Nasionale kampioenskap toernooi - Bloemhof
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Nasionale kampioenskap toernooi - Bloemhof
Vir die rowwe manne wat in Bloemhof bly...sien julle van more aand af by die grasdak, hehehe...dis weer tyd waar ons julle dorpie oorneem vir so bietjie meer as 'n week. probeer maar om geduldig te wees met die hengelaars, as julle ouens MOET boks, los maar die manne in blou uit....as julle hulle MOET maniere leer, los maar die rooikop kortgat uit...hy bloei maklik!! 
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Nasionale kampioenskap toernooi - Bloemhof
Sterkte vir julle manne daar. Ons hou vir almal duimvas.
Groetnis
Groetnis
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Nasionale kampioenskap toernooi - Bloemhof
Dankie oom Koos....looi daai blink lywe!!!