Begin lading vir .308
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Begin lading vir .308
Nog n Marlin wat mooi skiet goed om te sien! Myne werk mooi met n 2.9mm sprong na lande met 150 nosler bt. Die magasyn kan 72.2mm vat.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Begin lading vir .308
Dagse Trevor
Ek het vir jou 'n PM gestuur, maar dit lyk my dit werk nie. Daarom plaas ek dit maar hier.
Ek het toevallig, op aanbeveling van .303, besluit om vir my ook 'n Marlin te koop. Bekostigbaar en blykbaar 'n goeie geweer.
Waar het jy joune gekoop en wat was die prys?
Wat die TPL betref, kan jy die koeel, soos .303 ook se, 'n bietjie verder uitstoot. Probeer 71 of 71.1.
Groetnis
Ek het vir jou 'n PM gestuur, maar dit lyk my dit werk nie. Daarom plaas ek dit maar hier.
Ek het toevallig, op aanbeveling van .303, besluit om vir my ook 'n Marlin te koop. Bekostigbaar en blykbaar 'n goeie geweer.
Waar het jy joune gekoop en wat was die prys?
Wat die TPL betref, kan jy die koeel, soos .303 ook se, 'n bietjie verder uitstoot. Probeer 71 of 71.1.
Groetnis
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Begin lading vir .308
Ja hy kan die tpl bietjie veiner verstel en .2mm dieper of verder uit seat en kyk of hulle in 1 gat gaan.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Dankie vir die raad .303. Gaan dit probeer!
Oom Pieter, Ek het myne by Agra gekoop en was R5600. Ek het na gewere begin kyk in die goedkoop klas om my .303 mee te vervang want sy loop was klaar, Met die optel en vashou het die roer met my gepraat en die keuse was gemaak! So 2maande na dit was hier 'n Hornady skietdag gewees waar hulle met die Marlins geskiet het en die hoofprys was ook so Marlin. Daai dag het ek gesien hoe hulle met fabrieks aamo skiet en het geweet ek het nie 'n fout gemaak nie. Het vir my oudste seun ook Marlin gekoop in .270cal, is nou nie seker of hy die XS7 of XL7 het nie. Hy het gisteraand sy eerste vark op 250m kop skoot geskiet. Ons het vir hom Hornady SST 150gr gelaai. Al het sy roer net 'n 22'' loop skiet hy bitter akuraat. Ek sal enige dag en tyd weer 'n Marlin koop.

Sheldon gisteraand eerste bloed getrek met sy nuwe Marlin .270 (Die een wat links sit, Die een regs is sy vriend Rudi met .308)
http://i1070.photobucket.com/albums/u498/trevor207/IMG-20130302-WA0005_zps2e13d765.jpg
http://i1070.photobucket.com/albums/u498/trevor207/IMG-20130302-WA0005_zps2e13d765.jpg
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Begin lading vir .308
Ek onthou S&O het verlede jaar met hulle groot uitverkoping die gewere vir R5400 verkoop en al 4 van hulle was verkoop. So daar is nog n paar manne wat hulle het. Sy sneller kan ook lekker lig verstel, geweersmid het myne se sneller trek op 2.2lbs gemeet. Die sporter loop model doen ook nie sleg met sy 22" loop en oorsee het hy n groepering kompetisie gewen vir al die budget gewere.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
.303 ek het my stelskroef heel uit gehaal, enigste weerstand wat die sneller nou het is die springtjie waarteen hy druk.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Begin lading vir .308
Hel is dit nie veronderstel om gevaarlik te wees nie? Werk jou safetys nog?
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Ja safety werk nog. Weet nie of jy selfde sneller het as ek nie, die een wat ek het is soos twee snellers in een, sneller kan nie trek as jy nie die "middelste" sneller saam trek nie. Ek ken tog nie die regte benaaming vir die goed nie, hulle praat in sy bokkie van 'n trigger release..303 wrote:Hel is dit nie veronderstel om gevaarlik te wees nie? Werk jou safetys nog?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Begin lading vir .308
Ja het dieselfde sneller met safety. Ek verstaan as jy daardie spring in die sneller met een coil korter maak dan is hy nog ligter.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Sal bietjie kyk watse spring dit is en hom knip, ek weet ek het op Keanu se savage ook die spring geknip want sy sneller kan nie stel nie, en dit het groot verandering gemaak..303 wrote:Ja het dieselfde sneller met safety. Ek verstaan as jy daardie spring in die sneller met een coil korter maak dan is hy nog ligter.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Net gou nog een vraag.
Die geweer het nou beste groep gegee op 42gr S335, vat ek nou daai lading en verfyn hom bv. 41.8, 42.1, 42.2, 42.3, 42.4 of speel ek nou net verder met tpl op die 42gr?
Die geweer het nou beste groep gegee op 42gr S335, vat ek nou daai lading en verfyn hom bv. 41.8, 42.1, 42.2, 42.3, 42.4 of speel ek nou net verder met tpl op die 42gr?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Begin lading vir .308
Nee tpl het n groter effek as n half grein kruit op akuraatheid. As jy kan vat n chrony saam vir jou volgende skiet sessie. Skiet vyf skote van elke batch wat ly laai maar kyk na die een wat jou die beste akuraatheid gee. Kyk wat die chrony se wat jou ES(extreme spread) is. Probeer dit onder 20fps kry en dan nog verbeter daarop. As ek moet raai as voorbeeld as jou ES so 60fps is dan kan jy met .3-.5gr afkom in jou lading.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Begin lading vir .308
Trevor, ek val nou so effe by die agterdeur in, maar nee jy kan nie nou noodwendig met jou TPL begin "speel" nie. Ek sien nie dat iemand jou met QL gehelp het nie, en dus is jy moontlik nie op n node spoed vir jou wapen nie. Die node spoed berekinings metode beloof om jou te help om n baie akkurater patroon vir jou wapen te ontwikkel. Gee asb vir my jou dop volume en spoed vir verskillende ladings, sowel as jou geweer se loop lengte, dan is ek meer as bereid om te help.Trevor wrote:Net gou nog een vraag.
Die geweer het nou beste groep gegee op 42gr S335, vat ek nou daai lading en verfyn hom bv. 41.8, 42.1, 42.2, 42.3, 42.4 of speel ek nou net verder met tpl op die 42gr?
My vrou het Saterdag vir die eerste keer met haar Savage .308 gaan skiet, en ek was baie teleurgesteld in hoe die S335 optree. Ek wil graag n paar toetse gaan doen (lees maar sy, as ek se ek
Veiligheid eerste manne!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Ek vat enige raad en hulp en sê dankie vir dit, maar julle confuse my nou en ek bedoel dit nie lelik nie. Paar post's terug sê julle ek moet met tpl speel om te kyk of ek in een gat kom en nou moet ek weer laai en chrony skiet?
Moet ek weer al die ladings laai wat ek Sondag gaan skiet het? Of net die wat beter gegroep het of net die beste een van 42gr?
Dankie Pierre sal inligting aan jou deur gee sodra ek alles het.
Moet ek weer al die ladings laai wat ek Sondag gaan skiet het? Of net die wat beter gegroep het of net die beste een van 42gr?
Dankie Pierre sal inligting aan jou deur gee sodra ek alles het.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Begin lading vir .308
Trevor dis baie gaaf van Brno om die QL roete vir jou te doen. Dit is die moderne manier hoe om dit te doen. Op die ou manier en soos baie nog moet doen wat nie die fancy rekenaar programme het was maar om te kyk watse lading wys die beste groepering en dan klein verstellings aan tpl te maak totdat akuraatheid bevredigend is. As jy n chrony het sal dit ook help. Mik vir so 2800fps met 150gr koeel in daai gun. As jy hulle in een gat kry op 100m en nog skote kan sny op 200m is dit wragtig nie n slegte lading.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Begin lading vir .308
Weet jy, ek gan eers hier onttrek, en laat jy dit doen op die "ou" manier. Ek sal dit dophou met baie groot afwagting. Wanneer jy klaar is, kan ons dit dalk met QL vergelyk. Dit kan n interresante oefening wees.
Veiligheid eerste manne!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Pierre, ek het regtig niks lelik hier bedoel nie, was net deurmekaar oor wat om te doen. En is nogsteeds!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Begin lading vir .308
Ek het verseker niks lelik hier gesien nie.Trevor wrote:Pierre, ek het regtig niks lelik hier bedoel nie, was net deurmekaar oor wat om te doen. En is nogsteeds!
Ek het hier leer herlaai op die OBT metode. Dus weet ek nie regtig wat om vir jou te se wat jy moet doen nie. Dit lyk egter vir my, asof jy nou wel aanpassings kan maak aan die TPL, en kyk of jy die groep kleiner kry. Ek wil egter nie op .303 of oom Pieter se tone trap wat jy tot dusver gely het nie.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Begin lading vir .308
Ek kan jou wel op die OBT metode help, maar jy gaan feitlik alles van voor af moet begin doen, tensy jy spoed lesings het van dit wat jy nou al gedoen het. Laat weet maar.
Veiligheid eerste manne!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Pierre ek gaan vir jou al die inligting gee wat jy nodig het, maar ek gaan nou eers alles los soos dit is en by die 42gr hou wat my beste groep was, want ek het nou geleentheid gekry om vrydag aand paar varke te gaan skiet waar jy per kilo betaal word. Daarna sal ek weer speel met julle hulp.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Begin lading vir .308
Pierre, as jy nou een van my vorige "post" lees, sal jy sien my raad aan Trevor was, onder andere, om uit te vind oor QL ("search" op die Forum). So, jy trap nie op my tone nie. Jy kan hom maar gerus help! As ek die QL-program gehad het, sou ek verseker gehelp het.BRNO .06 (Pierre) wrote:Ek het verseker niks lelik hier gesien nie.Trevor wrote:Pierre, ek het regtig niks lelik hier bedoel nie, was net deurmekaar oor wat om te doen. En is nogsteeds!
Ek het hier leer herlaai op die OBT metode. Dus weet ek nie regtig wat om vir jou te se wat jy moet doen nie. Dit lyk egter vir my, asof jy nou wel aanpassings kan maak aan die TPL, en kyk of jy die groep kleiner kry. Ek wil egter nie op .303 of oom Pieter se tone trap wat jy tot dusver gely het nie.
Groetnis
Pieter W.V.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Nou verstaan ek glad nie! En ek weet julle soek syfers, ek sal dit nog gee maar na gister gaan ek ma raak!
Was baan toe gewees om seker te maak alles is reg vir die naweek se vlakvarke, wel flippen niks was reg nie!!!
Die 42gr wat sondag mekaar gesny het sit nou kilos uit mekaar. Ek kom toe agter ek het 41gr gelaai en jaag terug huiste en laai gou paar nuwe 42gr, terug baan toe en die 42gr sit nog steeds vêr uit mekaar en kry nie een in die middel van die teiken nie. Tyd raak toe min en ek vat weer van die 41gr en stel toe maar my scope op vir dit. Hulle groep nie styf nie maar is almal darem in die diamand op die teiken. Nou wat nou??
PS* Het nie gisteraand varke gekry nie maar 'n jakkels het darem verby gekom en hom om gedop op so 130m, so die .308 het darem sy eerste bloed getrek gisteraand.
Was baan toe gewees om seker te maak alles is reg vir die naweek se vlakvarke, wel flippen niks was reg nie!!!
Die 42gr wat sondag mekaar gesny het sit nou kilos uit mekaar. Ek kom toe agter ek het 41gr gelaai en jaag terug huiste en laai gou paar nuwe 42gr, terug baan toe en die 42gr sit nog steeds vêr uit mekaar en kry nie een in die middel van die teiken nie. Tyd raak toe min en ek vat weer van die 41gr en stel toe maar my scope op vir dit. Hulle groep nie styf nie maar is almal darem in die diamand op die teiken. Nou wat nou??
PS* Het nie gisteraand varke gekry nie maar 'n jakkels het darem verby gekom en hom om gedop op so 130m, so die .308 het darem sy eerste bloed getrek gisteraand.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Begin lading vir .308
Trevor het jy toe gekyk of jou scope base vas is en het jy locktitte op die skroewe gesit? Onthou ook sy kolf is gemaak om raak aan die loop by die voorpunt van die kolf. Ek het myne gefreefloat. Hy het ook heelwat speling om sy recoil lug en ek het myne sommer gebed.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Begin lading vir .308
Ja alles is vas. Gaan vandag 110% dop voorbereiding doen en weer die 42gr probeer, maar gaan die keer met die tpl ook speel. Ek het nog niks aan die kolf verander soos freefloat ens. nie.