.458 WM - Herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Bushwack
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm

.458 WM - Herlaai data

Post by Bushwack »

Vir al die experts!! Ek is baie nuut in herlaai goeters, praat "Afrikaans" met my asb. as daar enige ander vrae gevra word.

1. Ek is opsoek na herlaai data vir a .458 WM wapen. GS Customs gaan gebruik word in n 450gr FN soliede patroon. Wat is die beste lading om 2100 en meer fps te verkry? Moet ek van meer as een tipe kryt (duplex loads) gebruik maak of is een tipe genoeg? Hierdie wapen is n werkswapen en jag net Big 5.

2. ek is op soek na n "tool" om my crossbolts op die kolf vas te maak. Dis nog daai ou tipe skroewe met 2 gaatjies in - is daar n standaard tool? Ek ken net die boere manier met die skroewe draaier en 2 allen keys...
Patrick Reynecke

Dream...Discover...Experience...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .458 WM - Herlaai data

Post by DWB »

Bushwack, baie welkom, ek weet nie of jy jouself al voorgestel het nie, maar dis altyd lekker om met nuwe manne kennis te maak en te hoor wat hulle doen!

BLY WEG VAN DUPLEX LADINGS as jy nie 'n expert is nie!

Oor die tool kan ek jou ongelukkig nie help nie, stop maar by 'n geweersmit.

As jy vir GS CUstom kontak sal hulle jou ook help met die lading ontwikkeling
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Homer
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm

Re: .458 WM - Herlaai data

Post by Homer »

Ek laai 75 gr S 321 in Hornady doppe vir 2280 fps . Groepering is onder halfduim op 25 m

Begin maar by sowat 71 gn en werk op totdat jy spoed kry
Post Reply