Lisensies
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: Lisensies
Goeie Naand
Ek wil nie baie kwaai voor kom nie maar eks nou regtig moeg vir die wag vir my kaartjie! Ek het al amper 4 weke trug my sms ontvang wat goedk. Bevestig het! Toe se hulle by kantoor dit vat tussen 1-2 weke! Nou as ek hulle bel of soentoe gaan se hulle net hys nie daar nie! Kan ek dit iewers gaan haal of wat want ek raak nou woedend vir daai tannie hulle! Asb help?

- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Lisensies
My 223 se lisensie is op 10-12-2012 goedgekeur. Nog geen kaartjie. Hierdie aansoek is op 06-08-2012 ingehandig,en ek wag nou nog vir die kaartjie. Het bevoegdheid sertifikaat en is ook toegewyde jagter. Die spul is besig om my bloeddruk op te jaag.
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Lisensies
Ek voel ook al so. Kaartjie lê en wag om afgehaal te word deur plaaslike Polisie stasie.PJB wrote:Goeie Naand
Ek wil nie baie kwaai voor kom nie maar eks nou regtig moeg vir die wag vir my kaartjie! Ek het al amper 4 weke trug my sms ontvang wat goedk. Bevestig het! Toe se hulle by kantoor dit vat tussen 1-2 weke! Nou as ek hulle bel of soentoe gaan se hulle net hys nie daar nie! Kan ek dit iewers gaan haal of wat want ek raak nou woedend vir daai tannie hulle! Asb help?
Hulle sê vandag hulle gaan eers volgende Vrydag weer kaartjies haal!!!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Lisensies
Ek kan nie kla nie, in die laaste 5 maande, bevoegdheid, .22, en 30-06 gekry.
Die dames by die Vanderbijl polisie het regtig hulle ding gedoen en ek kan nie kla oor hulle diens.
Ek het altyd die nommer geskakel in Pta: 012 - 335 6000, dan het ek gevra om met iemand te praat wat werk met ons streek, GP Suid.
Elke keer was hulle meer as behulpsaam, en met die .22 het die dame moeite gedoen omdat dit volgens haar te lank gevat het.
Ek het ook 'n direkte nommer na GP Suid gekry, 012-353 6065/6111, maar hier moes ek mooi praat, die tannie was nie so behulpsaam nie...
Ek het tussen 6-9 weke gewag vir my lisensies.

-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Lisensies
Gister 19/2 Finalized en Approved
Volgende aansoek gaan teen Vrydag gereed wees om in te gaan
Volgende aansoek gaan teen Vrydag gereed wees om in te gaan
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: Lisensies
Ek het nou weer n sms ontvang dat my lisensie by die kantoor is! ekt hulle geskakel! MY KAARTJIE IS DAAR! WOOOOOOP WHOOOOOP! Hier kom ek my gun haha!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Naandse
25 Januarie aansoek ingedien vir my .243 Howa en het hom vandag gaan oplaai..................en nou jik ek om hom te gaan uittoets.Ek het die houtkolf gekoop teen R7500 by Camdix en het n Redfield teleskoop opgesit.O ja en nuwe Howa's se snellers nie dieselfde as vorige batch wat ingekom het nie...................

- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Baie geluk aan almal wat hul lisensies al gekry het.
ek wil net gou hoor of dit standaard is om n sms te ontvang wanneer jou kaartjie by jou betrokke polisiestasie aangekom het? my lisensie is goedgekeur op 5 Feb, maar wag nog vir kaartjie.
Baie dankie
Cobus
Baie dankie
Cobus
.375 H&H Mag Bohler
.30-06 Spr Musgrave Santa Barbara
.25-06 Rem Ruger M77 MKii VT
.243 Win Savage 12 VLP DBM
.22lr Sako P54
12Br Beretta SxS
12Br Miroku O/U
9mm CZ P07
Bowtech Destroyer 350
.30-06 Spr Musgrave Santa Barbara
.25-06 Rem Ruger M77 MKii VT
.243 Win Savage 12 VLP DBM
.22lr Sako P54
12Br Beretta SxS
12Br Miroku O/U
9mm CZ P07
Bowtech Destroyer 350
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Gewoonlik stuur hulle n sms as hy goedgekeur is en kontak jou as hy by Sapd kantoor aankom
Groete
Kobus
Groete
Kobus
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Baie dankie. kontak stasie gereeld, maar nog geen kaartjie sover.
Sal maar wag
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensies
Aansoek gedoen op die 13de Nov 2012, 2 Februarie 2013 gecapture by DFO en 19de Februarie 2013 dam by cfr. Hoe lank vat dit dan nog gewoonlik om goedgekeur te word?
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Jinx
Ek dink jy kan werk op so 3 weke...4 weke op die langste. Myne 14 Jan by CFR en 5 FEb goedgekeur.
Giter my kaartjie gaan haal en ook die nuwe roer!!!! Wat n gevoel!!!!

Ek dink jy kan werk op so 3 weke...4 weke op die langste. Myne 14 Jan by CFR en 5 FEb goedgekeur.
Giter my kaartjie gaan haal en ook die nuwe roer!!!! Wat n gevoel!!!!
.375 H&H Mag Bohler
.30-06 Spr Musgrave Santa Barbara
.25-06 Rem Ruger M77 MKii VT
.243 Win Savage 12 VLP DBM
.22lr Sako P54
12Br Beretta SxS
12Br Miroku O/U
9mm CZ P07
Bowtech Destroyer 350
.30-06 Spr Musgrave Santa Barbara
.25-06 Rem Ruger M77 MKii VT
.243 Win Savage 12 VLP DBM
.22lr Sako P54
12Br Beretta SxS
12Br Miroku O/U
9mm CZ P07
Bowtech Destroyer 350
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensies
Oraait dankie! Ek het gehoor dat mens by sommige plekke jou geweer kan gaan afhaal voor jy die kaartjie het deur 'n papier by die polisie kantoor te kry wat aandui watter wapens op jou naam is. Dus sodra jou lisensie goedgekeur is gaan kry jy die papier en dan gaan haal jy jou geweer met hom. Enige iemand al ooit van so iets gehoor?
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Plesier.
Dit is waar, maar hang van handelaar tot handelaar. maak maar net seker of die plek waar jou geweer is dit toelaat.
Dit is waar, maar hang van handelaar tot handelaar. maak maar net seker of die plek waar jou geweer is dit toelaat.
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Lisensies
Naand Manne!
Ek wil julle om help vra asb!
Ek het n haelgeweer gekoop en die aansoek is nou al 3 week goed gekeur maar steeds geen kaartjie nie! Ek het die manne al gebel in Bloemfontein waar myne glo geprint moet word,maat die aap het net my bloedruk opgejaag toe ek hom n paar vrae begin vra en hy op my begin skree het.
Hy se hulle printers is van lyn af en kan net omtrent 10 of so kaartjies n dag druk,maar hy kan Niks daaraan doen nie en volgens hom is daar seker nog n 1000 wat geprint moet word voor myne! Dws hy gaan langer vat om the print as wat hy gevat het om goedgekeur te word!
Het julle manne nie n contact wat ek kan bel wat my sal kan help of net n ander tak of iemand wat my kaartjie sal kan print nie.
Asb manne! Eks regtig hardop!!
Dankie!!!

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Die Savage .308 se lisensie is verlede week Donderdag, 28 Februarie, goedgekeur. Nou moet ons net weer wag vir die kaartjie.BRNO .06 (Pierre) wrote:Die finale goedkeuring het so effe langer gevat as verwag a.g.v. die Kerstyd ens., maar die lisensie is darrem goedgekeur op 12 Januarie 2013.BRNO .06 (Pierre) wrote: Ek het eindlik nagelaat om dit te deel. Ons het vir my vrou aansoek ingedien vir kompetensie, sowel as lisensie vir .38 spesial op 19 Oktober. Die kompetensie is goedgekeur 28 November, en die lisensie is nou op vir finale goedkeuring.
Ek dink darrem steeds is dit nie te sleg aangesien dit net minder as drie maande geneem het vir die bevoegdheid, sowel as die lisensie om af te handel.
Maandag 7 Januarie het my vrou haar aansoek ingedien vir haar .308 Savage Axis, en teen Donderdag was dit reeds by provinsiaal. Sal op hoogte hou van die vordering.
Een van my "drome" het vandag waar geword, toe ek aansoek gedoen het vir n Brno Model 2 .22LR. Die geweer kom uit n boedel, en ongelukkig mag ek nie se wat ek betaal het nie, maar dit was baie naby aan tokkol. Die geweertjie se hout het n mooi skuur en behandeling nodig, maar ek het gedink ek en my seun sal ons twee .22's takel, en dit sommer n pa en seun projek doen, aangesien hy klaar my Remington .22lr geskaak het, en sy eie gemaak het. Die Brno lyk regtig asof hy vrek min gebruik was. As die magesyn n aanduiding is, wat feitlik nie n dop merkie ophet nie, is hy nog splinter nuut.
Veiligheid eerste manne!
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensies
Aansoek 8 Maart "in for consideration". Enige iemand 'n idee hoe lank dit nog vat?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
So twee weke as al jou papiere reg is 
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Lisensies
Hoe maak julle manne om op hoogte te bly van julle aansoeke.
Die dame by die polisiestasie het my gesê ek sal smse kry maar ek dink daar is iemand daar buite watvreemde smse kry oor 'n lisensie wat hy nie ingedien het nie, want ek kry minder as niks...
Bel julle die stasie waar die aansoek ingedien is, of CFR direk in PTA?
Indien dit CFR moet wees, het iemand dalk vir my 'n nommer, og nog beter 'n Naam van iemand om te kontak?

- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Lisensies
My aansoek vir my 2 de Haelgeweer het 11 dae geneem om goedgekeur te word vandat hy in Pretoria geland het.
In totaal 18 dae vandat ek hom by Rustenburg ingehandig het totdat hy goedgekeur is. Vinnigste lisensie wat nog goedgekeur is uit die Rustenburg stasie.
Groete
In totaal 18 dae vandat ek hom by Rustenburg ingehandig het totdat hy goedgekeur is. Vinnigste lisensie wat nog goedgekeur is uit die Rustenburg stasie.
Groete
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Lisensies
012 3536111Chris Swart wrote:Hoe maak julle manne om op hoogte te bly van julle aansoeke.
Die dame by die polisiestasie het my gesê ek sal smse kry maar ek dink daar is iemand daar buite watvreemde smse kry oor 'n lisensie wat hy nie ingedien het nie, want ek kry minder as niks...
Bel julle die stasie waar die aansoek ingedien is, of CFR direk in PTA?
Indien dit CFR moet wees, het iemand dalk vir my 'n nommer, og nog beter 'n Naam van iemand om te kontak?
Groete
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Lisensies
Baie dankiehencohugo wrote:012 3536111Chris Swart wrote:Hoe maak julle manne om op hoogte te bly van julle aansoeke.
Die dame by die polisiestasie het my gesê ek sal smse kry maar ek dink daar is iemand daar buite watvreemde smse kry oor 'n lisensie wat hy nie ingedien het nie, want ek kry minder as niks...
Bel julle die stasie waar die aansoek ingedien is, of CFR direk in PTA?
Indien dit CFR moet wees, het iemand dalk vir my 'n nommer, og nog beter 'n Naam van iemand om te kontak?
Groete
Ek aanvaar dit is die nommer vir CFR.
Watse inligting het hulle alles nodig om te check?
Net 'n ID nommer, of wat?
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Lisensies
Ja sorry man dit is CFR se nommer. Hulle vra net vir jou ID nommer. Ek kom glad nie vandag deur na hulle toe nie. Sterkte.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Lisensies
Thanks...hencohugo wrote:Ja sorry man dit is CFR se nommer. Hulle vra net vir jou ID nommer. Ek kom glad nie vandag deur na hulle toe nie. Sterkte.
My volgende vraag was, hoe hulpvaardig hulle is...
Ek geniet dit nie om my bloeddruk onnodig op te jag nie...