Manne met kennis.

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Manne met kennis.

Post by grumpy »

Ek het n Nissan Hardbody double cab 2.4.

Nou, ek wil weet wat is die prosedure want ek wil n Chevvy 350 motor in sit. Is die ratkas goed genoeg of moet ek n Cressida box kry saam met die motor?

Wat is die implikasies om die ombouing te doen?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Manne met kennis.

Post by Eugene »

Sorry Grumpy, ek het nou die dag eers uitgevind 'n dieselenjin het nie sparkplugs nie.... :o

Ek gaan jou nie kan help nie! ;)
Aim small, miss small
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Manne met kennis.

Post by grumpy »

Diesel?

Niks van diesel gese nie. 2.4 is petrol!

350 Chevvy motor is ook petrol!!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Manne met kennis.

Post by FHM »

[quote="Eugene"]Sorry Grumpy, ek het nou die dag eers uitgevind 'n dieselenjin het nie sparkplugs nie.... :o
quote]


Rerig???....leer ek ook iets ;D ;D ;D
Sorry Grumps, soos jy sien weet ek en Eugene ewe veel van motors en engins! ;)
Chevvy klink vir my of hy meer ingelig is in daai rigting - wat se hy?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Manne met kennis.

Post by Cobus(Cobb) »

Sit chev 350 turbo box..
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Manne met kennis.

Post by Yalair »

Jy sal adapterplate moet laatmaak sodat nuwe engine op belhousing pas en dan enginemountings verander/maak om op nuwe motor te pas die 350 motor is carburator so jy het nie management nodig nie so dis maar net drade reg opkoppel weet nie hoe sal 350 loop met daai ratkas nie miskien is verhouding reg, anders kan jy net dif verhouding verander

Groete

Ben
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Manne met kennis.

Post by tripodmvr »

Ombouings is nie altyd so eenvoudig nie. Net soos herlaai moet jy krag en komponente laat saam werk. Die groter wringkrag van die groter enjin vereis 'n ratkas wat dit kan hanteer. So ook sal jy na die ewenaar moet kyk sodat dit nie ooreis word nie. Kyk wat se maats het die' enjin in die voertuig waaruit hy kom en probeer dit soortgelyk maak na die ombouing.

Moet nie van die remme vergeet nie. Klink my al wat jou stadiger gaan laat ry is die brandstofprys.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Manne met kennis.

Post by Chevvy SS »

Ek stem saam dat ombouings nie vir sissies is nie. Tandekryprobleme gaan daar beslis wees.

Bo en behalwe wat die manne hier genoem het, sal jy heel moontlik ook moet kyk na die voorste suspensie wat die ekstra gewig kan hanteer.

Ek sou eerder die bestaande enjin bietjie verander, wat ook goedkoper gaan wees. Jy kan vir lae koste tot 30% meer krag kry. 'n Ander opsie is ook die Nissan 2.8 enjin wat makliker behoort te pas met heelwat minder pyne.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Manne met kennis.

Post by grumpy »

Ek jyk ook na die 3l of die 3.4 l engine. Bietjie meer krag en torque.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Manne met kennis.

Post by grumpy »

Sal die Nivara se engine pas in n gewone Hrdbody?
Post Reply