Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Moet se...daai Raging Bull laat my dink en jeuk waar ek nie moet jeuk nie...!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Net jammer jy moet n akte tas he' om die rollie in te dra 
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Ek is nou nie juis 'n rewolwer mens nie, maar daai Raging Bull doen dit nou maar eenmaal vir my.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Miskien nie een van die 2 nie, maar ek het een hiervan gehad....
http://www.uberti.com/firearms/images/1 ... eel_lg.jpg
http://www.uberti.com/firearms/images/1 ... eel_lg.jpg
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
my alltime is maar die Peacemaker
HOU HOM DAAI DIKTE
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Daai RB is mooi!
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Die S&W sal jou ore van jou kop af blaas.
Gaan liewer vir die Bull
Gaan liewer vir die Bull
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Vat maar eerder die S&W
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
S&W is darem in n ander klas as Taurus, maar my Super Redhawk is nogsteeds hulle baas.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Francois! Jy het n probleem, kry hulp!!! Bietjie self beheersing man!!!!!!FHM wrote:Moet se...daai Raging Bull laat my dink en jeuk waar ek nie moet jeuk nie...!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Dankie vir die raad Dries - so ook gedoen - ek is besig om hulp te kry...Dries Skiet wrote:Francois! Jy het n probleem, kry hulp!!! Bietjie self beheersing man!!!!!!FHM wrote:Moet se...daai Raging Bull laat my dink en jeuk waar ek nie moet jeuk nie...!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
FHM, wat wil jy doen met hom?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
THOMAST wrote:FHM, wat wil jy doen met hom?
VV jag
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Baie baieFHM wrote:Dankie vir die raad Dries - so ook gedoen - ek is besig om hulp te kry...Dries Skiet wrote:Francois! Jy het n probleem, kry hulp!!! Bietjie self beheersing man!!!!!!FHM wrote:Moet se...daai Raging Bull laat my dink en jeuk waar ek nie moet jeuk nie...!
Krap maar, ek verstaan al te goed.
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
FHM
Ek stem saam dat die raging bull n baie mooi wapen is, maar jy kan die twee kaliber nie vergelyk nie. Ek het n .44 Ruger SBH
wat ek n Burris scope op gehad het, lieflike wapen, maar ek het n red dot sight op gesit nadat ek die S&W XVR aangeskaf het.
Die .44 mag is nou my kort afstand, vinnig skiet rewolwer. (225 gr (15 g) XPB-1,500 ft/s) (320 gr (21 g) WFNGC HC*-1,300 ft/s )
Die XVR is in n klas van sy eie, jy kan .45 long of 454 Casul skiet as jy nie die volle slaankrag nodig het nie, of jy kan (200-grain Cor-Bon Barnes X or Hornady SST -2,300 feet per second) gebruik vir langer afstande, ek het twee weke terug n Gemsbok op 165m omgedop met die Hornady. Jy kan ook (Cor-Bon 275-grain Barnes X load at 1,750 fps, a 325-grain Bonded Core Soft Point (BCSP) at 1,650 fps, and a 395 hard-cast FP load at 1,525) gebruik om groter diere mee te jag.
Die XVR met n 395Gr koeel is steeds vinniger as die .44 mag met n 225 Gr koeel.
Maaaar, soos smitjs se, hy is hard op die ore, jy kan nie n vol sterkte lading sonder oor beskermers skiet nie.
Omdat hulle so ver uit mekaar is kan jy maklik altee motiveer
Net my twee sent.