Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jaracal »

Baie welkom Tielman, ek dink jy is op die regte plek, hier is baie mense met baie kennis.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Andries en Tielman,

Weet julle gaan dit net so veel geniet soos ons, lekke kuier,

Groete
Henno
Cmor
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jan 31, 2013 10:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Cmor »

Hallo Almal

Eks nu al 'n geruime tyd 'n "lurker" op die forum. Ek is 'n mediese verkoops-verteenwoordiger en kliniese ondersteuning tegnikus in die Wes Kaap. Skiet al van kleins af en het op provinsiale vlak deelgeneem aan skyfskiet kompetisies gedurende my skooldae.

Groete...
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Cmor

Geniet dit hier,

Groete
Henno
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan die nuwe manne en al die "sluipers". Staan nader aan die vuur dat ons kan gesels.
Groete, Gawie.
Boskettie
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Feb 09, 2013 11:30 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boskettie »

Frik Eloff van Vryburg... baie gelees van die forum en besluit om aan te sluit, veral as jy dinge kan bespreek in jou eie taal
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by NEGE3 »

Dagse aan al die jagters en hengelaars. Doen ook maar dieselfde as die tyd en geld dit toelaat. Sien uit om met julle te gesels en te leer uit julle ervarings.
Groetnis.
In elk geval my naam is Koos, nee nie van der Merwe nie, de Beer. :laugh:
Groete,
Koos de Beer
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jaracal »

Baie welkom aan julle Frik en Koos. Ja dit is lekker om so saam te kuier en dan ook nog in ons eie taal, hetsy dit Afrikaans of Engels is.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom manne.

Die jagseisoen kruip nader, en hierdie is net die plek om die jaglus op te jaag voor die koue kom!!

geniet dit!

;)
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Frik en Koos,
Geniet dit hier soos ons dit geniet.
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Vuilhond
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Feb 13, 2013 10:27 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vuilhond »

Hallo almal,

Ek is Philip Coetzer vanaf Brandfort in die Vrystaat, maar het onlangs Johannesburg toe verhuis. Sien uit om lekker saam te jag te praat hier op die forum nou dat ek dit nie voltyds kan doen nie. Belanstellings sluit in: geweerjag, boogjag en vlieghengel. Sien uit om by die kundige manne op die forum te leer.
308 Musgrave, 243 Sako, Browning 525 12Ga, Hoyt Maxxis 31
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Goeie oes!
Boskettie, Nege34, Cmoer, Andrie, Tielman en Vuilhond. Baie welkom!

Vuilhond, honneshampoo werk lekker! 8) 8).
Moes dit nie gewees het, Semoer, nie? 8) 8)
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Philip

Geniet dit hier,
Groete
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
Conrad
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Feb 20, 2013 8:17 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Conrad »

Hi Almal

Conrad hier , lekker om hier te wees en nuwe mense te ontmoed!!!
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Conrad

Hoop jy geniet die forum so baie soos ons.

Groete
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kalahari »

Welkom aan al die nuwe lede, mag julle ure se genot en baie info op die forum kry.
Manne vertel bietjie van waar julle is en die nering, net interessant om te sien en dan so bietjie meer te weet van die persoon met wie jy gesels.

Beste
bonzo
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Feb 21, 2013 11:00 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by bonzo »

Hello almal

My naam is Bonzo van Rooyen en ek bly op Kakamas Noord-Kaap.

Heeltemal nuut met forums en roofdiere roep, so ek sal eers baie lees voordat
ek sal kan saampraat.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Bonzo. Glo jy is die Mas van Kakamas! ;D
bonzo
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Feb 21, 2013 11:00 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by bonzo »

Hello Pieter. Nee jong , hier is al so 'n mas ou. Ek dek maar die agterhoede.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom aan al die nuwe manne, Andries, Louwtjie, Frik, Cmor, Koos, Phillip, Conrad en Bonzo

Tielman ek het in 2007 my tou daar by julle laat kroter knip. Dis 'n baie mooi opset van julle en ek was al 'n paar keer terug by die Restuarant. Steak op 'n plank is 'n wenner 8) Bly om jou ook hier te sien, hou ons op hoogte van julle specials ;)

Glo julle gaan lekker kuier hier saam ons ;)

Mooi loop
Marc
Last edited by Marc on Wed Feb 27, 2013 10:23 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Rooibok
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Feb 26, 2013 4:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Rooibok »

Hi almal
So pas aangesluit . Veeboer tussen Magaliesburg en Rustenburg . In die suidelike koeltes van die Magaliesberg. Jag met .375 H&H , .270 Win Mag , 12-boor , .410 , 9mm , .22 LR
Groete
Wessel
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Wessel. Hoop jy geniet dit.
Rudi_van_Niekerk
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Rudi_van_Niekerk »

Dagse almal,

Het so `n paar keer na die forum geloer en gesien dat ek sommer BAIE gaan leer by julle experts. Het sopas aangesluit en sien uit na die interaksie met julle.

Ek kom oorspronklik vanaf Riebeek Wes in die Swartland, tans woonagtig in Durbanville. As boerseuns skiet ons al van jongs af, maar ons het maar nog altyd te doen gehad met ou "van die rak af" gewere en "hand me downs" van die oupas af. Die goed is natuurlik met fabrieks ammunisie geskiet.

Ek is hoofsaaklik `n jagter en ons pas darem elke jaar `n ekskursie of twee Namibie toe in. Sal graag meer wil ontwikkel in die sport- en langafstand komponente van hierdie lekker hobby.

Rudi
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Eugene »

Welkom Rudi, glo jy gaan dit baie geniet!
Aim small, miss small
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Wessel, Rudi

Baie welkom, glo julle gaan dit geniet hier saam ons ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply