Middag,
Ek het hulp nodig met 'n motiverings brief vir my jaggeweer lisensie aansoek. Het die geweer klaar gekoop (CZ.308), asook die nodige kursus gedoen. Al wat kort is my motivering, maar ek weet nie waar om te begin nie.
Kan iemand my asb. 'n paar riglyne gee, soos ek verstaan word jou aansoek sommer afgekeur as jy nie 'n voldoende motivering gee nie.
Dankie
Wapen lisensie aansoek
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wapen lisensie aansoek
Naand Zerr.
Die gebruik is maar dat n nuwe lid eers homself gaan voorstel heel in die voorportaal, en dan begin die lekker gesels, raad uitdeel vra ens. Sodra jy dit gedoen het. Soek onder lede vir "Jagters Reg Motivering". Hy doen dit so netjies en volledig, die polisie manne gee net jou liksens, wat hulle is nie eers lus om deur alles te lees nie. Ek het gister weer twee van hom gekry.
Geniet die forum, en gesels lekker saam!

Veiligheid eerste manne!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wapen lisensie aansoek
Pierre
Dankie vir die mooi woorde ek probeer maar net my bes,solank julle manne die lisensies kry glimlag ek baie breed.
Groete
Kobus
Dankie vir die mooi woorde ek probeer maar net my bes,solank julle manne die lisensies kry glimlag ek baie breed.
Groete
Kobus
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wapen lisensie aansoek
Nee blikemmer Kobus. Dit is nie net mooi woorde nie, maar die waarheid. Ek wens ek kon een van my motiverings hier opsit sodat die mense kan sien hoe netjies dit is, maar dit is net te groot, en daar is net te veel inligting in.JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Pierre
Dankie vir die mooi woorde ek probeer maar net my bes,solank julle manne die lisensies kry glimlag ek baie breed.
Groete
Kobus
Sommer weereens baie dankie!
Veiligheid eerste manne!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wapen lisensie aansoek
Kobus, hulle het my aansoek verloor!!! Daai dik boek!!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wapen lisensie aansoek
Grumpy skree en ek stuur hom weer vir jou aan.Alle motiverings le veilig in die kluis op exsterne hardeskyf.grumpy wrote:Kobus, hulle het my aansoek verloor!!! Daai dik boek!!
Groete
Kobus
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Wapen lisensie aansoek
zerr
pm me your email or fax and i'll send you mine i used for my cz308 licenced for occasional hunting .
pm me your email or fax and i'll send you mine i used for my cz308 licenced for occasional hunting .
-
Genemar
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Feb 11, 2013 8:13 am
Re: Wapen lisensie aansoek
Weg??? Whahahah wag vir my hernuwing al van 2009 af en glo dit,,,dis al 2 keer verloor. Laas week weer alles gedoen so kom ons kyk of hulle dit 3 in 'n ry kan doen.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wapen lisensie aansoek
As dit met my moes gebeur, sou ek begin soek na iemand se adresGenemar wrote:Weg??? Whahahah wag vir my hernuwing al van 2009 af en glo dit,,,dis al 2 keer verloor. Laas week weer alles gedoen so kom ons kyk of hulle dit 3 in 'n ry kan doen.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner