125g Nosler vir 30-06
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
125g Nosler vir 30-06
Hallo al die slim manne, ek is opsoek na 'n lading vir my 30-06. Punte 125 Nosler balistic tip. Kruit S355.
Ek sien die onderwerp is bespreek maar ek kry nie die spoed waarvoor ek kan mik nie.
'n Vriend skiet met 59g 365 en 125 pro hunter goeie groepe.
Mense se egter vir my dit is te veel kruit en gaan nie uitbrand nie.
Ek sal ook graag wil hoor oor die effek op die loop.
Eerder meer stadige kruit of minder vinnige kruit vir dielfde spoed.
Hoor graag wat julle se.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Ek het die Sierra 125 Pro Hunter gestook met 58gr S355 met Murom Magnum Primer en hy kry 3100vps uit my 22 duim Ruger. Het TPL van 80mm gebruik en 4 skote binne 30mm op 100mm met die' proeflading geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
30.06
Ek laai 56.4gr S355 vir 125gr Nosler BT Hunting (groen tip) in Norma doppe met H2O kapasiteit van 73.6 gr teen 3100fps uit Musgrave K98 met 24" loop. Daar is nog spasie vir verbetering, maar huidig skiet hulle mooi.

Skuus, ek gebruik CCI BR2 slagdoppies en tpl is 83.48mm
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: 125g Nosler vir 30-06
Baie dankie ek sal in daardie omgewing bietjie toets.
My inligting se 57 is maks, is dit reg?
Ek neem aan dit is die veilige maks.
My inligting se 57 is maks, is dit reg?
Ek neem aan dit is die veilige maks.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Met die 3107vps wat ek in my Ruger kry is QL se berekening 53 000psi (max 60 000psi). Ek voel dus heel veilig en die slagdop toon geen teken van oormatige druk nie.30-06 wrote: Baie dankie ek sal in daardie omgewing bietjie toets.
My inligting se 57 is maks, is dit reg?
Ek neem aan dit is die veilige maks.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Hoeveel manne laai die 125gr BT's vir die 3006?
My 3006 gee my 3050fps met 150gr BT's met 54gr S355
Wat kan ek verwag met 125gr?
Wat is die recoil verskil tussen die 150gr en 125gr?
Ek wil dalk die 125gr's gebruik vir ghonge skiet tot op 350m.
Ek gebruik Norma doppe,Federal LR primers, S355.
My geweer is n Musgrave K98 met 24 duim loop.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
immelmanw
Re: 125g Nosler vir 30-06
Nou praat jy!30-06 wrote: Hallo al die slim manne, ek is opsoek na 'n lading vir my 30-06. Punte 125 Nosler balistic tip. Kruit S355.
Ek sien die onderwerp is bespreek maar ek kry nie die spoed waarvoor ek kan mik nie.
'n Vriend skiet met 59g 365 en 125 pro hunter goeie groepe.
Mense se egter vir my dit is te veel kruit en gaan nie uitbrand nie.
Ek sal ook graag wil hoor oor die effek op die loop.
Eerder meer stadige kruit of minder vinnige kruit vir dielfde spoed.
Hoor graag wat julle se.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Lyk asof jy 3250vps met die 125grNosler BT kan kry.Gerhard wrote: Hoeveel manne laai die 125gr BT's vir die 3006?
My 3006 gee my 3050fps met 150gr BT's met 54gr S355
Wat kan ek verwag met 125gr?
Wat is die recoil verskil tussen die 150gr en 125gr?
Ek wil dalk die 125gr's gebruik vir ghonge skiet tot op 350m.
Ek gebruik Norma doppe,Federal LR primers, S355.
My geweer is n Musgrave K98 met 24 duim loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Volgens QL is die ontbranding 99% vir my 125gr ProHunter lading.30-06 wrote: Hallo al die slim manne, ek is opsoek na 'n lading vir my 30-06. Punte 125 Nosler balistic tip. Kruit S355.
Ek sien die onderwerp is bespreek maar ek kry nie die spoed waarvoor ek kan mik nie.
'n Vriend skiet met 59g 365 en 125 pro hunter goeie groepe.
Mense se egter vir my dit is te veel kruit en gaan nie uitbrand nie.
Ek sal ook graag wil hoor oor die effek op die loop.
Eerder meer stadige kruit of minder vinnige kruit vir dielfde spoed.
Hoor graag wat julle se.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Dankie,tripodmvr wrote: Lyk asof jy 3250vps met die 125grNosler BT kan kry.
As ek nou net voorraad in die hande kan kry sal ek bietjie toets ladings laai.
3250 fps is nie sleg vir die ou perd nie..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Gerhard
Jy moet laat weet of jy daardie spoed kry asb. Ek moet ook weer die 30.06 opstart met die 125's en ordentlik chrony en sien waar le my spoed. Ek het die vorige keer laat geskiet en het nie lesings op laaste 2 groepe gekry nie.
Ek wil hulle ook uitsort voor die winter sy opwagting maak.
Kan jy dalk se wat jou h2o volume van jou Norma doppe is?
Beste
Kalahari
Jy moet laat weet of jy daardie spoed kry asb. Ek moet ook weer die 30.06 opstart met die 125's en ordentlik chrony en sien waar le my spoed. Ek het die vorige keer laat geskiet en het nie lesings op laaste 2 groepe gekry nie.
Ek wil hulle ook uitsort voor die winter sy opwagting maak.
Kan jy dalk se wat jou h2o volume van jou Norma doppe is?
Beste
Kalahari
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Ek sal laat weet Kalahari,Kalahari wrote: Gerhard
Jy moet laat weet of jy daardie spoed kry asb. Ek moet ook weer die 30.06 opstart met die 125's en ordentlik chrony en sien waar le my spoed. Ek het die vorige keer laat geskiet en het nie lesings op laaste 2 groepe gekry nie.
Ek wil hulle ook uitsort voor die winter sy opwagting maak.
Kan jy dalk se wat jou h2o volume van jou Norma doppe is?
Beste
Kalahari
Nee ek kan nie nou onthou nie.
Ek sal vanaand vir jou kyk as ek onthou.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: 125g Nosler vir 30-06
Ek wil net graag seker maak oor die 99% ontbranding.
Is die ontbranding wat QL aandui op die 59g 365 lading?
Ek sou ook graag julle kommentaar wou hoor die effek op die loop van meer 365 teenoor minder 355 vir dieselfde resultate.

Last edited by Guest on Tue Jan 08, 2013 7:52 am, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Met 59gr S365 (106% vul van dop met 80mm TPL) is ontbranding 97,5%. 'n Magnum primer kan dalk sorg vir minder dopvulling en beter ontbranding.30-06 wrote: Ek wil net graag seker maak oor die 99% ontbranding.
Is die ontbranding wat QL aandui op die 59g 365 lading?
Ek sou ook graag julle kommentaar wou hoor die effek op die loop van meer 365 teenoor minder 355 vir dieselfde resultate.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: 125g Nosler vir 30-06
Ek het die naweek 125g Sierras gelaai.
55g 355 teen so 3200 vps
56g 355 teen so 3250 vps
Primers baie plat, slot wil so effe hak.
My vraag is ekstra 1g gee baie min ekstra spoed.
Is ek te warm?
Dit is 'n 26 duim musgrave met RSA aksie, kamer baie styf.
Pmp doppe met CCI primers.
Dopvolume 69.6 gr water
Wat sou die spoed wees waarvoor mens moet mik.
55g 355 teen so 3200 vps
56g 355 teen so 3250 vps
Primers baie plat, slot wil so effe hak.
My vraag is ekstra 1g gee baie min ekstra spoed.
Is ek te warm?
Dit is 'n 26 duim musgrave met RSA aksie, kamer baie styf.
Pmp doppe met CCI primers.
Dopvolume 69.6 gr water
Wat sou die spoed wees waarvoor mens moet mik.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Weet nie wat jou TPL was nie, maar myne bereken op 80mm sodat jy amper 6mm skag in die nek het.
S355
56,7 gr vir 3287vps - druk volgens QL is 54 000 (max 60 000)
S365
Laai op na 61gr en mik vir spoed van 3165vps. Jou dop is dan 102% vol - druk 44 000psi. Hier gaan jou dop te vol word alvorens jy te veel druk of die volgende node kan kry. Dit sal dan "compressed load" wees, maar veilig met die stokkieskruit.
S355
56,7 gr vir 3287vps - druk volgens QL is 54 000 (max 60 000)
S365
Laai op na 61gr en mik vir spoed van 3165vps. Jou dop is dan 102% vol - druk 44 000psi. Hier gaan jou dop te vol word alvorens jy te veel druk of die volgende node kan kry. Dit sal dan "compressed load" wees, maar veilig met die stokkieskruit.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: 125g Nosler vir 30-06
Ek vergeet om te se die kruit was 355.TPL 80.
Die 56 g 355 met spoed 3250 groepeer nie sleg.
Ek is egter bietjie ongemaklik oor die druktekens wil ek die lading bietjie verminder.
Vir watter spoed moet ek mik en wat se lading behoort dit te gee ?
Die 56 g 355 met spoed 3250 groepeer nie sleg.
Ek is egter bietjie ongemaklik oor die druktekens wil ek die lading bietjie verminder.
Vir watter spoed moet ek mik en wat se lading behoort dit te gee ?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
53,7gr S355 vir 3127vps is die laer node.
Jy sê jou kamer is styf. My Ruger met PMP doppe se inhoud is maar 68,2gr water.
1gr kruitverandering maak gewoonlik so 50-80vps in die medium kalibers.
Jy sê jou kamer is styf. My Ruger met PMP doppe se inhoud is maar 68,2gr water.
1gr kruitverandering maak gewoonlik so 50-80vps in die medium kalibers.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: 125g Nosler vir 30-06
Baie dankie vir die terugvoer. Die opmerking oor stywer kamer is maar my eie afleiding ek het nog 'n 30-06 wat met dieselfde lading minder druk wys en so 200 vps stadiger skiet. Ek raai dit is die kamer dalk is dit iets anders. Wanneer raak druk gevaarlik of 'n probleem?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 125g Nosler vir 30-06
Dit is seker beter om bang te wees vir te veel druk as wat jy dit ignoreer en jouself beseer. As jou primer heeltemal plat begin word en geen gaping meer gesien kan word en die slot dan moeilik oopmaak - nou is druk oor 60000psi. By 75000psi si wanneer primers begin uitskiet en die dop dan so vervorm dat dit nie meer gebruik kan word nie.
Jou 30-06 het heelwaarskynlik 'n baie lang keel en die lande is vêr weg sodat jou effektiewe volume groter is as die ander geweer.