod does.
Dieselfde met 'n sling, if your POI changes, check your stance, pressure applied by the shottist against the weapon is inclined to change when a sling is employed, which will affect the POI. If your stance / position remains constant, so will your POI.
Right, let the fight begin. my klip is nou amptelik in die bos.
Mac.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Zero en veranderlikhede
Mac
My klip is saam met joune innie selfde bos.
Dawie
My klip is saam met joune innie selfde bos.
Dawie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Zero en veranderlikhede
Manne
Ek weet nie wat die regte antw is nie, weet Koos Barnard het in die Magnum geskryf van n geweer se Zero wat 4 duim val met n bipot.........
My ondervinding......................
Skiet gereeld my 204 Ruger met n bipot, het ook al twee van my ander gewere, 7*57 Mauser en my 25-06 met n bipot geskiet, op GEEN van my gewere het ek n verandering in zero opgemerk nie. My roere is almal redelik swaar gebou, aard seker ma na hul baas, en weet ek nie of dit enige invloed kan he nie, maar soos ek se, geen zero veranderings by my opgemerk, oor die belde kan ek my nie uitlaat nie, ek gebruik GEEN beld op n geweer nie.
My 2c...............
Mooi loop
Francois

Last edited by Francois Marais on Sun May 16, 2010 11:44 pm, edited 1 time in total.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Zero en veranderlikhede
By die Jaggeweer skietkompetisies maak ons ook soms van 'n Bipod gebruik. Die meeste ouens stel hulle gewere in op die Inskietbaan sonder die Bipod en dan later wanneer die baan en skietposisie 'n Bipod vereis, clip ons net die bipod aan, skiet die aflos en haal dan weer die Bipod af. Niemand van ons het al ooit op so duidelike wyse ondervind dat die op of afhaal van 'n Bipod so beduiende verskil maak nie.
My pa se altyd as ek en Tiny ook uitvra oor die Zero of so iets: "Ag daardie bietjie bewe jy sommer in, my Kind!"
Ek en hy glo nogals daarin.
Dis maar net my persoonlike ervaring.
Groete
Ponkie
My pa se altyd as ek en Tiny ook uitvra oor die Zero of so iets: "Ag daardie bietjie bewe jy sommer in, my Kind!"
Ek en hy glo nogals daarin.
Dis maar net my persoonlike ervaring.
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Zero en veranderlikhede
Ek dink dat ligter loop gewere en sagter (Slapper???)kolwe wat nie freefloat beinvloed sal word. Ek het nou die dag my geweer ingeskiet/gezero met die skietstoel en die geweer was toe met rek redelik stuif vasgetrek op die stoel, daarna het ek van 'n sandsak dooierus geskiet en die POI het geskuif. Genoeg dat ek nie kopskote sou waag nie. Die probleem aanvaar ek was omdat die rekke bo-oor die loop ook gegaan het.
Ek het self my gewere waarmee ons jag se lope/kolwe ge"freefloat" en die bipod maak nie 'n noemenswaardige verskil nie.
Christo
Ek het self my gewere waarmee ons jag se lope/kolwe ge"freefloat" en die bipod maak nie 'n noemenswaardige verskil nie.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Zero en veranderlikhede
Christo
Enige-iets wat aan die loop raak, sal die vibrasie patroon daarvan be-invloed en dus ook die POI. Dis hoekom ek nie kan glo die SNIPERS draai hulle gunne met lappe en goete toe nie, moet myn's insiens presies dieselle effek he.