Hi julle,
Ek het nog nooit 'n teleskoop met "AO" besit nie maar wil nou vir my 'n 24x aanskaf. Is dit nodig om steeds paralax verstellings te doen wanneer jou scope op 11x of kleiner vergroting gehou word? Ek wil nie sukkel met paralax verstellings in die jagveld wanneer nader as 200m geskiet word nie, maar gee nie om op die skietbaan nie.
Hein
Adjustable objective teleskope
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Adjustable objective teleskope
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 557
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Adjustable objective teleskope
Hallo Hein!
Ek is nie n boffin nie. My gewere het almal AO scopes op want ek doen ook silhouette skiet. In die sport skiet ons op verskillende afstande so n mens stel dan maar die AO vir elke afstand sodat daar op daardie afstand waarop jy skiet geen parralaks is nie.
Ek jag ook met daardie gewere. Vir jagdoeleindes stel ek my geweer in op 200m . Dit geld dan ook vir die AO en ek stel hom parralaksvry op dieselfde afstand. Als is nou reg vir die 200m en so gaan jag ek. In die veld stel ek dan glad nie aan my geweer nie.
Hoop dit beantwoord jou vraag.

Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Adjustable objective teleskope
Dankie Tokelos,
Dit help baie. Ek het intussen op ander plekke op die net gelees dat dit is wat die ander manne ook doen. Stel paralax vir 150m en skiet dan van 50m tot 200m. Blykbaar raak dit eers erg belangrik om paralax spot on te kry vir afstande groter as 300m.