222-50 of 30-06??
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
222-50 of 30-06??
Dagse ouens,
Ek weet dis 'n hemelse verskil in kalibers, maar wat sou julle kies in my situasie, ek het reeds die volgende 243,308,7mm rem mag,300winmag en 375 H&H. Ek kan 'n Howa 30-06 met okkerneut kolf kry vir R7k of 'n Howa ssteel 222-50 sintetiese kolf met 'n dikloop vir R9k. Is die 30-06 meer veelsydig vir jag doeleindes of gaan jy vir die spesialis jakkals geweer waar ek tans my Howa 243 Varminter gebruik? Aan die anderkant is die 308 tot 300winmag seker baie gelyk aan die 30-06.Wat dink julle is die beste keuse.
Groete

Re: 222-50 of 30-06??
Dankie Ludwig,
As jy 'n kaliber moet byvoeg wat sal dit wees die grootste wild wat ek beplan om die jaar te jag sal 'n Eland wees verder koedoes,gemsbok,blesbok,springbok en jakkals of sal jy se dat wat ek nou het voldoende is en dat die twee bespreekte kalibers onnodig is.

-
kobuslandman
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 27, 2012 12:36 pm
Re: 222-50 of 30-06??
Goeie naand
As ek mag vra, waar kan jy n Howa .22-250 in die hande kry?
Ek is opsoek na een.
As enige iemand van n winkel weet wat vooraad het,laatweet asb
GRoete

uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: 222-50 of 30-06??
Krugersdorp (het my 22-250 nou 2 weke terug daar gekoop.)
Camdix - 011 660 2398 \ 083 631 1376
Kaapstad
City Guns - 021 424 9030. http://www.cityguns.co.za
City Guns in kaapstad het nou n groot special op die howa met die syntetiese kolf, as jy R4900 btw uitgesluit(btw ingesluit +-R5635) by hul spandeer op enige iets vir die geweer kan jy die howa koop vir R3999 btw uit gesluit(btw ingesluit +- R4600).
So koop 'n teleskoop en kry dan daai goeie prys vir die howa. Dis n winskoop van n leeftyd daai want dit kom op +-R10 250 neer en dit is wat van die plekke net vir die geweer vra.
Die syntetiese kolf is nie baie goed nie maar bestel n hout kolf van Boyds vir so +-R1800 "and bobs you uncle"
Stellenbosch
Safari&Outdoor - 086 111 4330 http://www.safariandoutdoor.co.za
Bloemfontein
Skietwinkel - 051 4443590 / 051 444 3591 / 082 557 5169
Gerrie Coetzee - 051 447 5302
Pretoria
VLT - 012 333 0170 \ 012 333 0173
ARMS - 012 347 1917
Zimbi - 012 349 1662 http://www.zimbibooks.com
Safari&Outdoor - 012 348 1687 \ 086 122 2269 http://www.safariandoutdoor.co.za/

Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: 222-50 of 30-06??
stem saam met Ludwig, 6.5mm Swede of 'n skouer kanon 416 rigby
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 222-50 of 30-06??
Hoe lyk 'n .222-50?
Soos die? .22 koeël in 'n .50 dop.
https://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscellaneous/22-50GMC.jpg

Goed, beter, 6millimeter!
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: 222-50 of 30-06??
NWK Lichtenburg, praat met Charles, hulle het `n Howa .22-250 in ssteel Varmit vir R9000.00 skakel hom by 0186325071. Ek het toe maar vir my `n CZ 550 Varmint .308 gekoop.kobuslandman wrote:Goeie naand
As ek mag vra, waar kan jy n Howa .22-250 in die hande kry?
Ek is opsoek na een.
As enige iemand van n winkel weet wat vooraad het,laatweet asb
GRoete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 222-50 of 30-06??
Ek sal ook se die 22-250 en 30-06 gaan oorbodig wees, hoekom nie .223, 204 .22 hornet of van kleiner kalibers vir lekker goedkoop skiet nie of weer heel groter kaliber soos Ludwig genoem het indien jy graag gevaarlike of groot wild sou wou jag.
As ek tussen net die twee moet kies, sou dit 22-250 wees, kan ook jakroer wees.

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 222-50 of 30-06??
JuanPaul wrote:Dagse ouens,
Ek weet dis 'n hemelse verskil in kalibers, maar wat sou julle kies in my situasie, ek het reeds die volgende 243,308,7mm rem mag,300winmag en 375 H&H. Ek kan 'n Howa 30-06 met okkerneut kolf kry vir R7k of 'n Howa ssteel 222-50 sintetiese kolf met 'n dikloop vir R9k. Is die 30-06 meer veelsydig vir jag doeleindes of gaan jy vir die spesialis jakkals geweer waar ek tans my Howa 243 Varminter gebruik? Aan die anderkant is die 308 tot 300winmag seker baie gelyk aan die 30-06.Wat dink julle is die beste keuse.
Groete
JP vir my persoonlik is jy gecover met jaggewere - regtigwaar - ek persoonlik sou dalk kyk na n lekker groot skouer-kanon soos die manne dit noem. Aan die anderkant - ek sien nie jou lys het enige haelgeweer op nie - stel jy glad nie in so iets belang nie - n ordentlike haelgeweer of handwapen sal jou arsenaal mooi aansterk
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: 222-50 of 30-06??
Francios, dankie ek het reeds `n haelgeweer, ek het net my jag gewere genoem, verder het ek nog twee .22 gewere en vyf handwapens, ek dink die .308 Varminter sal mooi werk in my silhouette sport.FHM wrote:JuanPaul wrote:Dagse ouens,
Ek weet dis 'n hemelse verskil in kalibers, maar wat sou julle kies in my situasie, ek het reeds die volgende 243,308,7mm rem mag,300winmag en 375 H&H. Ek kan 'n Howa 30-06 met okkerneut kolf kry vir R7k of 'n Howa ssteel 222-50 sintetiese kolf met 'n dikloop vir R9k. Is die 30-06 meer veelsydig vir jag doeleindes of gaan jy vir die spesialis jakkals geweer waar ek tans my Howa 243 Varminter gebruik? Aan die anderkant is die 308 tot 300winmag seker baie gelyk aan die 30-06.Wat dink julle is die beste keuse.
Groete
JP vir my persoonlik is jy gecover met jaggewere - regtigwaar - ek persoonlik sou dalk kyk na n lekker groot skouer-kanon soos die manne dit noem. Aan die anderkant - ek sien nie jou lys het enige haelgeweer op nie - stel jy glad nie in so iets belang nie - n ordentlike haelgeweer of handwapen sal jou arsenaal mooi aansterk
Groete
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 222-50 of 30-06??
Danie01 wrote:Ek sal ook se die 22-250 en 30-06 gaan oorbodig wees, hoekom nie .223, 204 .22 hornet of van kleiner kalibers vir lekker goedkoop skiet nie
223 of 204 gaan lekker hier inpas
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"