Nuwe toevoeging

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Nuwe toevoeging

Post by theedge »

Na so bietjie wag het ek my nuwe toevoegging gekry.  'n Pel van my het so paar van die ouetjies en 'n paar ander wat die selfde lyk maar groter is, klaar gemaak.  Aangesien ek reeds een van die groter outjies het, het ek besluit op die een.  160 lank en 27 breed

Image
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply