Algemene Karkas Gewig

Post Reply
FrancoisB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 29, 2013 2:21 pm

Algemene Karkas Gewig

Post by FrancoisB »

Hi Almal

As n nuwe jagter probeer ek uitvind wat die algemene karkas gewig is van alle wild

Dankie
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by Johan Nel »

Hallo Francois,

Welkom hier op die forum. Die gemiddelde uitslag is sowat 55%. Dan is die kop, pote en vel af en die dier is ontwei.

Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by Spanner »

PM my jou e-mail, ek het 'n baie interessante dokument afgelaai met al die info en nog meer.  Ek stuur dit graag vir jou.

Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2336
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by henried »

Hierdie is so ? DIY een wat ons so tussen vriende update.

Image
Last edited by henried on Tue Feb 05, 2013 7:24 am, edited 1 time in total.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
FrancoisB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 29, 2013 2:21 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by FrancoisB »

Baie Dankie vir al die inligting wat julle aan my stuur , Spanner kan jy vir my daai document epos sodat ek dit kan uit print .

My Epos : fbotha@webmail.co.za

Dankie
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by Spanner »

Gedoen, laat weet as jy dit nie kry nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by Silent Hunting »

Henried,

Ter inligting: Twee jaar terug 'n Hartbees Koei gekry wat ontbeen 54kg was. Net R650 betaal. 8) Lang storie.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
FrancoisB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 29, 2013 2:21 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by FrancoisB »

Ek was n blokman in Hermanus vir 6 Jaar , ek het dit geniet om met vleis te werk , nou wil ek weer aan die jag kant kom , geniet n leke stukkie biltong en wilds vleis hehe  :)
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by SV MAD (Henk) »

Ek gerbuik ook die tabel wat Henrie gepost het.
ek soek nog wapens...
FrancoisB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 29, 2013 2:21 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by FrancoisB »

Kan julle my verwys na n leke paar boogjag jagplekke waar ek kan skiet vir vleis ?

Dankie :)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by FHM »

FrancoisB wrote: Kan julle my verwys na n leke paar boogjag jagplekke waar ek kan skiet vir vleis ?

Dankie :)
Francois pm vir Gerhard or Eugene - ek is seker hulle sal jou goeie raad / rigting kan gee.
Gerhard is die afdeling se mod

Sterkte! ;)
Last edited by FHM on Thu Jan 31, 2013 1:41 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
FrancoisB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 29, 2013 2:21 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by FrancoisB »

Hi Almal dankie vir al die inligting gaan baie help
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2149
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by Koos Barnard »

Dagsê
Ek dink die gemsbokgewigte moet so 'n bietjie afwaarts aangepas word. Dis oor die algemeen nie so hoog nie, altans nie die gewigte van die gemsbokke wat ek oor die jare heen geskiet en geweeg het nie.
Mooi loop
User avatar
Fish 2 Hunt
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Mon Jan 14, 2013 1:29 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by Fish 2 Hunt »

Ek stem saam met Koos die Gemmies is aan die swaar kant, mens kan ongeveer op 110 begin.
Ek sou se die Swartwillies is ook ligter 65 75 85
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by ROBBIE1 »

Dit hang ook baie af waar jy skiet! Namib gemsbok kan maklik 130 - 140kg maak, maar nie bosveld nie, wat ek hier inkry is so tussen 80 en 110kg, so ook die springbokke, ek het al springbokke uit Suid Wes gekry, die swaarste een was 39kg, dan kom die vrystaat bokkies met 18 - 25kg.

Die tyd speel ook n rol. Ek doen elke jaar culling op n boer se plaas Vrede omgewing, en gewoonlik skiet ons die blesbokke Maart, dan weeg die ramme gemiddeld 42 kg. Verlede jaar einde Augustus bel hy my en se ek moet 70 kom afhaal. So gedaan en die eerste week van Sept die blesse gaan afhaal, in die teenwoordigheid van die boer op sy eie skaal geweek, oor die 70 n gemiddeld van 33.7kg. Gelukkig vir my doen ek culling per kg en nie per kop nie!!

Ek het ook verlede jaar by n ou oom in die Rooibokkraal omgewing 15 Bwb gaan afhaal, swaarste 157kg, ligste 131kg. Dit was BULLE, lank laas sulke Bwb'te geskiet.

Groete
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by Philip_R »

Na aanleiding van die springbok jag pakket draad wat ek nou nie wil hijack nie, wil ek hierdie draad maar weer laat herleef.

Hoe verskil die gewig van bokke in die karoo met die van meer bosveld gebiede in die Ooskaap of Noord in die land?

Ek kan in die karoo, Murraysburg koedoes gaan skiet per kg, maar hy word kop, vel en pote aan geweeg, binnegoed uit. Wat sal so karoo koedoe weeg as ek nou nie die grootste bul wat ek kry skiet nie? Maar mens weet ook nooit dalk skiet mens die groot karoo bul.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
SeanNel
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon Jan 08, 2018 4:51 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by SeanNel »

I suppose too late for your query, but for future reference, we drew up a little quick look chart for bowhunters.

http://bowhunterscorner.com/2017/11/expected-harvest/
Philip_R wrote: Hoe verskil die gewig van bokke in die karoo met die van meer bosveld gebiede in die Ooskaap of Noord in die land?
Ek sal ook graag hierdie will hoor... het jy toe ooit 'n antwoord gekry Philip?
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by win270 »

Hierdie link is destyds geplaas op die forum:

http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx
User avatar
SeanNel
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon Jan 08, 2018 4:51 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by SeanNel »

win270 wrote:Hierdie link is destyds geplaas op die forum:

http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx
Baie handig!
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by KalahariKlong »

Hier is so bietjie data wat ek al bymekaar gemaak het.

BWB 98, 96, 142, 118, 158, 138, 112, 103, 65, 90, 163, 106, 70, 87, 135, 120, 141, 164, 115, 100, 134

Eland 233, 244, 247, 340

Gemsbok 113, 110, 105, 65, 118, 100, 105, 85, 95, 113, 115, 106, 105

RHB 72, 57, 75, 60, 65, 73, 65, 81, 68

Rooibok 40, 42, 38, 32, 33, 35, 36, 41, 45, 22, 34, 32, 44, 42, 36, 45, 25, 36

Kudu 80, 60, 150, 174, 125, 154, 150, 156, 75, 115, 90, 151, 104, 108

Springb 26, 24, 21, 17, 20, 26, 17, 18, 28

Waterbok 116, 120, 140, 138

Vvark 60, 35, 37, 45, 35, 29

Takbok 48, 46

Eland 233, 244, 247, 340

Sebra 170

Dis alles skoon geslagte karkasse.

Groete
KK
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by DWB »

BWB van 158kg en VV van 60kg is monsters!

Welgedaan KK
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
SeanNel
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon Jan 08, 2018 4:51 pm

Re: Algemene Karkas Gewig

Post by SeanNel »

158kg op 'n skoon BWB?? Dis 'n monster! well gedaan!
Post Reply