Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Kom manne.
Ons kannie dat julle nou so kop uittrek nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Cobus(Cobb) wrote:
G-force wrote:
Prohunt wrote:Hallo Gé,
Ek sal dit waardeer as jy vir my so 'n ou slaapplekkie kan reël.
Baie dankie
Johan
No problem ons maak so. :)

Vir my ook maar asb.

Cheers
Reg so!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Problem Animal Control »

Naand manne

Kan jy asb so gaaf wees om my naam ook op te sit asb Geno? Dis PAC en JC (seun). Dankie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Reg so Willie.
Jou naam is op. Hoe loop julle slaap planne? Eie tent, of armytent?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Problem Animal Control »

Dankie Geno,ons sal ons eie tent bring anders gaan die manne in die army tent nie geslaap kry nie
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Ons gaan kleiner chopper tente vir die manne opsit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Problem Animal Control »

Ge

Gaan ek jou vreeslik rondneuk as ek vra vir n tent,die vrou het my nou net herriner dat een of ander _ _ _ _ nog my tent het en ek weet nie wie dit is nie? Jammer vir die moeite.

Groette

PAC
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Ja dis geen probleem nie,ek reel dit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Problem Animal Control »

Baie dankie
User avatar
De beer
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by De beer »

Ek bring my tent ge. So my slaapplek is gereel. Sien uit vir die een
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Kampies »

Ge

My broer vra of ek nie sy seun kan saambring nie. Sy naam is Jaco, omtrent 15jr en hy het al meer as ek gejag.
As dit reg is dat hy saamkom, sal ons self tente opslaan. Ek wil net graag weet watter tyd julle dink om Sondag klaar te maak ?

Dankie vir die reelings.

Hanno en Jaco Kampman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Kampies,
Bring die lat saam, no problem. Hy is mos 'n skoolgaande kind.

Naamlys van "Kursus Groentjies"

1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Dawie Malan
3) Cobus(Cobb)
4) Kampies (+ Jaco)
5) De Beer
6 ) Prohunt
7) Michiel (MCR)
8.) Chrisjan
9) Jan Tanne se pel (Zyler)
10) Vincehond
11) Dalton

Naamlys van "Kursus Veterane"

1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)
8 ) Deon Stegmann (Kom hallo sê voor hy oorsee gaan)
Kuiergas: JohannHorn
Goed, beter, 6millimeter!
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Kampies »

Geno

Dankie vir die goeie nuus. Ek hoor nou die vrou se Jaco is 16 en in graad 11. Julle moet maar praat wat is die skade, want ek dink hy gaan sy eie toerusting wil opbou.
Sien uit na die naweek en om julle te ontmoet.

Groetnis.
Kampies
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by BLOK »

Geno wrote:Kampies,
Bring die lat saam, no problem. Hy is mos 'n skoolgaande kind.

Naamlys van "Kursus Groentjies"

1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Dawie Malan
3) Cobus(Cobb)
4) Kampies (+ Jaco)
5) De Beer
6 ) Prohunt
7) Michiel (MCR)
8.) Chrisjan
9) Jan Tanne se pel (Zyler)
10) Vincehond
11) Dalton

Naamlys van "Kursus Veterane"

1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)
8 ) Deon Stegmann (Kom hallo sê voor hy oorsee gaan)
Kuiergas: JohannHorn
Ek sien nie PAC se naam nie ???
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

BLOK wrote:Ek sien nie PAC se naam nie ???

Ag toe nou moangat. Dis vroeg, en die koffie is bitter sonder 'n sigaret.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Naamlys van "Kursus Groentjies"

1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Dawie Malan
3) Cobus(Cobb)
4) Kampies (+ Jaco)
5) De Beer
6 ) Prohunt
7) Michiel (MCR)
8.) Chrisjan
9) Jan Tanne se pel (Zyler)
10) Vincehond
11) Dalton
12) PAC (+JC)

Naamlys van "Kursus Veterane"

1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)
8 ) Deon Stegmann (Kom hallo sê voor hy oorsee gaan)
Kuiergas: JohannHorn
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Gaan Steggies vir ons sing Geno? :)
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Gaan hom sê hy moet!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Manne my swaer se nou vir my hy het n klomp kos oor van die leauge shoot die naweek wat erb is.Klomp bacon,wors,prego rolls ensv ensv.Bring net snacks en baisiese goed.Daar sal n span in die kombuis wat dinge sal hanteer.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Thanks Ge, dis 'n moerse nice gebaar van Henry en Eva af.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Ander ding wat jul moet bring is warm komberse.Daai stukkie grond by die rivier raak al baie koud!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by BLOK »

G-force wrote:Ander ding wat jul moet bring is warm komberse.Daai stukkie grond by die rivier raak al baie koud!

Geno kom in - Wil weet gaan ons die slag slaap. Ek dog die tente is net daar vir ingeval dit reen 8)
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Cobus(Cobb) »

Geno wrote:Manne,
Siende dat daar 'n gesukkel is onder paar manne oor wat om te bring kosgewys, maak ons so:

- Bring en braai vrydag-aand en saterdag-aand.

- Bacon, eiers, pap/brood en so aan saterdag en sondag oggend

- Worsrolle/ hotdogs saterdag middag en sondag middag.

So, bring:
Braaivleis vir 2 aande. Een aand kan ons 'n pot pap en sous maak (Ek sal sorg vir dit), ander aand kan elke man 'n knoffelbrood of so bring. Ons eet nie slaai nie, tensy iemand lus het vir hoener braai.

Bacon eiers en brood vir 2 oggende

Wors/viennas/ watookal jy op 'n worsrol eet vir 2 middae.

Bring maar chips en so vir snacks.

Dis nie 'n kosmaak naweek nie. Ons praat jakkalse, en hoe om hulle vrek te kry.

Is almal by?
Dankie ou maat....as die Skim se hond vrek, is jy my nuwe hero.... ;D ;D

Cheers
dalton
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jan 13, 2011 10:51 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by dalton »

Hi Geno.

Sit Martin se naam ook op die lys asb.
Ons sal sorg vir eie tente.

Dalton
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Naamlys van "Kursus Groentjies"

1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Dawie Malan
3) Cobus(Cobb)
4) Kampies (+ Jaco)
5) De Beer
6 ) Prohunt
7) Michiel (MCR)
8.) Chrisjan
9) Jan Tanne se pel (Zyler)
10) Vincehond
11) Dalton
12) PAC (+JC)
13) Martin

Post Reply