VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
-
bokbal
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm
VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Kom geniet n lekker Vrystaat jag die winter. Ons bied loop jag,voorsit jag en voertuig jag op verkillende plase. Die volgende wild is bekikbaar. : Springbok ,Rooibok ,Takbok,Blesbok ,Rooihartbees,Gemsbok, Swartwildebees, Waterbok,Scimitar,Eland.Volledig toegeruste verblyf en jag voertuig beskikbaar. Minimum vier jagters.Vir n pryslys stuur E mail na louwshunting@gmail.com
Prys Lys
louwshunting@gmail.com
082 5744 651
Verkeerdevlei (Loopjag / voertuig)(4 – 8 jagters)
Springbok (m)R600 (v)R500 Jagters vergesel deur blanke gidse.
Blesbok (m)R1000 (v)R1000 Toegeruste jag voertuig.
Rooibok (m)R1000 (v)R900 Gratis koel geriewe en braai hout.
Takbok (m)R1000 (v)R800 Volledige kombuis.
Swartwildebees (m)R2400 (v)R2000 Alle beddegoed word voorsien.
Rooihartbees (m)R3500
Waterbok (m)R3800
Gemsbok (m)R4500 (v)R4200
Eland (m)R7500 (v)R5500
Scimitar (m)R20 000 (v)R20 000
Nag fooi p/persoon : R250 R500 Alle etes ingesluit
Dag fooi p/groep/dag : R400
Slag fooi kleinwild : R40
Kuip klein wild : R100
Slag fooi grootwild : R80
Kuip grootwild : R200
Duikerbos (Voorsit / Voertuig jag)(4 - 8 jagters)
Blesbok (m)R1000 (v)R1000 Blanke gidse.
Rooibok (m)R1000 (v)R900 Toegeruste jag voertuig.
Rooihartbees (m)R3500 Gratis brand hout.
Volledige Kombuis. Alle beddegoed word voorsien.
Nag fooi p/persoon : R250
Dag fooi p/groep/dag : R450
Slag fooi kleinwild : R40
Kuip klein wild : R100
Slag fooi grootwild : R80
Kuip grootwild : R200
Vir enige inligting voel vry om te skakel. Kom geniet n lekker Vrystaat jag.
Prys Lys
louwshunting@gmail.com
082 5744 651
Verkeerdevlei (Loopjag / voertuig)(4 – 8 jagters)
Springbok (m)R600 (v)R500 Jagters vergesel deur blanke gidse.
Blesbok (m)R1000 (v)R1000 Toegeruste jag voertuig.
Rooibok (m)R1000 (v)R900 Gratis koel geriewe en braai hout.
Takbok (m)R1000 (v)R800 Volledige kombuis.
Swartwildebees (m)R2400 (v)R2000 Alle beddegoed word voorsien.
Rooihartbees (m)R3500
Waterbok (m)R3800
Gemsbok (m)R4500 (v)R4200
Eland (m)R7500 (v)R5500
Scimitar (m)R20 000 (v)R20 000
Nag fooi p/persoon : R250 R500 Alle etes ingesluit
Dag fooi p/groep/dag : R400
Slag fooi kleinwild : R40
Kuip klein wild : R100
Slag fooi grootwild : R80
Kuip grootwild : R200
Duikerbos (Voorsit / Voertuig jag)(4 - 8 jagters)
Blesbok (m)R1000 (v)R1000 Blanke gidse.
Rooibok (m)R1000 (v)R900 Toegeruste jag voertuig.
Rooihartbees (m)R3500 Gratis brand hout.
Volledige Kombuis. Alle beddegoed word voorsien.
Nag fooi p/persoon : R250
Dag fooi p/groep/dag : R450
Slag fooi kleinwild : R40
Kuip klein wild : R100
Slag fooi grootwild : R80
Kuip grootwild : R200
Vir enige inligting voel vry om te skakel. Kom geniet n lekker Vrystaat jag.
Last edited by bokbal on Mon Jan 28, 2013 12:56 pm, edited 1 time in total.
.22 Brno
.22Hornet Brno
.223 Tikka
.270 Masgrave
.338 Winchester
12Br Baikal
9mm Vector SP1
.22Hornet Brno
.223 Tikka
.270 Masgrave
.338 Winchester
12Br Baikal
9mm Vector SP1
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Middag Bok
Waar in die Vrystaat is julle
Groete
Johan22
Waar in die Vrystaat is julle
Groete
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
-
bokbal
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Daar is verskillende plase almal so 40km van Winburg af , hoop dit help Groete. Bokbal
.22 Brno
.22Hornet Brno
.223 Tikka
.270 Masgrave
.338 Winchester
12Br Baikal
9mm Vector SP1
.22Hornet Brno
.223 Tikka
.270 Masgrave
.338 Winchester
12Br Baikal
9mm Vector SP1
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Het jou gemail. Sal jy asb die inligting aanstuur.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
bokbal
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Het geen mail van jou ontvang nie
.22 Brno
.22Hornet Brno
.223 Tikka
.270 Masgrave
.338 Winchester
12Br Baikal
9mm Vector SP1
.22Hornet Brno
.223 Tikka
.270 Masgrave
.338 Winchester
12Br Baikal
9mm Vector SP1
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
bokbal
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Het jy hom nou gekry
.22 Brno
.22Hornet Brno
.223 Tikka
.270 Masgrave
.338 Winchester
12Br Baikal
9mm Vector SP1
.22Hornet Brno
.223 Tikka
.270 Masgrave
.338 Winchester
12Br Baikal
9mm Vector SP1
-
immelmanw
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Stuur vir my ook asb alle inligting, verblyf, dagfooi, wild beskikbaar, pryse ens asseblief!bokbal wrote: Kom geniet n lekker Vrystaat jag die winter. Ons bied loop jag,voorsit jag en voertuig jag op verkillende plase. Die volgende wild is bekikbaar. : Springbok ,Rooibok ,Takbok,Blesbok ,Rooihartbees,Gemsbok, Swartwildebees, Waterbok,Scimitar,Eland.Volledig toegeruste verblyf en jag voertuig beskikbaar. Minimum vier jagters.Vir n pryslys stuur E mail na louwshunting@gmail.com
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Bokbal,
Kan ek ook al die inligting kry asb, herraventer@gmail.com
Kan ek ook al die inligting kry asb, herraventer@gmail.com
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- mw
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm
-
immelmanw
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Sal seker help as ek my e-mail gee: willem@so.co.zaimmelmanw wrote: Stuur vir my ook asb alle inligting, verblyf, dagfooi, wild beskikbaar, pryse ens asseblief!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Too many to mention ;-)
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Pryslys opgedateer
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Tollie
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Mar 13, 2012 7:21 pm
-
Zillen
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm
Re: VRYSTAAT JAG GELEENTHEID 2013
Bokbal,
Stuur vir my ook asb alle inligting na: zillen@razven dot co dot za
dankie!
Stuur vir my ook asb alle inligting na: zillen@razven dot co dot za
dankie!
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
