Fotos met Dropbox
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Fotos met Dropbox
Ek kry nie die Drop box geinstalleer op my pc nie....click op install, dan gebeur niks verder nie....
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Fotos met Dropbox
Sal my fotos inpas? Hoe groot is die boks? 
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Fotos met Dropbox
Maar hy wys net die link. Nou moet jy op hom click om die foto te sien. Is daar n ander manier?
http://db.tt/BgkGXfw7
http://db.tt/BgkGXfw7
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Fotos met Dropbox
Selfde by my wys net die link..303 wrote:Maar hy wys net die link. Nou moet jy op hom click om die foto te sien. Is daar n ander manier?
http://db.tt/BgkGXfw7
http://dl.dropbox.com/u/148410933/20130227_114354.jpg
Last edited by vlakvark1 on Fri Mar 01, 2013 5:52 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Fotos met Dropbox
Ek sukkel ook dat hy net die link wys..303 wrote:Maar hy wys net die link. Nou moet jy op hom click om die foto te sien. Is daar n ander manier?
http://db.tt/BgkGXfw7
Daai skiettafel is erg mooi. Hoe lyk sy mould en afmetings? Ek moet juis die naweek begin bou aan box'e vir my tafels
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Fotos met Dropbox
Windows 7??????Ludwig wrote:Deeg, watse OS gebruik jy?
-
Zack Benade
Re: Fotos met Dropbox
Ons mag nie 3 Party Software install op my werks pc nie. Dis 'n jammer.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Fotos met Dropbox
Ludwig jy gaan moet kyk na die nuwe [image] tags van julle, die goed frustreer my erg. Sien ek word ook nou nie toegelaat om [IMG] te gebruik nie, maar 90% van tyd verloor die [image] die pad na photobucket toe, gebroke link wat dan niks wys, of hy wys net seker foto's uit 'n string. Bv as ek drie plaas in een reply sal net twee van hulle wys met die nuwe [] en die derde het net boks met rooi x in. My my ...... lam
Loer asseblief wat aangaan, die [youtube] werk ook glad nie vir my nie, het gerbuik soos jy aanwys in jou tutorial
Loer asseblief wat aangaan, die [youtube] werk ook glad nie vir my nie, het gerbuik soos jy aanwys in jou tutorial
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Fotos met Dropbox
Ek sukkel nou skielik erg met die netwerk oor die algemeen, dalk is die problem hier aan my kant 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner