Rooibok binne heining hou
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Rooibok binne heining hou
Manne my swaer het so week terug 12 swart rooibok F3 en F4 splits gekoop.Hy het hulle in n kamp naby sy huis.Die drade is baie styf en naby mekaar gespan....onderste drade so 100mm uitmekaar uit.Een ooi is vannoggend deur daai draad.Watse plan kan hy maak om die storie te verhoed?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Rooibok binne heining hou
Wat van Bonox
spelling, daai blokkies draad 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Rooibok binne heining hou
Hulle noem hom Bonnox 4x4 maar die nadeel is sodra die kop deur is kry hulle dit om een of ander onverklaarbare rede nie weer terug nie en vrek die dier aan stress of die jakkalse maak hom/ha dood.....andersins n uitstekende heining. 100mm is reg, net die droppertjies so meter uitmekaar.....klomp materiaal maar die moeite werd.
Ek weet dit kan dalk vrek duur uitwerk maar het iemand al gedink daaraan om skadunet in stroke so hoog as n meter te sny en saam heining te span? Dink tog dit kan werk.
Groetnis
Ek weet dit kan dalk vrek duur uitwerk maar het iemand al gedink daaraan om skadunet in stroke so hoog as n meter te sny en saam heining te span? Dink tog dit kan werk.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Rooibok binne heining hou
...ons roep hom "elektries"....
sal dit nie help nie?? duur tog effektief?
Cheers
sal dit nie help nie?? duur tog effektief?
Cheers
- Allure
- Full Member

- Posts: 134
- Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm
Re: Rooibok binne heining hou
bonnox is not strong enough.
electric will not keep the in.
watch your ram - I lost 3 ewes to my ram chasing them through fences where my neighbours dogs got the.
what I have found that works now is 1.8m diamond mesh of jakkals draad - 1.5 m and they still go over it.
100mm - you gonna have to watch the predators.
how big is the camp?
sorry on I-pad tell him he can gi've me a ring busy with black imp for the3 years and have learnt many things the hard way o84 51o9887
electric will not keep the in.
watch your ram - I lost 3 ewes to my ram chasing them through fences where my neighbours dogs got the.
what I have found that works now is 1.8m diamond mesh of jakkals draad - 1.5 m and they still go over it.
100mm - you gonna have to watch the predators.
how big is the camp?
sorry on I-pad tell him he can gi've me a ring busy with black imp for the3 years and have learnt many things the hard way o84 51o9887
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Rooibok binne heining hou
Camp is 320m x 130m.Droppers are 1,5m apart but he says he will put another in between bringing it down to 750mm.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Rooibok binne heining hou
Sit met die 375 langs die draad. Eerste een wat kop uitsteek, se kop skiet jy stukkend. Die res sal hulle gatte afskrik en eerder binne bly
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Rooibok binne heining hou
Drade 50mm uitmekaar vir die 1ste meter en die res boontoe 100mm uitmekaar en droppers 1meter
uitmekaar. Dit is n paar rand om so te span maar die wild bly binne. Defnitief die
moeite en geld werd as jy nie jou wild vir die buurman wil skenk nie
uitmekaar. Dit is n paar rand om so te span maar die wild bly binne. Defnitief die
moeite en geld werd as jy nie jou wild vir die buurman wil skenk nie
vlakvark en bosvark Bvk
- Allure
- Full Member

- Posts: 134
- Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm
Re: Rooibok binne heining hou
my draade was 50mm uit mekaar en droppers elke m - glo my hulls mark diet deur....
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Rooibok binne heining hou
Wat van elke paar meter danger tape in die drade sit wat wapper? Kan hulle afskrik om naby die draad te gaan.
Last edited by FrancoisN on Thu Feb 28, 2013 10:30 am, edited 1 time in total.
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Rooibok binne heining hou
As die kop eers deur is, volg die lyk. Ek het 24 drade op n 2.4 m heining. Droppers/ysterpale elke 1m. Ten spyte daarvan het ek al takbokke, rietboke en springboke verloor. Die oplossing is n enkele elektiese draad so tussen 300-400 mm van onder.
- Allure
- Full Member

- Posts: 134
- Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm
Re: Rooibok binne heining hou
Allure wrote:bonnox is not strong enough.
electric will not keep the in.
watch your ram - I lost 3 ewes to my ram chasing them through fences where my neighbours dogs got the.
what I have found that works now is 1.8m diamond mesh of jakkals draad - 1.5 m and they still go over it.
100mm - you gonna have to watch the predators.
how big is the camp?
sorry on I-pad tell him he can gi've me a ring busy with black imp for the3 years and have learnt many things the hard way o84 51o9887
-
maritz
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Jan 27, 2013 12:40 am
Re: Rooibok binne heining hou
Ek het gesien by my n elektrisiteit draaitjie aan die binne kant byt hom net 1 keer dan kom hy nie weer naby daai draad nie. 3 is genoeg aan die binne kant 1 op die grond, 1 so 450mm van die grond af en dan die laaste 1 so 700mm van die grond af. dit werk regtig sit klaar aan die buite kant ook 2 dit help vir die varke wat kruip plek maak en dan kruip roof diere daar deer wat hy dan ook keer!!