Middag manne,
Ek is opsoek na so 10 tot 20 bontebokke (suiwer met DNA toets) om op ons plekkie in die Oos Kaap te sit.
Baie dankie.
nul agt drie 785 2857
Bontebokke gesoek (suiwer en DNA getoets)
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Bontebokke gesoek (suiwer en DNA getoets)
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
Vasvat
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm
Re: Bontebokke gesoek (suiwer en DNA getoets)
Bel vir Nicola,
0828910481
Hy sal jou kan help of weet waar om te kry!
Willie
0823269183
0828910481
Hy sal jou kan help of weet waar om te kry!
Willie
0823269183
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Bontebokke gesoek (suiwer en DNA getoets)
Jy kan ook vir Oom Borrie kontak, hy boer met die eksotiese wild
Het laas jaar daar gejag, was baie lekker! - 058 481 2302
Www.biddulphsberg.com
Het laas jaar daar gejag, was baie lekker! - 058 481 2302
Www.biddulphsberg.com