Wat se slagdoppies verkies julle?

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by BRNO (Pierre) »

Ek weet van ten minste twee lede op die forum wat S&Bslagdoppies gebruik, en albei baie tevrede. Die slagdoppies as ek reg is, is baie goedkoop ook.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Raakgeskiet »

Baie dankie.
Ek wou net weet voor ek 'n klomp koop en dan werk hulle dalk nie so lekker nie.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Jean Marais »

As gevolg van die ewige gesukkel om slagdoppies in die hande te kry, het ek vir my, nadat ek goed navorsing gedoen het daaroor, Murom Large Rifle slagdoppe gekry. Dis 'n Russiese Slagdop, en hulle werk baie mooi in beide my 375 en 308 Norma. Inteendeel, gaan lees gerus hierdie inligting:

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t ... es#p135577
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by BRNO (Pierre) »

Raakgeskiet wrote:Baie dankie.
Ek wou net weet voor ek 'n klomp koop en dan werk hulle dalk nie so lekker nie.
Kan jy nou kry? Waar, en hoeveel kos hulle?
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Raakgeskiet »

Ek het met 'n ou gepraat wat se hy kan vir my baie in die hande kry vir 'n goeie prys.
Hy gaan more na my toe terug kom met alle inligting.
Soek jy?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by BRNO (Pierre) »

As die prys goed is sal ek 1000 vat. Mens kan nooit genoeg he nie ;)
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Raakgeskiet »

Ek sal jou laat weet sodra ek uitgevind het
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Marc »

CCI vir lang gewere en Winchester vir handwapen
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Frikjordaan »

Hier by my lê 'n paar duisend Hirtenberg Small Rifle slagdoppies
Oorgeneem by 'n oubaas wat rewolver geskiet het.
Die wat ek tot tot nou toe gebruik het werk 100%

Sal nog klompie laai vir die Glock en sien wat ek sien
Mooi loop
Frik
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Francois Marais »

Ek glo ook maar in die CCI slagdoppe, jammer hulle beginne nou so skaars raak, maar glo ons sal darem nog van tyd tot tyd kry......
Gebruik Federal 215 vir die groot geweer, 500 A-Square...en sommer pmp vir die pistool en revolver....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by PWV »

Weet nie hoekom is daar altyd 'n tekort aan slagdoppies nie? Skynbaar is CCI Large onverkrygbaar. Dit is wat ek altyd gebruik het.
Het toe so 'n maand gelede vir my 'n baksteentjie Remington gekoop @ R350. Dink dit is baie billik.
Het al gelaai met hulle en kan geen verskil sien tussen Remington en CCI nie.
Groetnis
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Piet Pille »

Ek gebruik RWS 5333 en RWS 5341
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Carl »

Sommer nou anner week 'n baksteen CCI BR2 en Magnum om die halfte gekoop, so dit help om in die platteland te bly. Ek is tevrede met CCI nog geen probleem met hulle nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by Frikkie die Rot »

Middag manne,

Smaak my hier is 'n man wat dalk CCI primers te koop het! Ek gaan vanmiddag soontoe ry om te gaan hoor wat hy het. Sal kom terug rapporteer oor die hoeveelhede en prys. Hoop nie hy weet dat hy die enigste man is wat het nie! Ek weet hy het redelik pistool primers.

Grooetnis,
Frikkie
KC

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by KC »

Ek moes noodgedwonge oorslaan van CCI250 na Federal210 en ek mis nie meer die CCI's. Die kwaliteit van die Federals is net so goed.

Moes wel lading aangepas het maar dis nou gedoen.

Sal vorentoe uitkyk vir die Federals. Hoop net hulle raak nie ook so skaars nie
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2116
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Wat se slagdoppies verkies julle?

Post by vossie1 »

S&B se large rifle magnum is n pot stront Vyf gelaai net drie het gevuur,nog ooit met cci,mourom of pmp probleme gehad nie so pasop am vir die s&w lrm
Post Reply