My lus sleep al op die grond!

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Manne,

Ek kan dit nou nie meer hou nie, my lus sleep al op die grond!

Ek wil nou 'n vlakvark gaan jag!

Nou!!!!!!

Dit moet nou winter word.

Image

Ek skiet sommer weer 'n mak vark!!!!!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by Eugene »

Ek gaan daai foto uitprint en Saterdag vol gate skiet !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Aim small, miss small
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Eugene, ja die outjie staan lanks 'n kafee in 'n 2ha kampie waar hulle hom brood voer...

Ek wou hom met alle mening gaan skiet en toe vind ek uit hoe klein sy kamp is :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

O ja, en moenie die draad raak skiet nie! :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by FHM »

Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak! :( Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Eish :o
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by molopohunter »

FHM wrote:Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak! :( Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!
:laugh: :laugh: :laugh:
Dit klink alte bekend...ek doen dit NOOIT!
Dis waar daai son brille met die donker lense inkom, en dra n keps, anders kan mammie jou oe sien.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by Roger »

Ek sou die foto edit en die draad uithaal. Dan skiet ek die mak outjie en voel nie heel temaal so sleg daaroor nie :-)
Too many to mention ;-)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Hahahahaha, ek het ook nie geweet die kamp is so klein nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by BRNO (Pierre) »

Is daar nie n bees op die dorp wat geskiet moet word nie? :angel:
Veiligheid eerste manne!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

dit was laas week.............
Last edited by DWB on Thu Feb 14, 2013 12:33 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by BLOK »

FHM wrote:Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak! :( Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!

Jy moet haar net leer dat jy moet kyk om te wardeer wat jy het. ;) ;D ;D ;D
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by BRNO (Pierre) »

DWB wrote:dit was week.............
Ek het bosluiskoors, het nie beter nie, sorry!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Sorry Pierre het soos my gat getik, het laas week een geskiet wat nie wou dood nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by FHM »

BLOK wrote:
FHM wrote:Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak! :( Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!

Jy moet haar net leer dat jy moet kyk om te wardeer wat jy het. ;) ;D ;D ;D

Ja Blok, ek dink jy is die laaste hoenderhaan sonder gatvere wat vir my kan kraai daaroor...! ;D ;D ;D

Molopohunter,
mamma raak nou slim, as ons strand toe gaan vergeet sy kamstig aanmekaar haar sonbrille in die Jeep en dan word my myne geleen sodra ons op die strand kom....dis n vuil triek se ek jou !!! Ek het haar op daai strand ontmoet en nou mag ek skielik nie meer sit en kyk na die plek waar ek haar ontmoet het nie... :( Ek gaan van volgende naweek af n ekstra stel saam my dra, net vir ingeval.. 8) >:D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by vlakvark1 »

Deon hier is iets om jou nog MEER lus te maak

Image

Image
vlakvark en bosvark Bvk
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by johnny »

Klink maar hier is n klomp bang manne vir mamma , soos ek altyd vir mamma se , alles is op die menu , maar ek eet by die huis , maar sy moet lig loop want n take away so af en toe is baie lekker.

groetnis

Johnny
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Schalk jou wetter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by FHM »

DWB wrote:Schalk jou wetter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ja nee Schalk-man, dit was ONETIES!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by vlakvark1 »

Het julle ouens nie nog fotos nie ek wil vir Deon goed LUS maak ;D ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by BRNO (Pierre) »

Ek help graag n ander forum lid in die nood:

Image
Veiligheid eerste manne!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Image
Last edited by DWB on Thu Feb 14, 2013 2:58 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by Roger »

oh nee . Ek ry sommer NOU plaas toe en skiet iets !!
Too many to mention ;-)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Roger, pasop as ek jou agterna moet sit!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My lus sleep al op die grond!

Post by DWB »

Is daai nie die mooiste vark wat julle al in jul lewens gesien het nie!?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply