groepering

Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

groepering

Post by Beyers »

Wat 'n plesier om jou roer te gaan inskiet nadat die kamer oorgesny is.
Ma se 7x57 se doppe het begin kraak na 3 keer se herlaai. Eers gedink dis die headspace. Na 'n draai by geweersmit sien ons die headspace is 100% Met verdere ondersoek vind ons dat 'n fabrieks rondte los in die kamer pas. Die loop korter en kamer oorgesny pas die rondte sekuur in die kamer, met die sny van die reamer vind ons dat die kamer sommer ovaal was, bo en behalwe dat dit groter was. Dit verklaar hoekom ek so met die necksized rondtes gesukkel het. Sommige rondtes het gepas en sommige het nie gepas nie.

Van 'n geweer wat met moeite kleiner as 2" op 100m geskiet het na die volgende. DANKIE.
Image
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: groepering

Post by FHM »

Sy fluister nou banja mooi Byers! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: groepering

Post by Andrew Leigh »

Your group has a definite lateral look to it. When groups like this present it is seldom the shooter but indicates that possibly one of the following three things may need attention;

If your rifle is bedded make sure that the action does not rock in the bedding.
Check the tighness of your action screws, it has obviously been out of the stock and may have loosened up again after a couple of shots.
Check if the forearm of your rifle in not slipping slightly on the front rest.

If it is any of the above then your groups will improve dramatically.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: groepering

Post by BRNO (Pierre) »

Wel Beyers, bly die probleem is gevind en uitgesorteer. Ek skat lading ontwikkelin is nou weer aan die orde van die dag! Sterkte!
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: groepering

Post by johnny »

Mooi Beyers dis hoe n 7x57 skiet.

groetnis

Johnny
Post Reply