Jaracal Handelsware

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Jaracal Handelsware

Post by Louis102 »

tafjak wrote: ....Ja, ek hoop julle het die kursus geniet en sommer hope geleer ook....
Tafjak

Heelwat goedjies wat nuus was vir my!  Maar nou ja, "the proof of the pudding is in the eating" sal weldrae uitvind word.

Groetnis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Jaracal Handelsware

Post by DSBW »

Louis

Ek help graag ou maat, as ek kan. As ek nie kan nie, vind ons uit, maar ?rens sal ons 'n antwoord kry op al die moontlike kwessies. Ek ga jou bel hier oor die naweek, smaak my ek moet Sondag gou oorskiet daar na jou toe, maar ek sal eers bel. Dan kan jy my sommer 'n mini kursussie gee, jy's mos nou uiters geleerd met die jakkals goete.

Dawie
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Jaracal Handelsware

Post by Louis102 »

Fox Driver wrote: ...Dan kan jy my sommer 'n mini kursussie gee, jy's mos nou uiters geleerd met die jakkals goete...
Dawie

Laat ek jou een ding vertel, alles is nie soos dit klink of lyk nie.  Ons moet oppas vir wie ons ons ore uitleen.  Gelukkig het ek al een en ander jakkalsie in my lewe geskiet.  En hopelik begin ek besef wat en wie om te glo!

Dit daar gelaat, ek is nog hier in Okahandja se w?reld, maar ry seker more terug.  Sal lekker wees om te gesels, ek het so bietjie 'n opinie rondom die besigheids vorm ingewin.

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Jaracal Handelsware

Post by Louis102 »

Menere van die Jaracal Forum

Jammer hierdie onderwerp was so stil die afgelope tyd.  Ons wou egter eers seker maak dat die "ding" reg afskop met alles in plek en daar is om di? rede gewag vir die Myl 108 Trippie om 'n stigtings vergadering te hou.  Die besigheids-vorm wat ons ondersoek om te stig, is 'n nie-winsgewinde diensorganisasie.  Volgens Frinam hou dit 'n verskeidenheid van voordele in wat onder meer insluit dat daar vir sekere uitgawes BTW terug geeis kan word.

Sal julle op hoogte hou.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Jaracal Handelsware

Post by frinam »

Middag Louis, jou PM gestuur. Groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Jaracal Handelsware

Post by Monrique (SJ) »

Louis102

Is daar dalk al enige terugvoering oor die groep en of als op dreef is?

Groetnis
SJ
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Jaracal Handelsware

Post by Louis102 »

SJ wrote: ...Is daar dalk al enige terugvoering oor die groep en of als op dreef is?...
SJ

Ek is oortuig dat daar potensiaal en sin in so 'n besigheid sal wees.  Die probleem is egter die administrasie, ek sien nie daarvoor kans nie.  A.g.v. die tyd wat dit in beslag sal neem, sal ek nie vir die huidige my volle aandag daaraan kan gee nie.  Wie weet, miskien voorkant toe?  Of is daar iemand anders wat die leisels sal opneem?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Jaracal Handelsware

Post by Monrique (SJ) »

Louis 102

Is daar dalk enige verwikkelinge met hierdie groep, al dan nie?  Weet dat jy laas gese het die administrasie is ietwat van n probleem.


Groetnis
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Jaracal Handelsware

Post by Louis102 »

SJ wrote: Louis 102

Is daar dalk enige verwikkelinge met hierdie groep, al dan nie?  Weet dat jy laas gese het die administrasie is ietwat van n probleem.


Groetnis
SJ, nee ek het regtig nie tyd om hierdie ding te drywe nie.  Wil nie iets afbyt wat ek nie op lang duur sal kan hanteer nie.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Post Reply