Nuwe Zeiss Duralyt 3-12x50
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Nuwe Zeiss Duralyt 3-12x50
Jammer ek is so knaend, ma ek is nuut op forum en het my vraag by 'n ander zeiss vraag aan gelas. Ma hoor niks. Het iemand al die nuwe zeiss duralyt reeks onder o?, Dis pas vrygestel en daars 3 in die reeks, die 2 kleiner vergroting onthou ek nie net die grootboet; 3-12x50 die reeks is n goedkoper reeks as die classic maar word steeds in duitsland gemaak.Dis nie die conquest nie, dit behoort so rondom R10500 hier te kos en daar is nie 'n keuse van kruishare nie net die nr.6 dis soos zeiss se nr 60 ill reticle net nie verlig nie,die kruishaar is ook op die 2de focal plane en 'n 30mm tube. Ook geen parralaks verstelling nie geen ballistic turrets of sulke goed nie-straight forward scope. Ek wil weet of iemand al deur een gekyk het, want dit klink soos net die ding om te h
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Nuwe Zeiss Duralyt 3-12x50
Lamtjop
Ek is nie 100% seker nie maar ek dink die zeiss waardeur ek op die sa ope op gariep gekyk het was een van die waarvan jy praat hulle het so ligte olyf kleur onder andere,die verteenwoordiger van zeizz het die 2de skof van die top 50 saam met ons die bane gestap met n verkyker en n spotingscope en hy het ook n stalletjie daar gehad met hul nuwe produkte daar was n rangefindingscope van R45000 op n dummy geweer ek het klippe sonder moeite tot op 800m gerange binne n sekonde jy mik en druk en hy wys jou binne in die scope die afstand te lekkkeee
Maar terug by jou vraag,al die scopes waardeur ek gekyk het was kristal helder,die tweede prys op die sa ope was n zeiss wat so R12000-R13000 retail so ek dink dit was een van die waarvan jy praat.
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Nuwe Zeiss Duralyt 3-12x50
Dankie vir die terug laat weet, ja die Duralyt reeks het so snaakse grys kleur. Ek is bly jy noem dat die beeld so goed is, want op n duitse webblad het hul ges? die meganisme voldoen aan zeiss s? ho? standaard en die lense sal aan al die jagter se behoeftes voldoen. Dit het dit laat klink asof daar bietjie by die lense afgeskeep is, maar zeiss sal seker nie sy naam op gemors sit nie. Hoe het die kruishaar gelyk? Is dit nie te fyn vir nagskiet nie?