Scope mounts

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Scope mounts

Post by Hein M. »

Hallo aan almal!

Ek wil graag - sonder om die bank te breek - die ringe laer monteer op my 243.  Enige voorstelle oor basisse, ringe, ens is baie welkom.

Image

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
tafjak

Re: Scope mounts

Post by tafjak »

Op darie Santa Barbara aksie kan jy net laaer ring koop. 56mm optiese lense pas op die meduim ringe en die 42/44's op die lae ringe.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Scope mounts

Post by JOHANNIC »

Hein se some vir Willie en oom Hannes hulle moet da bo in die kluise kyk of daar nie is wat gaan pas nie,daar is baie gewere da bo wat scopes op gehad het.
Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Scope mounts

Post by Hein M. »

Taffie,

So die basisse is al genade om hierdie aksie te akkomodeer?  Ek kan slegs laer ringe opsit.

J,

Daardie manne is al moeg vir my gesiggie - sal in elk geval maar weer aan hulle karring...

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Scope mounts

Post by Beyers »

Daai kolf smag na olietjie.
;)
Medium of lae ringe
Beyers
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Scope mounts

Post by Hein M. »

Beyers,

Ja. 'n Man wat sy hout ken sal dit dadelik raaksien ;D 

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Scope mounts

Post by Francois Marais »

Hein

Ek is met Taffie..... laer ringe is al genade.......en terloops ek stem ook met Beyers ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Scope mounts

Post by Hein M. »

Francois,

Dankie partner.  Sal die laer ringe kry.  Wens net so dat EK die geweertjie se kolf was en die olietjies moes kry ;D  Dink net aan al die gepaardgaande pret :o

Terug na die werklikheid.  Sal 'n plan maak.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Scope mounts

Post by Hein M. »

Ek wyk nou van my eie onderwerp af, maar dit sal goed wees om te weet wat die verskil tussen 'n "forged steel" en "cast" aksie is.  Ek dink dat hierdie Santa Barbera van my geweer 'n cast is.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply