Middag Manne,
Ek het hierdie scope vir n bargain (dink ek), vir R500 vanmiddag gekoop. Hy is nog splinternuut, in sy boks en nog geel toeklap lense (wat ek nie weet waarvoor nie) op.
Wil graag hoor wat jul te se het oor die outjie? Is nou wel nie een van die beste scopes seker nie maar hoe ondervind julle hom?
Wil die Leupold VX1 (3-9x40) op my 308 vervang met die outjie, sal dit n fout wees?
Groete,
Nikko Stirling 3-9X42
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Nikko Stirling 3-9X42
of hou julle, julle comments vir julself .. 
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nikko Stirling 3-9X42
Fox,
Geduld, asb
!!!
Ek het so rukkie terug na hulle gekyk, maar my glad nie beindruk nie.
Goeie prys gekry op die scope. maar koop nou maar 'n .22 dan sit jy daai Nikko op die .22. Hou jou leupolod op die .308
Geduld, asb
Ek het so rukkie terug na hulle gekyk, maar my glad nie beindruk nie.
Goeie prys gekry op die scope. maar koop nou maar 'n .22 dan sit jy daai Nikko op die .22. Hou jou leupolod op die .308
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nikko Stirling 3-9X42
Sal ook eerder die leupold op die 308 los, Nikko's het verbeter maar is nie 'n Leupold nie.
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nikko Stirling 3-9X42
Ma met het my geleer as ek nie iets goeds kan sê nie moet ek eerder stil bly.
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Nikko Stirling 3-9X42
So dan is dit ook nie so bargain after all nie.. 
