Musgrave Mod80 SENTRAALWES hulp a.s.b?

Daan Els
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm

Re: Musgrave Mod80 SENTRAALWES hulp a.s.b?

Post by Daan Els »

James Wilson, het my aandag gevestig op die afdeling van die forum en ek is nogal verbaas hoeveel sentiment n Musgrave produk geniet.
Julle is welkom om al julle vrae en bekommernisse op die Musgrave blad van die forum te stel en ek sal my uiterste doen om julle met goeie advies en raad te dien.
Groete,
Daan Els
Ex MUSGRAVE
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Musgrave Mod80 SENTRAALWES hulp a.s.b?

Post by Marc »

Stadig maar seker kom ons daar 8)

My, of tewel Mamma se roer, het toe sy KD gekry {Silent Striker} en moet sê ek is meer as beindruk met die resultaat. Akuraatheid het verseker verbeter en daar is aansienlik minder terugskop, amper soveel as 'n .22Magnum :o In my boekie skop 'n windbuks met veer harder as die 243 tans terugskop, soos julle kan aflei is ek meer as tevrede O0

Image

Verskoning vir die swak foto, ek gaan nog 'n plekkie soek en vir my 'n mooi wit muur verf net vir roer foto's :D Hier is 'n drie skoot groepie op 100 meter geskiet met 80gr Nosler Balistiek Tips en 38gr S365 agter hulle aste. Moet nou ook se dat julle in ag moet neem dis met 'n 4x40 antiekie teleskoop gedoen ook nog. Die outjie blyk baie goeie potensiaal te hê. Ek is elke dag wat hy uitkom om asem te skep, bly hy het oor my pad geval.

Image

As die nuwe teleskoop opkom sal ek weer raporteer ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Musgrave Mod80 SENTRAALWES hulp a.s.b?

Post by Johan Nel »

Welgedaan Marc, daardie groepering is uitstekend. Mooi roer daarby.
Groete,
JHN
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Musgrave Mod80 SENTRAALWES hulp a.s.b?

Post by Marc »

Dankie Johan ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply