wat se die wet?

Post Reply
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

wat se die wet?

Post by Roger »

Hi,

as ek n handwapen wil bekom met die hoof doel om te jag, wat is die vereistes volgens ons wet?

.357 minimum
4" loop minimum
?
?

Volgende vraag, as my lewe bedreig word en ek skiet op die bedreiging, watse komplikasies sal daar vir my wees? Ek meen soos as ek my boog of BP moet gebruik, het ek poefies..


Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Gregvzyl
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am

Re: wat se die wet?

Post by Gregvzyl »

Roger oor die jag gedeelte van jou vraag kan ek my nie uitlaat nie. Wat die wet egter se omtrend noodweer is dat jy enige redelike aksie mag neem om jou eie of 'n ander onskuldige lewe te beskerm. Of jy nou 'n bottermes, byl, kruisboog of jaggeweer gebruik. Daar is baie ander dinge wat in ag geneem moet word, bv die aanval moet onwettig wees, reeds begin het of "eminent" (Jammer geen idee wat dit in Afr is nie) wees, teen 'n persoon gerig wees, ens. Die verweer moet dan ook redelik wees in verhouding met die aanval teen jou, dadelik gestop word sodra die die aanval teen jou gestaak word, en dit moet teen die persoon gemik wees wat jou aanval.

Jou vraag is egter eerder gemik op die tipe wapen wat gebruik mag word, die kort antwoord is dat in noodweer (jou lewe is in gevaar) anything goes. Maar om jou gerus te stel die FCA maak wel melding daarvan dat 'n wapen wat vir sport of jag (occasional of dedicated) vir enige regmatige doel gebruik mag word. Self verdediging is 'n regmatige doel.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: wat se die wet?

Post by Roger »

Dankie Greg, daai deel is nou uitsorteer.

Wat se die ander manne ivb met die jag gedeelte?
Too many to mention ;-)
Post Reply