PROAMM 2013-02-16 Wenners
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
PROAMM 2013-02-16 Wenners
Die skiet het goed verloop met 113 skuts wat 561 teikens geskiet het, waarvan 38 kwalifiseer vir die Nationals Oct 2014
I st Jakes Neveling met 9,3 x 62mm 286 gr groep 8.29mm (wen CZ 550 lux 22 250)
2 de Willie v Wyk 308Win 150gr PA groep 8.49mm
3 de Herman v d Westhuizen 303 Brit 174gr groep 9.80mm
Dame Elize v d Schyff 308Win 180gr groep 13.80mm Junior B Alberts 222Rem 55gr groep 25.8mm
Kaliber wenners
22 250 L Coetzee groep 20.14 222 G Nel groep 14.69 223 J Welgemoed groep 13.56
243 C v Aarde groep 16.01 25-06 S Ions groep 19.53 270 F Gresse groep 13.07
30-06 C v Aarde groep 20.50 375 G d Wet groep 22.61 7 x57 G Nel groep 23.60
7 x 64 J Maartens groep 16.04
Dankie vir die skuts wat die skiet kom ondersteun het
Jakes

- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Hoe regverdig is dit as 'n PMP werknemer 'n Pro-Amm groeperingskiet kompetisie wen? Wat sê die reëls van so 'n geval?
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Baie geluk!
Daai is baie mooi geskiet!
Die 9.3 bly maar baas! Vertel asb meer oor die roer!
Net so terloops? Mag 'n PMP werknemer aan hul eie kompetiesies deelneem?

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Jammer, ek en Geno het gelyktydig getik
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Die PROAMM kompetisies is oop vir enige skut daar is geen beperking van wie mag deel neem
Ons is maar 3 skuts by PMP wat gereeld deelneem
Ek skiet al langer as 12 jaar die PROAMM kompetisies die is my eerste wen
Ons is maar 3 skuts by PMP wat gereeld deelneem
Ek skiet al langer as 12 jaar die PROAMM kompetisies die is my eerste wen
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Baie geluk!
Bly steeds 'n uitstekende groep!
Kom praat asb saam hier: http://jaracal.com/viewtopic.php?f=133& ... &start=350
Bly steeds 'n uitstekende groep!
Kom praat asb saam hier: http://jaracal.com/viewtopic.php?f=133& ... &start=350
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Baie geluk! Goed gedoen!Jakes wrote:Die PROAMM kompetisies is oop vir enige skut daar is geen beperking van wie mag deel neem
Ons is maar 3 skuts by PMP wat gereeld deelneem
Ek skiet al langer as 12 jaar die PROAMM kompetisies die is my eerste wen
Aim small, miss small
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Baie geluk en baie mooi gedoen
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Die wapen is n SAKO aksie met S/S hammerforged loop van VEKTOR
Scope is n 4 x 12 NIKON die gewig van die roer is 5kg
tans het hy onder die 150 skote deur die loop maar werk mooi van dag een af
ek het verlede jaar by Die Wild expo 3 de gekom met n groep van 8.96
die vier teikens wat ek saterdag geskiet was my gemiddel 13.74mm(een teiken 27.69 ek het gehik en gepluk)

junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: PROAMM 2013-02-16 Wenners
Geluk jakes
ek het self n 9,3 x62 met n chrome moly vektor loop op n mauser aksie en hy skiet ongelooflik.het self al 2 groeperings skiete gewen met 10mm groeppe.jammer vektor lope is nie meer beskikbaar nie.