Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
mr rey
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by mr rey »

Goeie more almal!

Wil myself gou voorstel, my naam is Reynier.

Ek is nuut hier op die forum maar volg die posts al n hele ruk! Ek sien uit om nog baie te leer hier!

Lekker naweek!
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wildjagter »

Baie welkom Mr Rey.

Glo jy gaan dit geniet... :)
.375 H&H Mag Bohler
.30-06 Spr Musgrave Santa Barbara
.25-06 Rem Ruger M77 MKii VT
.243 Win Savage 12 VLP DBM
.22lr Sako P54
12Br Beretta SxS
12Br Miroku O/U
9mm CZ P07
Bowtech Destroyer 350
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by johnny »

Welkom , kallie renier en al die ander, julle sal dit geniet.

groete

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Reynier van Joeies.  Hoop jy geniet dit.
Kallie Roos
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Jan 24, 2013 10:53 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kallie Roos »

Geno,
Hallo daar,
Ek kyk maar hoofsaaklik vir druk skade op die dop. "Brass" vloei as dit uitermatig is, is ook 'n teken. Met ander worde die dop word langer en moet kort-kort korter gemaak word. Die dop se blink verdwyn en lyk asof dit liggies ge"sandblast" is op die kant. Daarna begin fyn kraakies op die dop dwars of in die lengte. Kwaai tekens is 'n pensie wat vorm net na die dik onder deel van die dop en gas lek rondom die slagdoppie. Dis nou al in die erge vorm. Dan moet daar al skade aan die loop wees.
Daar was "cowboys" wat in die ou dae haelgeweerkruit gebruik het om kruit te spaar en om die trompspoed te verhoog. Jy moet aansienlik (helfte) minder gebruik. Haelgeweer kruit detoneer soos springstof waar geweer kruit deflagreer of ontbrand. Ek wil bogenomde nie eers noem nie - dit is baie gevaarlik. Jy kan jou agterstewe sien sonder 'n spieel. Dit was moeilikheid soek en baie manne se gewere moes nuwe lope kry. Dit het veroorsaak dat herlaai 'n klomp jare gelede byna tot niet gegaan het. Daar was net MS vir haelgewere en MR vir gewere in sulke groen vierkantige blikke. Daar was nie so 'n groot verskeidenheid soos vandag nie. Met vandag se haelgeweer kruit sal jy dit defnitief nie oorleef nie. "you will not live to tell the tale."
Die slim manne werk nie veilige ladings uit vir hul gesondheid nie. Jy kan nie 'n geweer in 'n magnum verander nie, as dit nie so geontwerp was nie!!!
Herlaai altyd veilig, en moet nooit kanse waag nie. Dit mag dalk jou laaste kans wees wat jy kon vat. Veiligheid eerste!!!
Geniet die herlaai.
Last edited by Kallie Roos on Sat Jan 26, 2013 3:54 pm, edited 1 time in total.
.22 LR Slazenger
243 Win Sako
308 Musgrave
8 x 57 Mauser
375 Howa Mod 1500
O/U Silverpigeon ii
User avatar
karelroos87
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Dec 03, 2012 7:51 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by karelroos87 »

Hi manne al n rukkie op die forum en volg al die forum lank. Hierdie is n "treasure trove" van kennis. Hou so aan manne dis n bobaas forum.

Verder is jag en gewere in my bloed, en ek is baie passievol oor beide. Het eers onlangs my eerste geweer aangeskaf maar jag al jare met my pa se gewere.

Dankie aan almal. Hoop om nog leker stories aan te knoop.
Gee n man n stukkie biltong en hy eet lekker een keer, maar leer n man om te jag. . . . . . . dan eet ander mense sy biltong!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Hallo karelroos87.  Baie welkom.  Hoop nie die 87 is jou ouderdom nie, want dan is jy ouer as ek en kan by die Grysbaard-legioen aansluit. :)
FrancoisB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 29, 2013 2:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FrancoisB »

Hi Almal ek's Francois

Ek bly in Gauteng , Ek is n nuwe Boog Jagter wat die jaar vir my eerste jag gaan in Mei 2013

Ek skiet n Bowtech Assasin Boog , 6 jaar ex-blokman , geniet leke biltong , Jag vir vleis 

:)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

FrancoisB wrote: Hi Almal ek's Francois

Ek bly in Gauteng , Ek is n nuwe Boog Jagter wat die jaar vir my eerste jag gaan in Mei 2013

Ek skiet n Bowtech Assasin Boog , 6 jaar ex-blokman , geniet leke biltong , Jag vir vleis 

:)
Welkom Francois (Ons raak nou baie Francois hierso!) ;D
Vertrou jy gaan ons werf net so geniet soos ons - sien uit na jou deelname. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Francois. Hoop jy geniet dit.
willeman
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Tue Jan 29, 2013 7:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by willeman »

Hello All

Name is Nico pleased to be part of the forum and hoping for some lively discussions
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Very welcome to you, Nico.  Hope you enjoy it.
User avatar
Pieter.308
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jan 17, 2013 4:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pieter.308 »

Welkom almal!!!
Remington 700 SPS .308
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3647
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanta300 »

Ek is Fantie Loots en is nuut op die forum en lyk of dit baie interessant kan raak ;D

Skiet al baie jare Bisley maar jag meer gereëld vandat ek afgetree het.

Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom Nico, Francois & Fantie.
Lekker saamgesels
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Pieter Vorster wrote: Welkom Nico, Francois & Fantie.
Lekker saamgesels
+1, Geniet die kuier!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13656
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Nuwe manne: Welkom, maak julle self tuis, en geniet die kuier!
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Baie welkom, Fanta.  Hoop jy geniet dit.
User avatar
louwtjie92
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jan 31, 2013 9:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by louwtjie92 »

Goeie Dag Amal

Louwtjie is die naam en is oorsprongklik vanaf Benoni.Werk tans op n wildsplaas in dullstroom,is mal oor jag en die natuur.

Groete
Louwtjie Visser
.308 Howa Hogue
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Louwtjie, jy moet vir ons vertel van jou werk.
User avatar
Pieter.308
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jan 17, 2013 4:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pieter.308 »

Welkom Louwtjie!
Remington 700 SPS .308
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom al die nuwe lede

Geniet dit, en veilig skryf.

Groete
Henno
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by ANDRIES »

Ek is Andries du Toit en woonagtig in Worcester.Vir die afgelope 6 jaar is ek voorsitter van Kaapjag se Wynland tak.Ek versamel ook vuurwapens en ammunisie.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jaracal »

Andries
Baie welkom hier by ons. Glo jy sal dit geniet. Stuur groete vir Kojak aka Dawie.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Tielman
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue Feb 05, 2013 6:11 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Tielman »

Ek is Tielman de Villiers van Vrede op die plaas Moresonwildsplaas wil graag net praat Oor jag en ver skiet
Post Reply