Min wages

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Min wages

Post by Eugene »

Cassie, die mense is tradisioneel, bestaansboere (as hulle nie die bestaansboere plunder nie!). Elke hou het sy lappie mielies en koring vir homself en sy gesin en 'n paar beeste en boerbokke vir hom en sy gesin. Hulle het nog nooit in hulle lewe meer geproduseer as wat nodig was nie, en waarom sou hulle, hulle voel tokkol vir enige iemand behalwe hulself...

Hulle sal nie gelukkig wees voordat elkeen nie sy eie lappie grond van 15ha het wat hy kan oorbewei en opf@#$%k nie...

Die mense het die fantastiese voorbeeld van Zimbabwe, net effens noord van ons, gehad om te sien wat gebeur as jy jou boere wegjaag.... Maar selfs 'n voorbeeld gaan hulle nie help nie, g'n wonder die leiers het houtwerk gepluk nie....

Ai kerels, ons is in vir 'n wilde tydjie... God help ons...
Aim small, miss small
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Min wages

Post by Dawie Malan »

En jy kan nie wen in die arbeidshof nie. Lees maar hier wat het met my gebeur.

http://www.timeslive.co.za/local/articl ... bour-court
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Min wages

Post by ROBBIE1 »

Cassie, daar was maandag of dinsdag (koerant le nou by die huis) n artikel oor wat jy mag aftrek. Die aftrekking mag nie 10% van sy salaris wees nie, en sluit in huur, krag en water, kos, en nog paar goed, EN lenings en voorskotte!! Dit beteken as hy R2000 kry en hy leen R200, kan jy F*^@l verder aftrek nie!!! Google Beeld van maandag of dinsdag dan lag julle nou lekker!!!!!

My broer het ons familieplaas geerf, en toe hulle met daai storie begin het van as hy aantal jaar op die plaas bly, moet hy grond kry. Hy het sy gat net daar gewip, 3 van daai 4 vertrek huise aanmekaar gebou, en n enkel kwartiere gemaak. Al die geinne is opgelaai en in die township afgelaai en hulle sinkhuise opgeslaan. Dit was in die begin van ons demokrasie. Hy stuur maandag die trok dorp toe, laai die op wat wil klim, en vrydag aand betaal hy hulle, en da gaan hulle. Hulle moet hul eie kos voorsien, hy gee nie meer meel of melk of vleis nie, daars n donkie vir warm water, sonpanele vir ligte, en 2 van daai groot gasstowe waarop hulle kan kosmaak. GEEN vrouens word toegelaat nie.

n Arbeidskonsultant aangestel, kos jou minimaal, en jy sukkel nie met iets nie, as een nie opdaag of dronk is, gee jy hom sy waarskuwing, die arbeids manne kom ontslaan die wat jy wil ontslaan as jy wil retrench, al die worrys is hulle sin.

Dis maan die roete wat ek sou loop as ek n boer was nou manne.
Josef

Re: Min wages

Post by Josef »

Ja, this is all so true, what can we say?

About this -
Hulle sal nie gelukkig wees voordat elkeen nie sy eie lappie grond van 15ha het wat hy kan oorbewei en opf@#$%k nie...
Read my post in this regard in "Teel en skiet van trofees" on this forum!
Die mense het die fantastiese voorbeeld van Zimbabwe, net effens noord van ons, gehad om te sien wat gebeur as jy jou boere wegjaag.... Maar selfs 'n voorbeeld gaan hulle nie help nie, g'n wonder die leiers het houtwerk gepluk nie....
A little bit further North of us, you find the following - www.zambeef.com
Even Rainbow Chicken has recently invested US$ 14.5m in Zamchick!

Also an African country, black government, but quite a different approach on how things should be done in their country to create jobs, develop the country, etc.

Why would that be?

Josef.
Last edited by Josef on Thu Feb 07, 2013 8:41 pm, edited 1 time in total.
Josef

Re: Min wages

Post by Josef »

Pine, it is in reply to your own post "Teel en skiet van trofees" .

For some or other reason, for which I'm probably too dumb, my usage of the url code is OFF

Don't know why!

Josef.
Post Reply