Howa mod 1500 375

Post Reply
Wouter Hugo
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am

Howa mod 1500 375

Post by Wouter Hugo »

hallo almal ek is opsoek na howa 375 ruger walnut stock te koop of te ruil vir my synthetic black hogue 1500 stock .
laat weet maar as iemand van iets hoor of weet dankie
Groete
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2330
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse

Hoekom bestel jy nie n Boyd kolf nie?

Groete
Kobus
Wouter Hugo
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by Wouter Hugo »

waar kan ek so een bestel en wat kos dit enige idee?
dankie
Wouter Hugo
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by Wouter Hugo »

hallo Piet
dankie ja hy praat lekker ,waar bestel n mens so iets en is dit volop beskikbaar .Ek skiet links so ek moet n gewone hout kolf kry .watse 300 skiet jy mee
Groete
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2330
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by JAGTERSREG-JRM »

Wouter Hugo wrote:waar kan ek so een bestel en wat kos dit enige idee?
dankie

Wouter

Gaan kyk op die web vir die kolwe ek prt onder korreksie maar dink amper daar is vir lefties ook.Ek het self een op my 375 met die dun recoils pad..............Skiet nogsteeds lekker en het hom net opgesit en begin skiet.Groepering het ook gekrimp.Myne ingevoer vir R1652 en het 17 dae geneem tot in my hande.

Groete
Kobus
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by grumpy »

Die Howa wat ek koop het n standaard hout kolf op. Nog nooit gebruik. Ek haal hom af sodra my lisensie deur is wat seker binnekort sal wees.
Wouter Hugo
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by Wouter Hugo »

dankie cobus sal jy miskien die link van dit aanstuur as jy wil .Piet so sal jy se ek moet maar die sinteties hou dankie waardeur lekke aand
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Howa mod 1500 375

Post by Marc »

Gaan loer hier, http://www.boydsgunstocks.com , hulle laat uitvoer na Suid Afrika toe. Gaan net een op 'n slag kan oorbring so die posgeld maak mens bietjie seer. Het self al laat kom, was so tussen R1600-R2000 hang af hoe die wisselkoers lyk, deesdae gaan dit seker so R2000 wees.

Jy betaal al die koste aan Boyds soos aangegee met jou Krediet Kaart en dan as hy hier land gaan jy 14% Vat by die Poskantoor moet betaal voor jy hom kan afhaal.

Lekker shop ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Wouter Hugo
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by Wouter Hugo »

kan n mens nie vir hulle vrae om die bedrag op invoice te verminder nie ?dankie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Howa mod 1500 375

Post by Marc »

Nee Meneer, hulle sal dit nooit doen nie !!! Bedrag word verklaar buite op die pakkie, dis 'n uitvoer wet in Amerika ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Wouter Hugo
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by Wouter Hugo »

ok dankie weet jy of die 375 ruger se details vir die stock hulle praat van long action etc dankie vir die hulp
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by Piet Breedt »

Grumpy, ek stel belang in jou houtkolf. PM my met details
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Howa mod 1500 375

Post by grumpy »

More Piet. Het jou pm gestuur.
Post Reply