Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno
As ek jou post mag hijack so vir n rukkie, is daar manne wat kursus toe kom wat moontlik belangstel in skietstoele dan kan ek weer saambring.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Blok
Ek dink julle(Ian, bly die ou is weer op die lug) kan maar 'n stoel of wat saambring. Dagroepstoel? Wonder of daar iewers een is.
Ek sal so paar Cd's met klanke saambring(Heinrich wanneer hy terug is sommer probeer), Jason ens. Laat weet of dit nodig gaan wees.
Mooiloop en pak ek so lank die kit op die Toyota(Schalk sal maar die Datsun gespaar bly).
Mooiloop
Ps. Die kursussertifikate sal ook verskaf word aan die Veterane en nuwe lede.
Ek dink julle(Ian, bly die ou is weer op die lug) kan maar 'n stoel of wat saambring. Dagroepstoel? Wonder of daar iewers een is.
Ek sal so paar Cd's met klanke saambring(Heinrich wanneer hy terug is sommer probeer), Jason ens. Laat weet of dit nodig gaan wees.
Mooiloop en pak ek so lank die kit op die Toyota(Schalk sal maar die Datsun gespaar bly).
Mooiloop
Ps. Die kursussertifikate sal ook verskaf word aan die Veterane en nuwe lede.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno wrote:Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne se pel
12) G-Force se pel van die boormasjiene (Naam vergeet) Reno of iets.
13) Vincehond
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)
Vroer was daar n Jan Tanne en sy pel op en nou net n Jan Tanne se pel. Wie is jan Tanne en wie is sy pel.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne se pel (Zyler)
12) Vincehond
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne se pel (Zyler)
12) Vincehond
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
G-force wrote:Nog so bietjie info.Ons kamp langs n rivier,daar is n baie lekker boma en wild in die kampie langs aan.BLOK wrote:G-force wrote:Manne ek borg n keg Windhoek Draught vir die naweek vir bietjie R&R as ons n gap kry.
Nou maak jy dit vir my half moeilik om by die huis te bly.
Aitsa!! Nou sal ek virseker verplig wees om te kom, ek bring sommer my roer en stok ook saam, wat is die man se pryse op die wild en watse aas moet ek saambring vir die viswater.
MMmm lyk my so tussen deur kan ons maar ons eie st Nowhere hou.
Geno
Het jy nie gepraat Skoenveters kom ook nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Blok,
Jan Tanne is ook op die forum, hy praat net nie baie nie. Hy skiet graag jakkalse net noord van Pta met 'n 6mm RemAI wat baie vêr, baie akkuraat is.
Schoevers jol rugby of iets.
Jan Tanne is ook op die forum, hy praat net nie baie nie. Hy skiet graag jakkalse net noord van Pta met 'n 6mm RemAI wat baie vêr, baie akkuraat is.
Schoevers jol rugby of iets.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Ai tog wat help dit hy speel rugby en is so lief vir KFC soos ek.
Newat het net gedink ek hy Ian en Scalk kan dalk n konfooi maak, jy weet mos as een van ons dalk n jakkals doodry langs die pad is daar getuies wat kan bevestig hy was dood toe ons op die toneel aankom.
Newat het net gedink ek hy Ian en Scalk kan dalk n konfooi maak, jy weet mos as een van ons dalk n jakkals doodry langs die pad is daar getuies wat kan bevestig hy was dood toe ons op die toneel aankom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Vertel my oor die kos wat elke ou moet saambring....
Ps Geno,Dewald het hokie proewe,hy sal die naweek nie bywoon nie.
Cheers
Ps Geno,Dewald het hokie proewe,hy sal die naweek nie bywoon nie.
Cheers
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Cobus
Ek sal nog Dewie en die ander jonges se geskenkie saambring. Hulle kan so bietjie lekker kyk en lag(vir die jakkalse en katte).
Mooiloop
Ek sal nog Dewie en die ander jonges se geskenkie saambring. Hulle kan so bietjie lekker kyk en lag(vir die jakkalse en katte).
Mooiloop
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Cobus.
As jy al gekamp het, sal jy weet watse kos om te vat.
As jy al gekamp het, sal jy weet watse kos om te vat.
Goed, beter, 6millimeter!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno
Ek wag nog vir jou adres.
Boera
Ek wag nog vir jou adres.
Boera
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Boera. Ons posdiens staak, dis hoekom ek nognie die adres vir jou gestuur het nie. Kan jy nie dalk die brackets by Taffie uitkry nie?
Goed, beter, 6millimeter!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno
Dan moet julle net n adres vir my gee om na te pos.
Boera
Dan moet julle net n adres vir my gee om na te pos.
Boera
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Manne,
Siende dat daar 'n gesukkel is onder paar manne oor wat om te bring kosgewys, maak ons so:
- Bring en braai vrydag-aand en saterdag-aand.
- Bacon, eiers, pap/brood en so aan saterdag en sondag oggend
- Worsrolle/ hotdogs saterdag middag en sondag middag.
So, bring:
Braaivleis vir 2 aande. Een aand kan ons 'n pot pap en sous maak (Ek sal sorg vir dit), ander aand kan elke man 'n knoffelbrood of so bring. Ons eet nie slaai nie, tensy iemand lus het vir hoener braai.
Bacon eiers en brood vir 2 oggende
Wors/viennas/ watookal jy op 'n worsrol eet vir 2 middae.
Bring maar chips en so vir snacks.
Dis nie 'n kosmaak naweek nie. Ons praat jakkalse, en hoe om hulle vrek te kry.
Is almal by?
Siende dat daar 'n gesukkel is onder paar manne oor wat om te bring kosgewys, maak ons so:
- Bring en braai vrydag-aand en saterdag-aand.
- Bacon, eiers, pap/brood en so aan saterdag en sondag oggend
- Worsrolle/ hotdogs saterdag middag en sondag middag.
So, bring:
Braaivleis vir 2 aande. Een aand kan ons 'n pot pap en sous maak (Ek sal sorg vir dit), ander aand kan elke man 'n knoffelbrood of so bring. Ons eet nie slaai nie, tensy iemand lus het vir hoener braai.
Bacon eiers en brood vir 2 oggende
Wors/viennas/ watookal jy op 'n worsrol eet vir 2 middae.
Bring maar chips en so vir snacks.
Dis nie 'n kosmaak naweek nie. Ons praat jakkalse, en hoe om hulle vrek te kry.
Is almal by?
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) Jacques Mostert (+ Seun)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne se pel (Zyler)
12) Vincehond
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)
Kuiergas: JohannHorn

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno my swaer Henry sal sorg vir koffie en paar ekstra goeters vir breakfast ensv.Kan die manne wat kom net bevestig wie hul eie tente gaan bring en wie nie gaan bring nie.Ons het n klomp tente maar wil nie onnodig opslaan as nie,and daarin gaan slaap nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Thanks Gé.
Ek sal 'n urn bring vir koffiewater.
Ek sal ook in my eie tent slaap.
Ek sal 'n urn bring vir koffiewater.
Ek sal ook in my eie tent slaap.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno wrote:Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
Aitsa!!
Lyk my ek sal vir Blokkies ook moet saamvat.
Geno
Slaan maar vir my tent op res sal ek self bring, is ook n moontlikheid dat PJ saamkom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Geno ons het n urn dankie dis nie nodig nie.
Blok my dogter het perde stories alweer aan jong.Sy sal dalk n deel van die naweek daar wees.Blokkies moet maar geduldig wees
Blok my dogter het perde stories alweer aan jong.Sy sal dalk n deel van die naweek daar wees.Blokkies moet maar geduldig wees
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Ek is bitter jammer om julle manne so laat te drop.
Ons is besig met n audit by die baan en die gemoedere loop hoog......
So ek sal ongelukkig nie kan bywoon.
Groete H
Ons is besig met n audit by die baan en die gemoedere loop hoog......
So ek sal ongelukkig nie kan bywoon.
Groete H
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Hugov wrote:Ek is bitter jammer om julle manne so laat te drop.
Ons is besig met n audit by die baan en die gemoedere loop hoog......
So ek sal ongelukkig nie kan bywoon.
Groete H
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Hallo Gé,
Ek sal dit waardeer as jy vir my so 'n ou slaapplekkie kan reël.
Baie dankie
Johan
Ek sal dit waardeer as jy vir my so 'n ou slaapplekkie kan reël.
Baie dankie
Johan
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
No problem ons maak so.Prohunt wrote:Hallo Gé,
Ek sal dit waardeer as jy vir my so 'n ou slaapplekkie kan reël.
Baie dankie
Johan
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
G-force wrote:No problem ons maak so.Prohunt wrote:Hallo Gé,
Ek sal dit waardeer as jy vir my so 'n ou slaapplekkie kan reël.
Baie dankie
Johan
Vir my ook maar asb.
Cheers
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Dawie Malan
3) Cobus(Cobb)
4) Kampies
5) De Beer
6 ) Prohunt
7) Michiel (MCR)
8.) Chrisjan
9) Jan Tanne se pel (Zyler)
10) Vincehond