Die Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut skietkompetisie vind op 23 Februarie 2013 plaas. Daar is 150 plekke beskikbaar waarvan daar reeds 123 opgeneem is. Die kompetisie is slegs vir SA Jagters lede en bestaan uit 7 verskillende items waarvan die 5 bestes van elke deelnemer gebruik word.
Vir meer inligting, inskrywingsvorms ensovoorts gaan na:
http://www.sahunters.co.za/shootingforu ... &Itemid=61
Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Hercules Louw on Tue Feb 12, 2013 2:42 pm, edited 1 time in total.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
Sterkte aan die deelnemers, mag die beste skut wen 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
Daar is nog 15 plekke beskikbaar vir die kompetisie, die haelgeweer is egter reeds vol.
Wouter, Ludwig en die ander manne wat baie gewere het, kom skryf in, hierdie is die kompetisie vir julle. Jy kan met jou grootkaliber, jou 44 mag rollie, jou .22, jou varmint jakkalsgeweer, jou bosveldgeweer en jou vlaktegeweer kom deelneem. Vir die manne wat fyn op langafstand kan skiet, die groepering van die 5 skote op die 300m jakkals gaan ook gemeet word, kom wys julle staal.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
Hercules Louw wrote:Daar is nog 15 plekke beskikbaar vir die kompetisie, die haelgeweer is egter reeds vol.
Wouter, Ludwig en die ander manne wat baie gewere het, kom skryf in, hierdie is die kompetisie vir julle. Jy kan met jou grootkaliber, jou 44 mag rollie, jou .22, jou varmint jakkalsgeweer, jou bosveldgeweer en jou vlaktegeweer kom deelneem. Vir die manne wat fyn op langafstand kan skiet, die groepering van die 5 skote op die 300m jakkals gaan ook gemeet word, kom wys julle staal.
Lyk na n baie lekker dag,
Ek sou aan alles behalwe die handwapen jag en .22 wou deel neem.
Ek is egter in Dullstroom se wereld daai naweek.
Hoop die manne geniet die skiet baie en ons sien sommer n klompie fotos hier op die forum.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
Almal wat more SAJWV se MVS gaan bywoon, sterkte, sien julle daar. Die weer lyk goed, bring maar sonbrand roompies saam.
Gaan Jan die jaar iemand anders n kaans gee???

Gaan Jan die jaar iemand anders n kaans gee???
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
Kan iemand asb die uitslae hier post waar almal dit kan sien?
Byvoorbaat dankie.
Byvoorbaat dankie.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
Die resultate van die Mees Veelsydige Skut Skietkompetisie betaan uit 20 afsonderlike Pdf dokumente en is op die SA Jagters Skietforum onder die Telbord opskrif geplaas. Slegs SA Jagters lede wat op die Skietforum geregistreer het, het toegang tot die resultate. Ek kan nie die resultate wat die naamlyste en lidnommers bevat, hier op 'n oop forum publiseer nie.
Enige SA Jagters lid kan op die Skietforum gaan registreer en dan sal hulle in die toekoms alle SA Jagters skietverwante inligting per kort e-pos ontvang en toegang tot skietresultate ens. kry.
http://www.sahunters.co.za/shootingforum/
Enige SA Jagters lid kan op die Skietforum gaan registreer en dan sal hulle in die toekoms alle SA Jagters skietverwante inligting per kort e-pos ontvang en toegang tot skietresultate ens. kry.
http://www.sahunters.co.za/shootingforum/
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
Baie geluk aan al die manne wat so mooi geskiet het, Hercules jy het weer jou self goed laat geld, baie geluk. Ek sal volgende jaar maar weer moet probeer.
Weereens baie geluk aan almal.
Weereens baie geluk aan almal.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut
Die Safari & Outdoor SA Jagters Mees Veelsydige Skut skietkompetisie vir 2014 was soos ouder gewoonte baie lekker en baie uit dagend, alles het seep glad verloop. Baie geluk aan die top manne en vroue, ek moes maar tevrede wees met 38ste plek, sal maar volgende jaar weer probeer. Ek hoop net hulle maak dit eerder n bring en braai volgende jaar, ou verlepte biltong bredie en koshuis pasta kon hulle maar hou.
Die skiet was foutloos, vol punte vir die manne.
Die skiet was foutloos, vol punte vir die manne.