Watter Kombi om te koop?

User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Watter Kombi om te koop?

Post by Penkop »

Ek dink ek het die antwoord gekry.....

VW Caddy Maxi Crewbus (2.0L TDI, 81kw), 7 sitplek!

Spik splinternuut so omenby R260k (A/C, cruize control, elektriese vensters (ensovoorts)

Dis nou nie 'n kombi nie, maar sal die ding kan doen vir ons behoefdes. En kos nuut, minder as 'n 2de handse kombi!

Amper alles is verstelbaar in die kar- jy kan sitplekke uithaal as jy kattebakspasie benodig en terug sit as jy mense wil karwy.

Het vandag een toetsbestuur en hy trek baie lekker!

Daar sal nog 'n kombi wees, maar tans dink ek die Caddy is die oplossing!
Post Reply