skuif van teleskoop
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
skuif van teleskoop
Goeie naand.
Kan jul my asb sê, wat die verskil gaan wees t.o.v die hoogte wat die "point of impact" sal wees as ek die teleskoop bietjie losmaak op die "mounts" en voorentoe skuif?
baie dankie
groetnis
douw
Kan jul my asb sê, wat die verskil gaan wees t.o.v die hoogte wat die "point of impact" sal wees as ek die teleskoop bietjie losmaak op die "mounts" en voorentoe skuif?
baie dankie
groetnis
douw
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: skuif van teleskoop
Dis moelik om te se, partykeer min, partykeer baie, jy sal moontlik die scope moet oor zero.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: skuif van teleskoop
Ek stem saam!DirtyOldsix wrote:Dis moelik om te se, partykeer min, partykeer baie, jy sal moontlik die scope moet oor zero.
Sterkte
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: skuif van teleskoop
douw
Jy sal baie hoër skiet. Ek het 'n 25-06 gehad wat se scope mounts losgekom het en dit het minder as 5mm vorentoe geskuif. Ek het amper 3 duim hoër op 100m geskiet.
groete
Heinrich
Jy sal baie hoër skiet. Ek het 'n 25-06 gehad wat se scope mounts losgekom het en dit het minder as 5mm vorentoe geskuif. Ek het amper 3 duim hoër op 100m geskiet.
groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: skuif van teleskoop
Baie dankie.
Die rede hoekom ek vra. Ek het 'n vriend van my se 303 probeer beter kry. Het so paar drukplekke gekry en een plek waar die loop baie beslis beweeg het afsonderlik van die kolf. Ek het die loop en aksie ge"bed" met Epidermix. Nadat ek die teleskoop weer terug gesit het, het ek hom op 50m ingestel. Toe het ek hom op 100m probeer instel, maar hy bly so 2duim laag. Toe het ek hom soveel as moontlik opgestel, maar nogsteeds bly hy te laag.
Dit beteken dus as ek die teleskoop bietjie vorentoe skuif, hy weer bietjie hoor sal skiet?
Lekker aand verder.
Douw

-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: skuif van teleskoop
Soos die manne se partykeer niks hang af hoe die scope tans monteer was as jy nou los maak en daar is merke op die scope deur die ringe is die scope onder stres en sal dan anders skiet as voorheen maak seker dat die scope mooi waterpas is as jy vas draai en draai al agt gelyk stadig vas dat scope nie knyp eenkant en skeef trek!
Groete
Groete
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: skuif van teleskoop
douw
Jy sit eintlik met 'n ander probleem. dit wil voorkom of jou mountings nie die teleskoop 100% parallel/level op die geweer sit nie maar dat die voorkant van die teleskoop te hoog is, daarom die rede dat jy te laag skiet. die skuif gaan nie genoeg wees om die teleskoop in te stel nie. Kry die geweer by 'n gunsmith om die regte ringe en mounts so te kry dat die teleskoop behoorlik kan instel op die plek waar dit die skut se oog pas.
Groete
Jy sit eintlik met 'n ander probleem. dit wil voorkom of jou mountings nie die teleskoop 100% parallel/level op die geweer sit nie maar dat die voorkant van die teleskoop te hoog is, daarom die rede dat jy te laag skiet. die skuif gaan nie genoeg wees om die teleskoop in te stel nie. Kry die geweer by 'n gunsmith om die regte ringe en mounts so te kry dat die teleskoop behoorlik kan instel op die plek waar dit die skut se oog pas.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: skuif van teleskoop
Douw is reg daar dis moonlik dat die twee ringe nie mooi op line nie dis wanner teleskope uit clicks uit hardloop en nie dan verder kan stel! Deur dun chims te gebruik om die telescope voor of agter te lig af afhangende of jy laag of hoog skiet los gewoonlik die probleem op?
Groete
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: skuif van teleskoop
Moet die ringe nie net omgeruil word nie. As die ringe se hoogte verskil moet die korter een voor wees.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: skuif van teleskoop
Jou ringe moet nog steeds in lyn wees anders tilt jou scope af of op!As jy bv te laag skiet en jou scope is op max klieks beteken dit jou scope tilt na bo jy moet dus jou agterst ring onder shim dat jou scope agter lig om in lyn te kom met die voorste ringe! Dit sal dan jou toelaat om weer op teiken te kom! Dan is die scope ook nie meer onder stress nie daarom is 'n scope level so belangrik om te gebruik!
Groete
Groete
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: skuif van teleskoop
Die scope moet ge"center "word nadat dit van die geweer afgehaal is om weer verstellings te kry.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: skuif van teleskoop
Ja dis ook belangrik veral as die teleskoop op ander geweer gesit word!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: skuif van teleskoop
My maat het 2 houtblokke wat albei in 'n U-vorm is. Daar word op 'n spesifieke plek gefokus en die teleskoop word in die rondte gedraai. dan word dit gestel sodat dit op die gefokusde plek bly as dit gedraai word. Jou op-en-af en sywaartse verstellings laat dan weer baie toe.
Mens skrik as die teleskoop gedraai word en jy sien hoe die fokus vanaf die "teiken" waarop jy gemik het verskuif.
Mens skrik as die teleskoop gedraai word en jy sien hoe die fokus vanaf die "teiken" waarop jy gemik het verskuif.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: skuif van teleskoop
Dis hoekom enige verstelbare teleskoop koop die beste wat jy kan bekostig vermy enige goedkoop make in enige verstelbare vergrotings ! Jy sal ook vebaas wees as jy sien hoeveel gewere se basise monterings is nie op gelyn nie!!