Jong jakkalse
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Jong jakkalse
NAAND
MAANDAG WAT VERBY IS VRA N MAAT VAN MY OF EK HOM NIE WIL KOM HELP BY N PLAASLIKE BOER JAKIES SKIET DINSDAG(VAKANSIEDAG).HY SE TOE HULLE GAAN AANJAAG EN ONS DAN VOORSIT.
ONS HET IN N TYD VAN 3 URE 4 JONG JAKIES GESKIET EN EK SIEN TOE DIE OU SIT MET N PROBLEEM.AL DIE MATERS WAT ONS GESKIET HET WAS VERLEDE JAAR SE AANTEEL EN DAAR LYK OM NOG BAIE TE WEES.
EK WIL NOU KYK OM IN DIE AAND TE ROEP, MAAR WAT SE KLANK ROEP EK DIE JONG SPUL MEE IN? EK IS BANG OM MET HULLE TE ROEI AGV DIE PAARTYD WAT NOU VOORLE.(WIL HULLE NIE BANG MAAK EN WEG JAAG NIE.)
JULLE ERVARE MANNE MOET ASB NOU HELP.
DANKIE
HENRI

260rem 8x57js brno 12br mossberg
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Jong jakkalse
HVZ
Ek is nie n pro nie maar sal n mening waag. Gebruik baie geduld en lekker vyn kos klanke. Elsneus kan werk maar moenie te veel jak klanke gebruik nie. Hou maar by die kosse en moet glad nie te haastig wees nie, die jonges kry nou oral pakslae en sal skrikkerig wees vir ander jakkies.
Nou ja dis net my mening hoor maar wat se van die slim manne

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Jong jakkalse
Henri
My mening: Moenie enige challenge of jakkalsklanke gebruik nie, en hou maar ook by die kosklanke soos cois se. Hulle is maar nog nuuskurig en sal beslis kom kyk wat aangaan by die party as jy vir hulle 'n kosklankie gooi. GEDULD is baie belangrik en dan die heel beste raad wat ek jou seker kan gee is om seker te maak SIR TAFFIE lees die post raak want hy sal vir jou presies kan se wat om te doen!
Sterkte en gooi lood!

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Jong jakkalse
Naand Vrinne.
Miskien is ek nou op die verkeerde hofie, maar ek en 'n mater het vanoggend - in die helder maanlig!!!! - so 4:49 'n teef wat dik dragtig is geskiet.
Uit ondervinding weet ek dat die jakkalse in ons omgewing eers teen middel April of vroeg in Mei teef vat - hierdie teef was klaar dikpens! Is daar nog enige manne hier in die Kalahari wat op hierdie stadium dragtige tewe geskiet het?
Ponkie.
Jy is heeltemal reg oor die GEDULD storie. Ons het na 'n staning so bietjie gestaan en kuier om die bakkie en bespiegel hoekom die jakkalse in 'n betrokke kamp hierdie jaar so traag is om in te kom - hulle is daar, ek het hul spore oral in die veld gekry, as ons 'n bok geskiet het kan jy maar die volgende oggend loop kyk - hulle het gedraai by die bloed.
Terwyl ons so staan ek gesels lig ek nog so af en toe om die bakkie - nie dat ek regtig gehoop om iets te sien nie - maar nou ja, jy ken mos 'n jakkals jagter...... Die volgende sien ek hier reg voor die bakkie - nie 10 tre? van ons af nie staan 'n jangman en luister wat beplan ons alles.
Hy was so naby dat sy o? nie eers geblink het nie - ek het hom op sy rug herken! Jong reun, stok dom - die soort wat maklik aan die hak kom.
Ambessa, jammer ek kon nie weeg nie - die boer wou 'n hartaanval kry toe ek die jakkies tussen die wild wou weeg.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
Ambessa
Re: Jong jakkalse
Hallo 243Songdaug
Ambessa
...wat is sy probleem, wild is wild...243Songdaug wrote:...vanoggend - in die helder maanlig!!!! - so 4:49 'n teef wat dik dragtig is geskiet... ...ek kon nie weeg nie - die boer wou 'n hartaanval kry toe ek die jakkies tussen die wild wou weeg.
Ambessa
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Jong jakkalse
M?re Ambessa.
HAHAHAHAHA!!!
Die arme oom wou die horries kry - toe ek daardie welreueknde jakkies by die slagpale aanbring.
Jy kan mos nie s? wild is wild nie - ek charge hom R500 vir die jakkals - hy het my R17740 gecharge vir die wild wat ek gejag het!
Groete.
Jaco
HAHAHAHAHA!!!
Die arme oom wou die horries kry - toe ek daardie welreueknde jakkies by die slagpale aanbring.
Jy kan mos nie s? wild is wild nie - ek charge hom R500 vir die jakkals - hy het my R17740 gecharge vir die wild wat ek gejag het!
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jong jakkalse
Taffie,
Jy moetie vir Jaco vra vir sulke goed nie, net flud hy. Hy flud dan amper net vannie klnk van die geskiete honne.
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
tafjak
Re: Jong jakkalse
Hein
So hy het nie 'n foto van die werpsel nie? Die teef was maar net dik gevreet. Hy moet ook die bokoestery opgee, anders flut hy en die bokke word ge-"reject".
So hy het nie 'n foto van die werpsel nie? Die teef was maar net dik gevreet. Hy moet ook die bokoestery opgee, anders flut hy en die bokke word ge-"reject".
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jong jakkalse
Klink sy makers het hom hoeka amper flud met die jakkals jagtery die aand.
Ek was by die vorige keer. Die aand toe hulle so bietjie die grond bang gemaak het.
Ek was by die vorige keer. Die aand toe hulle so bietjie die grond bang gemaak het.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Jong jakkalse
KSV......
Sies man, daar is nie hoop vir julle nie.......die blikskottels loop en Mmmmbhuuaaa - Mmmmbhuuaaa dan en jy weet self hoe naby aan flud ek normaalweg is as dit by jakkalse wat geskiet is dat die derms buite hang.......
Toe Mmbhuaaaa-gghhhgg ek maar so bietjie van my kant af - natuurlik tot groot vermaak van die twee werwels! wynand het amper sy broek vuilgemaak!!! - AMPER!
Die jakkals was nie net dikgevreet nie - die teef het al mek gehad! Miskien het sy 'n koei gevreet - die dat sy melk gehad het!

- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
-
tafjak
Re: Jong jakkalse
Jaco
Nou verstaan ek nie?
Nou verstaan ek nie?
en243Songdaug wrote: ..... maar ek en 'n mater het vanoggend - in die helder maanlig!!!! - so 4:49 'n teef wat dik dragtig is geskiet.
Dan was sy nie dragtig nie, maar het al kleintjies. 'n Foto met die dag en datum sou alle vraagtekens 'n nekslag toegedien het! Dit is heel moontlik en weet ook al van(nog nie self gesien) tewe wat glo in Junie al kleintjies gehad het. Die bewys(foto) is nie om my te oortuig nie, maar die groenes wat ons so knaend aanval.243Songdaug wrote:..... jakkals was nie net dikgevreet nie - die teef het al mek gehad! Miskien het sy 'n koei gevreet - die dat sy melk gehad het!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Jong jakkalse
Tafjak.
Ek gaan bietjie die volk probeer oortuig om die jakkals te loop uitgrawe en dan te laat oopsny - assy Saterdag oggend al so gevrot het wil ek nie eers dink hoe sy teen vandag gaan ruik nie!!
Ek kon sien dat haar spene(is dit sie regte woord?) al geswel was soos my teefhond wanneer sy dragtig is.
Ek vat altyd foto's, maar op hierdie betrokke skiet het ek lui gewees - het al te veel foto's van dooie jakkalse wat aan die bakkie hang.

As dit moontlik is moet iemand net foto neem. Dit is tog die doel van die otopsie.
As dit moontlik is moet iemand net foto neem. Dit is tog die doel van die otopsie.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jong jakkalse
Taffie,
Daai ander twee makers sal hom nie uitlos tot hy geflid het nie. Hulle sal tot hulle vingers in sy keel druk as dit moet.
Jakes neem darem gewoonlik fotos.
Hein
Daai ander twee makers sal hom nie uitlos tot hy geflid het nie. Hulle sal tot hulle vingers in sy keel druk as dit moet.
Jakes neem darem gewoonlik fotos.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Jong jakkalse
Julle KALAHARIE manne darem se goed.
Ek het gedog dit is net CARBURATERS wat "FLUD". Dankie vir daai stukkies ,lekker gelag!!
BIKER
Ek het gedog dit is net CARBURATERS wat "FLUD". Dankie vir daai stukkies ,lekker gelag!!
BIKER
-
Ambessa
Re: Jong jakkalse
Hallo 243Songdaug
Bel? in 'n klein melkskaaltjie en 'n goeie tapetjie dan spaar jy die omietjie van sy horries...
Ambessa
...volgende keer moet die omietjie maar meer help inbetaal...243Songdaug wrote:...ek charge hom R500 vir die jakkals - hy het my R17740 gecharge vir die wild wat ek gejag het!
Bel? in 'n klein melkskaaltjie en 'n goeie tapetjie dan spaar jy die omietjie van sy horries...
Ambessa
-
Ambessa
Re: Jong jakkalse
Hallo Biker
Ambessa
Jammer jong, met die skaletjie en die tapetjie weet ek dalk nog iets, maar soos ek dit het as 'n ding flud moet jy glo net die lepel 'n slag baie diep intrap... ...weet nie of dit ook vir katskiet sal help nie?Biker wrote:...gedog dit is net CARBURATERS wat "FLUD".
Ambessa
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Jong jakkalse
jaco:
Onthou om n kwart teelepeltjie suiwer olyfolie te neem voor jy en hein jakkalse gaan jag...
Dit help boggrol vir die naarheid en die flut nie, maar smeer die keel darem deeglik
Groetnis
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: Jong jakkalse
Jaco
Moet net nie steak of enige swaar stukke vleis eet voor julle gaan jag nie. Hulle se dit kom moeilik uit..
Moet net nie steak of enige swaar stukke vleis eet voor julle gaan jag nie. Hulle se dit kom moeilik uit..
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jong jakkalse
Henri,
Hoor hulle se ook jy kan nog nooit wortels ge?et het nie maar daar is altyd wortels in.
Hein
Hoor hulle se ook jy kan nog nooit wortels ge?et het nie maar daar is altyd wortels in.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
tafjak
Re: Jong jakkalse
Eet/braai ook eerder wors of hamburger patties, hulle krap nie die keel nie.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Jong jakkalse
Daai bottel ou bloed- los maar daai plan- jy 'flud' dalk so dat jy nie weer start nie 
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Jong jakkalse
Naand julle klomp grapgatte!
Dis Hein wat met die strooi begin het - as hy nie so 'n klomp jakkalse daai aand reg deur die pens loop skiet het nie sou ek nooit gesukkel het met die flud probleem nie! Tot vandag toe maak my maag lelike draaie as die wind die jakkalse wat aan die hakke hang se reuk so bietjie laat warrel.
Die volk het toe die jakkals na 'n groot gatlek loop uitgrawe en oopgesny - vier fetusse is binne die teef gekry.